VERLORENVLEI STORIES

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 06. 2022
  • Stap saam en kom reis deur die riete, kom luister na die wind en beleef die stories van die mense in en om die vlei. (2017 )

Komentáře • 11

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 Před 5 dny

    Wonderlik en baie dankie!!!!

  • @Ellenbaba
    @Ellenbaba Před rokem +2

    Dis. So.mooi om.te hoor hie Mense Destyds gelewe het nou het slles verander

  • @alwynvanwyk1851
    @alwynvanwyk1851 Před 11 měsíci +1

    Verlorenvlei, Vloorvlei, Vir ewig verlore vlei...
    Hartseer vlei...
    Maar nou, na bykans 7 jaar van droog le, loop die water weer in...
    Mooi plek, mooi mense.
    Dankie Sandra....

  • @Ellenbaba
    @Ellenbaba Před rokem +2

    Mooi om.te hoor Dit is liefde volle Heringe

  • @jasonclaasen2474
    @jasonclaasen2474 Před rokem +6

    Jinne dis so pragtig. As ons ons lewens van vandag moet vergelyk teen hoe die mense destyds gelewe het, sou jy dink ons het ryker geword, maar Die werklikheid is Ons het eintlik armer geword.....

    • @Deontjie
      @Deontjie Před rokem

      Ja, met al die geld in die wêreld kan jy nie ouma se smoorsnoek koop nie.

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Před rokem +2

    Wat ń wonderlike mooi boodskap en hoe die mense in daai tyd gelewe
    .Geen stres gelewe daar nie...
    As wat ons v.dag lewe is net stres.
    Het GROOT geword op ń plaas...en my kinder lewe was ongelooflik lekr.
    Sal dt vir niks ruil nie.
    Leeudoring stad.

  • @michaeltownsend4644
    @michaeltownsend4644 Před rokem +1

    Mooi herinderinge van kinder dae op ons familie se plaas, Ganskraal in die Langkloof. The good old days, formerly known as these trying times. So glad I stumbled upon this channel. Baie dankie

  • @user-tt8ig7fz9d
    @user-tt8ig7fz9d Před rokem +2

    Dis jammer ma leker tye ons ne so groot gewotd op wamakersvlei is ni skaam oor dit nie lekkee tye ❤

  • @Wilhelm5381
    @Wilhelm5381 Před 9 měsíci +1

    danke Sandra Prinsloo... 'n verkwikking van die siel

  • @Wilhelm5381
    @Wilhelm5381 Před 9 měsíci +1

    wonderlik...