![Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans](/img/default-banner.jpg)
- 141
- 318 274
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
South Africa
Registrace 10. 08. 2021
SBA Voorsitter, Sandra Prinsloo met spesiale feesseisoengroete vir 2023
SBA Voorsitter, Sandra Prinsloo met spesiale feesseisoengroete vir 2023
zhlédnutí: 221
Video
Boekbekendstelling: Die leefwyse van ons Vroeë Mense
zhlédnutí 478Před rokem
Kom sluit by ons aan op Maandag 9 Augustus 2021 om 10:00 vir die bekendstelling van "Die leefwyse van ons Vroeë Mense" waartydens joernalis Ivor Price in gesprek tree met die skrywer Rachelle Greeff. "Die leefwyse van ons Vroeë Mense" nooi die leser om agter die Strandlopers van die Kaapse Skiereiland aan te stap om te sien hoe vernuftig hulle aan die Kaap van Storms oorleef het. Die geleenthei...
Die Griekwas leef gan it maar net daar laat
Ek identifiseer gemaklik met hierdie plat-op-die-aarde "Afrikaanse Christen- mense" - self in die 1950's grootgeword in 'n wit Namakwalandse kleinboerhuis met 'n sterk band met die see. Diep dankbaarheid vir oorvloedige genade, wat blom in hierdie nederige kultuur-adel.
Wonderlik en baie dankie!!!!
I’m watching this from Australia after leaving RSA in 1997. Can’t wait to visit these places very soon.
Remember you come from the khoian and Dutch
Abd the Australians are also British and aborigini mix 😅
David Stuurman was sent to Robben Island fighting rights of indeginous khoi .😢 And he escape 3 times.I think khoisan was the original people not the Xhosa or Zulu, tswana no.So he went to court before the British and sent the rest of South african prisoners whites and khoi men banish to Australia. SO they work there on the farms in Australia outback they saw these peole are good herders riding the horses with cattle farming.They worked,married,and died there in Australia. Khoisan are herdsman,farmers,hunters bushman, fishing fish and swimming very well cause the khoi tribes also live at the beach in caves.The homo sapiens oldest race in the world all humans come from Homo Sapiens of Africa.espescially South africa. 😅
Praat maar net Afrikaans en los al die spoke in die asblik! Mooi mense met stront gelofies! Lief vir julle!
Wat 'n skande dat dit gebeur het, ek skaam my dood vir my sogenaamde wit mense.
Maar julle was hulle maar bet European Lyn gevolg in intermarriage with white European
Lief vir julle! Wit.
Mooi mense! As daar Fibre is bring ek my geld soontoe! Hoekom? Ek verdien my inkomste op Fibre. Ek is wit op my vel. Ek is so jammer vir wat julle aangedoen was deur Europeers! Varke!
My prayers are that God will continue to bless these beautiful people. I love them. Thank you so much for sharing. Blessings and aroha from Aotearoa ❤❤❤❤❤
Thank you once again for sharing your beautiful stories, online. Aroha nui from New Zealand.❤❤❤❤❤❤
I had a good laugh at the fly story🤣🤣😂. What a lovely, retired teacher. It would be awesome to learn how to speak the Nama Language. Thank you so much for sharing. Aroha nui from Aotearoa. ❤❤❤
Kan u ASB vir my meer vertel van my oupa Daniel Lefleur van Piketberg
Kan nie help nie om weer te se, PRAGTIGE MENSE!!
Ag dit is pragtige mense. Klink soos Hemel op aarde! Sou maklik daar kon bly. So onskulig die mense
Ons is een groot familie. Mooi woorde
Werklik interessant
Werklik interessant en aangrypend.
Two hundred Griqua horsemen defeated the basotho army of Mantatisi .
Dit is opvallend hoe tevrede en vriendelik die mense is! 'N mens kry so veel respek vir hulle❤
Dankie. Dis kosbaar!
Daai brood van my ouma uit daai klei oond was die heerlikste...
En daai kaf stop het jou vreeslik laat jeuk...al hierdie dinge op my oupa hulle se plaas ervaar, dit was die pragtigste jare van my lewe...die mooiste mooiste herrinneringe...
Dis sulke mooi stories, my oupa het ook esels gehad, pragtige diere...
Nou dis alles goed en wel mooi mense rustige harte baie geestelike mense my mense so trots.Nou vra ek met trane in my oe hoe is dit dat een totale volk geen ekonomise vryheid bekom het nie dit moes seer gewees het om so ontwortel te word as n nasie en hulle identiteit vedoesel om n agenda van kolonaliseering te bevorder tenkoste van n weerlose volk.n Aparte wet vir toilete,openbare areas,slegs blanke skole,grond oneiening sonder vergoeding/reperasies so seer moet ons mense gekry het.Maar nog vandag wil hulle nie omdraai en terug kyk om dit reg te maak nie.Dan kom Solidariteit,DA,FFPLUS en al die teenstrydige blanke groepe en vat elke tranfomatiewe positiewe aksie voorgestel deur die regering Hof toe want hulle wil hulle gesteelde belange ver ewig vir hulle nagelsagte dis reeds 400jaar later en dis n hartseer dag:(
Pragtige program! Ek is so bly vir al hierdie videos. ❤ baie dankie!
❤😊
❤pragtige mense en hul kultuur😊
Pragtige mense❤❤
Dr Prinsloo die stories wt jy op film vasle,sny 2kante toe,dis hardseer Om te hoor hoe ons mense moes swaarkry,Om Vir hongerlone te werk,maar dit spreek boekdele van hlle karate,hlle HT nooit opgegee nie,hlle HT vasgehou aan die leeringe v die Kerk,hlle kinders mt dissipliene en respek,vdag Kan ons by die mense leer,ons as die eerste nasie kan,ons mt net die wil he.thx
Ek verlang en smag na die Richtersveld met haar opregte inwoners,hul liefde vir natuur van boom plant en bosses en die diere.Rk verlang na hul besondere sang stemme.Ek stort n traan .m.Die Namas is soos die Diamante kosbaar. Waardevol .Derl van die aarde.Edel mense.Nederig en opreg.Mag God al hul wense vervul .Gangans.Oudominee RTG.God seen julle.
Yes so true i love the way we were raised if a aunty gave you a hiding you cant go home an tell you mother because she would also give you a hiding because you must have done something wrong 😅😅😅
Loved this so much!
Thank you so very much.
Wees versigtig om nie jouself as 'n verdediger van taal voor te hou ten koste van menseregteskendings wat deur jou onderdane gely word nie.
Wie is die oorspronklike mense van Suid Afrika? Die Koe San. WAAROM is hulle nou so min? En waarom is NIKS geskryf van die Bantu mense wat hulle tot die woestyne gestrooi?! Dis altyd oor Wit mense. Blah blah blah
Sandra dit was tops.dankie vir jou omgee en mooi gebaar deurdat jy ons mense terugvat na hulle kosbare verlede.ek hoop daar volg nog sulke stories.baie dankie hoor
Danki oom tewie en oorlede aunty meràai vir die vertellings
O wat n lieflike vredevolle omgewing ons hier in die stad het waarlik nie daai mooiheid nie ek sal lyk om die plekke te gaan besoek
Oh shame These people were so stripped from their humanity. What a disgrace. A crime against innocent peace-loving souls. I am so so sad and so so sorry. I never knew😢😢😢😢
We are these people mix with Dutch.😅
We need to collect more of these stories! Our Heritage Association here in Swellendam is making (amateur) videos of old-timers telling their memories. Thanks Dr Prinsloo...
Jy het ''n Afrikaanse van? Maar jy skryf in Engels?!
Baie interesant, dankie
Ek wil so graag n' komentaar gee,aangaande hierdie prentjierolklips maar julle gaan my nie so mooi verstaan nie as ek moet dieper komentaar sal gee oor hoe en wat werklik gebeur het,en waarom onse kultuerele waardes weg en afgewat is van onse voor ouers.So!"🧐🤔🫶🌍geniet maar die prentjierol."
Julle is pragtig❤
Ek wil die dame wat die onderwyseres was komplimenteer! Sy praat Afrikaans pragtig en het ñ wonderlike visie! Ek stem met haar saam dat dit nie so "grand" is om Engels te praat nie want Engelssprekendes weier om Afrikaans te praat! Ons kan trots wees dat ons Afrikaanssprekendes meertalig is! Baie dankie, Sandra vir hierdie juweel programme wat jy gemaak het! Ek het nou eers daarop afgekom.
How I wish for a simple, natural and beautiful life like these wonderful folk. My family and I live in the 1st world of the United Kingdom where mental health issues are more prevalent than ever. Stress in the frenetic cities and anxiety of the cost and quality of living is constant. As well as living among another culture and homesickness for South African friendliness and warmth makes it a challenge to endure life as we know it. There might be more money for needs and wants but our lives are lacking HEART!
Three clans of the KHOI/ khoekhoe are the Nama , Korana and Griqua . These people are today mostly classified as coloured . They are the true aboriginal indigenous people , i.e . the First Nation . Unfortunately the black Bantu Nguni tribes are claiming their country for themselves .
Griqua is not FIRST NATION. They are indigenous. Damara, Nama , Korana are the First Nation.
The Korana are a clan of the khoi . These people are officially classified as coloured, since the days of apartheid. Unfortunately under the black govt their lot has not improved . Instead the black Bantu Nguni govt in power claims their inheritance for themselves , this despite the fact that all the black bantu tribes are foreign migrant settlers from central Africa. The only true aboriginal indigenous people of SA are the KHOI and SAN !
Die le fleurs het ek nog simpatie vir, maar die Campbells wou net in verlede bly. Vervag hulle om die jeug om primitief te bly en apartheid te blameer, sonder meer bedryf.
Allerpragtigste stories....genotvolle luisterstof. Hou so voort!!!
❤