Gr 12 Chemie : Intro tot Organiese Chemie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 01. 2016
  • Organiese Chemie : Homoloë Reekse en Funksionele Groepe.
    / @hounetopsukkel

Komentáře • 8

  • @DewaldWouda
    @DewaldWouda Před 7 lety +13

    Hierdie is n FANTASTIESE kanaal, wanner kan ons nog graad 12 videos verwag. dit help my so baie, Dankie!

  • @waldokilian448
    @waldokilian448 Před 8 lety +6

    Hierdie is wonderlik! Soveel gehelp.

    • @HouNetOpSukkel
      @HouNetOpSukkel  Před 8 lety

      +Waldo Kilian
      Baie dankie, ek is bly dit help!
      Die nuwe videos is soveel beter, hier was my stem seriously eentonig en ek lyk besonders opgewonde...

  • @rudiannandale3529
    @rudiannandale3529 Před 7 lety +1

    hiers n paar idees vir topics in gr12;chemese ewewig;sure en basisse;elektrochemiese reaksies...as jy die vids gemaak het dek jy 95% van die selabis en dit sal great wees

  • @steynlombard7413
    @steynlombard7413 Před 5 lety

    Dankie baie!!!!

  • @mari-louiseboshoff4548

    Hey JEff! Kan jy asb 'n video vir Graad 12 Elektrochemie oplaai? Hierdie videos van jou help vreeslik baie!

  • @tristandewitt9854
    @tristandewitt9854 Před 7 lety +1

    Hi ek het n vraag ekt die verduidliking nou gepause is n hidroksiel die enkelbinding OH by die alkohole?