Gr 12 Wiskunde : Rye en Reekse - Sigma Notasie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 03. 2020
  • Sigma-notasie by Rekenkundige en Meetkundige Reekse.

Komentáře • 10

  • @ohflixy4275
    @ohflixy4275 Před měsícem +1

    Baie dankie vir die vid ❣Jy is die enigste rede hkm ek gr 11 en gr 10 geslaag het

  • @joshuamieniei7901
    @joshuamieniei7901 Před 4 lety +17

    Dankie Vader dat jy weer videos begin maak 🙌kan jy asb log en ln verduidelik in n video

  • @its_Shooter
    @its_Shooter Před 4 lety +3

    BAie bly om te sien jy is terug baie dankie vir die hulp

  • @marelizebradshaw1037
    @marelizebradshaw1037 Před 4 lety +4

    Ahh so bly hiers weer videos, ekt nie geweet hoe ek graad 12 wisk en fisiese wetenskap gaan deur kom sonder dit ni!!

  • @marnesvaneden2700
    @marnesvaneden2700 Před 3 lety +2

    Dankie ek skryf more hier oor eksamen!

  • @nerinebotma4685
    @nerinebotma4685 Před 4 lety +3

    Danktie tog jy maak weer videos! Kan jy dalk sirkel stellings hersien??

  • @landrecope7092
    @landrecope7092 Před 2 lety +2

    Die ou het al paar van ons gered

  • @Suid-Afrika67
    @Suid-Afrika67 Před 4 lety +4

    O baie dankie, wonderlik om te sien jy gaan aan hier. Ek het 'n matrikulant met "regte" Wiskunde, so ons het jou nodig.

  • @CaitlinB458
    @CaitlinB458 Před rokem +1

    Baie Dankie Alles lyk veel makliker as jy verduidelik
    Baie Dankie
    Kan jy dalk n video oor Logaritmes maak ASB 🙏

  • @tamicofilander1207
    @tamicofilander1207 Před 3 lety

    Ek en wiskunde isie chomies nie soo all wat ek kan se is dankie bleddie baie gr12 eet my deurie ore😂💔