Gr 12 Wiskunde : Trigonometrie - Identiteite

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 04. 2016
  • Bewys van eenvoudige Gr 12 Trig identiteite met behulp van saamgestelde en dubbelhoek identiteit formules.

Komentáře • 15

  • @biancabothma957
    @biancabothma957 Před 2 lety +12

    POV jy is in Matriek die dag voor eind en desperaad om wisk in een aand te verstaan wanneer jy op hierdie stukkie goud afkom. Hierdie channel is letterlik n llifeline, dankie vir al die moeite

  • @miankegreyling1033
    @miankegreyling1033 Před 7 lety +29

    Hi Jeff !! Mal oor jou channel. Jou videos help regtig regtig regtig baie.
    Ek sal baie baie bly wees as jy dalk meer graad 12 videos vir wiskunde kan maak... Afterall,, graad 12's kort die meeste hulp !!
    En miskien as jy junie en eind eksamen vraestelle van die vorige jare kan behandel asseblief?? Sal regtig great wees. Thanx !!

  • @pietervanderwalt4400
    @pietervanderwalt4400 Před 6 lety +8

    Asseblief begin weer video's maak Jeff, jys awesome

  • @Grim_Gamers
    @Grim_Gamers Před 3 lety +1

    Ek hou baie van jou videos...dt het my al n paar keer gered....ek wil vra vir meer graad 12 videos...en dalk meer spesifiek in trig....en hou so aan jeff 👍

  • @JustinDBezuidenhout
    @JustinDBezuidenhout Před 5 lety +2

    11:00 , nie gedink hy gaan vas sê nie. Baie hulpvaardige video's, dankie vir al jou moeite.

  • @frannalimmited1005
    @frannalimmited1005 Před 7 lety +12

    Hi jeff die video's help vreeslik baie ek het laas jaar van jou channel uitgevind en dit het gehelp met my gr11 eind jaar eksamens kan jy asb meer graad 12 video's maak op wetenskap ek sukkel regtag baie met die werk Jou channel is n wenner☆☆☆☆

  • @Midnightrush121
    @Midnightrush121 Před 7 lety +6

    Waar was jy my hele skoolloopbaan lank?? Kickass!

  • @bothmanastrid
    @bothmanastrid Před 7 lety +4

    Hay, ek is versot op jou videos dit is baie hulpvol. Kan jy 'n video maak wat die sin-, cos-, en oppervlakte reël verduidelik, asseblief?

  • @vanWykHannes
    @vanWykHannes Před 8 lety

    Great Gedoen!! Subscribed!

  • @TheGuitarGuyKyle
    @TheGuitarGuyKyle Před 8 lety

    Dankie baie !!!

  • @gertels8430
    @gertels8430 Před 7 lety

    goeie video. dankie

  • @Dingbat60
    @Dingbat60 Před 4 lety +1

    Fantasties. Dankie.