Verkiesingsdebat: Samewerking in die Veelpartyhandves van Suid-Afrika.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 04. 2024
  • Anton Meijer gesels met dr Leon Schreiber van die DA, dr Corné Mulder van die VF Plus en Neil de Beer van die UIM oor samewerking tussen die onderskeie partye in die Veelpartyhandves van Suid-Afrika.

Komentáře • 86

  • @bpf3895
    @bpf3895 Před 2 měsíci +6

    Dankie Niel vir reguit praat. 🙏Here, red Suid Afrika.

  • @carolineyendall
    @carolineyendall Před měsícem +4

    My stem gaan vir die UIM en ek Glo God sal sy hand oor ons hou, Jesus Christus sal ons President lei.

  • @Meraikie
    @Meraikie Před 2 měsíci +22

    Bravo! Ons hou nie net van wat ons hoor nie, ons haal hoed af vir julle manne met ruggraat, integriteit, veglus en geloof! Mag jul visie deur die Hoër Hand geseën word, en moontlik gemaak word, daarvoor bid ons🕯🕯🕯
    Baie dankie Pretoria FM.

  • @user-gl3pb4pe7y
    @user-gl3pb4pe7y Před 2 měsíci +8

    If South African's love their country, they will do the right thing.

  • @altavanrensburg7027
    @altavanrensburg7027 Před 2 měsíci +5

    Samewerk is ons enigste hoop......en ego s moet begrawe word. Asseblief, werk saam vir Suid Afrika se behoud

  • @user-wr7hk4os6e
    @user-wr7hk4os6e Před 2 měsíci +21

    Solank die new world agenda nie gedien word nie

    • @user-xr7jz8js6t
      @user-xr7jz8js6t Před 2 měsíci

      Hulle kan maar beplan maar God het Sy eie plan. Dus reeds agv hulle weggesteekte agendas dus hkm hulle sit waar hulle sit. Hulle het die vertroue vd mense verloor deur hulle arrogante maniere. Net Neil n nederige gesindheid.

    • @johanntheopienaar3635
      @johanntheopienaar3635 Před 2 měsíci +1

      Dit is glad nie deel van so iets nie

    • @lindafouriehoniball3150
      @lindafouriehoniball3150 Před 2 měsíci +1

      Musi Mmamani

    • @loladuplessis4297
      @loladuplessis4297 Před 2 měsíci

      Ja stem. My vraag is nog wat het Steenkamp by Zelensky gesoek

    • @MorgMorg-uf6ps
      @MorgMorg-uf6ps Před 2 měsíci

      Hulle word altyd gedien, hulle speel altwee kante.. DA klink soos "controlled opposition". SA is n geregistreerde maatskappy...ANC, EFF en DA is betrokke. So kan "Hulle" nie verloor nie...dis presies hoe die NWO dit doen.

  • @gracybotha1791
    @gracybotha1791 Před 2 měsíci +11

    Saam staan werk

  • @jhnsuke5534
    @jhnsuke5534 Před 2 měsíci +9

    Dr. Corne and Mr. N. De Beer... Respect....

  • @angelabaxter6298
    @angelabaxter6298 Před měsícem +1

    PA and EFF are keeping the ANC in power.

  • @johanntheopienaar3635
    @johanntheopienaar3635 Před 2 měsíci +5

    Moet se dit was baie goed en intresant juis omdat al 3 manne wel belese is en is werklik ernstig ten opsigte van n nuwe bedeling. Kom ons hoop dat na die 29 Mei die 3 saam in n nuwe kabinet sit om ons voorentoe te neem.

  • @pieterjordaan73
    @pieterjordaan73 Před 2 měsíci +4

    Multi Party Charter to rescue and save South Africa and its citizens

  • @Gamerock82
    @Gamerock82 Před měsícem

    Plus one right here. So happy these three have come together. Only missing one I hope will be part of this but these parties... these teams can change the course of our current crisis. Where is my ballot already? Let's do this.

  • @marlenescholtz175
    @marlenescholtz175 Před 2 měsíci +5

    Kan julle ook #Hope for SA kan byvoeg asb.

    • @Diana-fk4hf
      @Diana-fk4hf Před 2 měsíci +1

      Ja asb. Dit sal goed wees om van hulle te hoor.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o Před 2 měsíci +9

    Naand menere ek luister met graagte na julle insette.

  • @lydiaventer4440
    @lydiaventer4440 Před 2 měsíci +7

    Ek hou niks van politiek nie, ek is egter dankbaar op die stadium dat hierdie manne daar is vir ons wat die passie het om ons land positief te probeer verander.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 Před 2 měsíci

      Ek lan duidelik sien hoekom jy nie van politiek hou nie.....omdat jy fokken onnosel is !!!!
      Google : Who is Niel de Beer???
      ....en skrik wakker !!!!

  • @jankaniemand7856
    @jankaniemand7856 Před měsícem +1

    Ons het Godly governance nodig in SA

  • @bpf3895
    @bpf3895 Před 2 měsíci +3

    Dr. Mulder, dankie dat jy nog daar is. 🛐

  • @MorgMorg-uf6ps
    @MorgMorg-uf6ps Před 2 měsíci +4

    Hoekom sal enige party nie wil saamwerk nie🤔 Together we stand, divided we fall.

    • @cliffardgerber3830
      @cliffardgerber3830 Před 2 měsíci +1

      Wit mannkon nog nooit saam staam nie. Dit is hoekom ons 100 verkillende afdikaanse kerke het

  • @LansMalherbe
    @LansMalherbe Před 2 měsíci +3

    Ek kan nie wag vir die 29ste nie. En, dit is so verblywend om pragmasiste te hoor saamstem!

  • @user-io5yz4re8t
    @user-io5yz4re8t Před 2 měsíci +4

    Julle gee te veel inligting en gee die anc advies. Stem vir of teen anc

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq Před 2 měsíci +1

    As ons almal wil op staan en saam staan kan ons die land red kan ons die anc uit haal kom ons werk saam ❤

  • @antoinettelerouxauthor2538
    @antoinettelerouxauthor2538 Před 2 měsíci +3

    Ssam sal ons wen!

  • @JeremyKoning-ls3rc
    @JeremyKoning-ls3rc Před 2 měsíci

    You did not make known to us which party's is all involved in the coalition. Loved the show !..

  • @user-xi1hl6ss6j
    @user-xi1hl6ss6j Před měsícem

    Koalisieregering is nie moontlik sonder dieselfde integriteitsbasis nie.

  • @johankruger9507
    @johankruger9507 Před 2 měsíci +1

    Ons stem al op 17/16 Maart hier in Mauritius

    • @balsak007
      @balsak007 Před 2 měsíci

      😂 So jyt dit gemis

  • @CriticalThinkingSociety
    @CriticalThinkingSociety Před 2 měsíci

    Daar is baie meer ongeregistreerde stemmers as wat daar al ooit vir die regerende party gestem het op sy beste verkiesing. Dr Milder maak 'n groot berekenings vout daar kan 'n party wees wat nog meer as daai 50% kan kry.

  • @user-xr7jz8js6t
    @user-xr7jz8js6t Před 2 měsíci +12

    Van al die 3 partye wat hier sit sal ek vir Neil stem want hy is opreg en stel opreg belang in die tekort kominge vd mense. Hy speel nie met die gevoelens mense vir stemme nie. Ek dink die DA en VF Plus behoort hulle te skaam want ekt vir die DA gestem en asook vir VF plus en beide het teleurgestel want ekt tot op hede nog absoluut niks verandering sien nie. Ek sal vir Neil n kans gee want hy het n opregte liefde vir mense. Aan die DA en VF plus hou op om mense te belieg. Praat tog net vir een keer in julle lewe die waarheid. Hou op om net aan julself en julle gemaklikheid en gerieflikheid te dink. Die mense lees julle goed. Voorspoed Neil. UIM

    • @user-pe9wc4il5o
      @user-pe9wc4il5o Před 2 měsíci +1

      Jy is reg daai vaseline bende het niks visie nie n nulnop n kontrak. UIM. al die pad.

    • @cliffardgerber3830
      @cliffardgerber3830 Před 2 měsíci

      UIM is ex anc. Snaaks hoe die man van anc 180° draai. Sal nooit daai man vertrou nie. Volks verraaier

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj Před 2 měsíci

      Jy kan nie baie slim wees as jy regtig verwag het om meer te kry as wat jy op geregtig is. Die VF+ was vir jare met elke verkiesing in die bek geskop en nooit n beduidende steun gehad nie TOG het hulle baie vermag. Die DA ondersteuners sal bloot vir jou sê gaan kyk waar hulle regeer.

    • @jankaniemand7856
      @jankaniemand7856 Před měsícem

      Waarom is ACDP nie deel van julle nie

  • @elizevorster4328
    @elizevorster4328 Před 2 měsíci +4

    DA het sterk leiers en doen goeie werk tans

  • @sevmassyn5660
    @sevmassyn5660 Před měsícem

    Na so baie jare het julle nog geen antwoord nie.... Behalwe n vet salaris

  • @chriserasmus
    @chriserasmus Před měsícem

    Ek het 'n baie wyse ou geken. Hy het gesê, daar is drie mense wat jy nie vertrou nie.
    1. Hydraulic mechanic
    2. Transport ryer
    3. Poitikus.
    Ons wittes moet uit die politiek bly. Ons verstaan dit nie, ons weet nie hoe dit werk nie. Wat is daar wat ons wittes nog nie verstaan nie. Die wittes is die "common enemy". Geen wit party, bende vingersvleg alliansie gaan hond haaraf maak nie. Die enigste moontlike redding is 'n federale bestel.

  • @francoisduminy1863
    @francoisduminy1863 Před 2 měsíci +4

    Corne, waarom het jy dan annerdag op utube met mckenzie gepraat ???

    • @johanntheopienaar3635
      @johanntheopienaar3635 Před 2 měsíci +4

      Hy kan praat met wie hy wil as jy geluister het sou jy die gesprek verstaan het daar is geen ooreenkoms met PA nie net bloot gesprek is dit dan verkeerd?

    • @francoisduminy1863
      @francoisduminy1863 Před 2 měsíci

      Nogals het ek geluister. Probeer my vraag verstaan ok.

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj Před 2 měsíci +3

      MacKenzie is deel van die veelparty handves. SO EENVOUDIG SOOS DIT

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj Před 2 měsíci +3

      Dr Mulder vir President 🙏🙏🙏🙏🙏🇮🇱🇮🇱🇺🇦🇺🇦🇿🇦

    • @francoisduminy1863
      @francoisduminy1863 Před 2 měsíci

      @@AndriesDuToit-bs1nj nie oor veel party handves gepraat nie. Boetie boetie gespeel.

  • @user-li4bq8tc4r
    @user-li4bq8tc4r Před měsícem

    hoekom die dose nie een party vorm nie. almal agter die geld aan

  • @cotietyson8339
    @cotietyson8339 Před 2 měsíci +1

    Why is the DA not inviting the PA to join.

  • @janusroos4492
    @janusroos4492 Před 2 měsíci +3

    Steenhuisen het gese hy is bereid om saam anc, te werk. Die vfplus het die afrikaners belieg met die afrikaner aakoord. Nie een van die partye het n bybelse beleid nie.

    • @lm_b5080
      @lm_b5080 Před 2 měsíci +2

      janus ons is deel van 'n multi-kulturele, multi-godsdienstige samelewing. jy het die reg om die wêreld deur jou bybelse lens te sien, maar suid-afrika is 'n diverse land waar almal gerespekteer moet word

    • @nomadicleopard
      @nomadicleopard Před 2 měsíci

      Volgens jou, wat is presies Bybels?

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj Před 2 měsíci

      Jy is verkeerd ou maat. Die VF+ was nog altyd n christelike party

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 Před 2 měsíci

    Glo daai dr. In die doodstraf?

    • @user-rj4dr6bt6m
      @user-rj4dr6bt6m Před 2 měsíci

      Wil jy 'moor'? Hoekom vra jy?
      REGERING gaan oor ekonomie, veiligheid, ontwikkeling ens.
      Jy haak vas by 'vermoor' mense?

  • @evertroos2261
    @evertroos2261 Před 2 měsíci +1

    Vra Corne..Da poepol...wanneer laas het hy op in informele platform met mense gepraat....net Neil doen dit!!

    • @user-rj4dr6bt6m
      @user-rj4dr6bt6m Před 2 měsíci

      'n Arend steur hom nie aan vlieë nie ... !
      Die informele gehore kan hulle nie met waardigheid gedra nie ... en hulle weet 'boggerol'!
      Waarom moet 'n waardige, kundige persoon, sy 'pêrels voor die swyne (varke) gooi'?

  • @mtblover
    @mtblover Před 2 měsíci +1

    21:55 daar is nie een van julle wat ge-eer kan word nie. Veral nie die van julle wat so voldaan is nie.

  • @TheOzzMars
    @TheOzzMars Před 2 měsíci +1

    Die Neil ou is 'n grap.

  • @user-wr7hk4os6e
    @user-wr7hk4os6e Před 2 měsíci +5

    #HOPE4SA en OHM gaan veld wen.

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj Před 2 měsíci

      Verseker is jy n Colyn Snertfontein aanhanger. Net so deurmekaar

    • @user-wr7hk4os6e
      @user-wr7hk4os6e Před 2 měsíci

      @@AndriesDuToit-bs1nj Tyd sal maar leer ou perd

  • @valsables5299
    @valsables5299 Před 2 měsíci

    ANC SAL WEER WEN WEN WEN WANT MEESTE STEMMERS IS SWART

  • @mtblover
    @mtblover Před 2 měsíci +1

    27:50 Hoe moet ons jou nou vertrou??????? Jou hele manier van praat hou hande vas met malema se manier van praat. Van dieselfde lap gesny.

  • @gummy3377
    @gummy3377 Před 2 měsíci

    All men look closed up.
    Look at their body language 😢

  • @gummy3377
    @gummy3377 Před 2 měsíci +3

    My choice is Leon 😅