Gr 11 Wiskunde : Trigonometrie - Algemene Oplossing Deel 2

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 05. 2017
  • Bepaal die algemene oplossing van 'n trig vergelyking deur met cos te deel, te faktoriseer, of 'n ko-funksie te gebruik.

Komentáře • 9

  • @HouNetOpSukkel
    @HouNetOpSukkel  Před 7 lety +29

    Fout sommer in die eerste som! 🙈 sorry nê
    By Voorbeeld 1 van tipe 2 het ek vergeet om die minus voor die 3 af te skryf. So dit móés wees sin theta = -3cos theta. Dan moet dit word tan = -3 as jy klaar gedeel het met cos, dan is die oplossing in kwadrant 2 soos ek dit gedoen het 💪🏼

  • @amyskinner3203
    @amyskinner3203 Před 6 lety +10

    Jy red gereeld my boude. Dankie. Jou videos help met AP wisk ook ek het laas jaar van 32% na 64% gegaan (in ap) net van die videos en dit help my my gemiddeld van 87% in gewone wisk behou. Hou asseblief so aan. Jy verdien n plek in superhero movies.

  • @L1ven_t
    @L1ven_t Před 2 lety +3

    Baie dankbaar vir hierdie videos wat u vir ons sommer netso verniet mee bless🙌, veral met sulke goeie kwaliteit!
    Ek wou weet of meneer nie nog so een kon maak oor daardie van Waarskynlikheid nie, veral oor daardie Venn diagramme. Sal dit baie waardeur meneer🙏

  • @absolutelymental8755
    @absolutelymental8755 Před 7 lety +7

    Baie dankie jy help vreeslik baie en dis nice om dit in afrikaans te hoor i.p.v. engels!! Hou asb aan!!

  • @aliciagouws7099
    @aliciagouws7099 Před 5 lety +2

    Baie baie baie dankie vir jou hulp!!! Sonder jou is ek verlore! Asb hou aan met die videos! Dit help rerig baie!!!

  • @zanderlourens6264
    @zanderlourens6264 Před 6 lety +6

    Jeff jy's my hero!

  • @CaitlinB458
    @CaitlinB458 Před 10 měsíci +1

    Dankie Vir Silke wonderlike video dit help regtig baie 🥺🙏

  • @Dingbat60
    @Dingbat60 Před rokem +1

    Weereens, puik

  • @ferdinandvandenheever981

    Baie dankie hierdie videos help baie