Piet .. my beskeie opinie .. jy is deesdae so 'n nice ou!! Wat het oor jou lewe (lewer) geloop. Dit is nie my week vir mans nie .. maar regtig .. ek like jou deesdae. George S.
Ek hou van jou hare en ek hou van Nuuspod 👌! Jy en Piet-feit-bly-staan-is-Croucamp is albei heeltemal onpretensieus en dit maak julle so gewild en dit maak dat ek vir Piet sy ongrammatikale sinsnede vergewe 😉. Ek is trots daarop om te kan sê ek kom van dieselfde dorp af as jy! ❤
Hulle was voor die GOOD and PAC daar, Ek weet nie hoekom hou Helen vir haar skielik dom nie, en wie is sy om te se wie moet daar wees and wie nie. ANC is die groot party, nie DA nie. EFF kan haar verplaas as sy vir haar moeilik hou.
Anc moet begin oop kaarte speel! Hul het genoeg, te veel skade al veroorsaak. Kat en muis sal nie werk nie. Staan vas DA vir die strik dat jul dalk blaam moet dra in toekoms vir hul besluite nou!
Excuse me, does the DA not watch TV. It was all over TV, GNU is ANC, DA, IFP AND PA, everyone was talking about it. There was no Kat en Muis from ANC, DA is pretending they did not know!!!. PAC and GOOD came after. This is Helen thinking she has more more power than she has. She can be replaced by the EFF.
DA are the liars. Imagine electioneering on a vote for the PA is a vote for the ANC, yet a vote for the DA was in fact a vote for the ANC. Who was lying to their voters. PA was honest, they always said they would even go into coalition with the AWB if they get something for their people.
PA💚💚💚💚
Piet .. my beskeie opinie .. jy is deesdae so 'n nice ou!! Wat het oor jou lewe (lewer) geloop. Dit is nie my week vir mans nie .. maar regtig .. ek like jou deesdae.
George S.
Izac jou hare lyk baie mooi. En ook die grys daar by. Lekker dag.
Piet, dit is so lekker as jy lag en grappe maak ten koste van jouself.
Ek hou van jou hare en ek hou van Nuuspod 👌! Jy en Piet-feit-bly-staan-is-Croucamp is albei heeltemal onpretensieus en dit maak julle so gewild en dit maak dat ek vir Piet sy ongrammatikale sinsnede vergewe 😉. Ek is trots daarop om te kan sê ek kom van dieselfde dorp af as jy! ❤
Hierdie vetragings gaan invloed op mark hê!
Dankie Izak! Jy brand nou die kers aan albei kante.. groetnis
Regtig 'n mooi seun Izak.
Die man het mooi grys hare. Hy wax Sy hare Teveel.😅
Wonder hoekom is PA nou deel van GNU
Hulle was voor die GOOD and PAC daar, Ek weet nie hoekom hou Helen vir haar skielik dom nie, en wie is sy om te se wie moet daar wees and wie nie. ANC is die groot party, nie DA nie. EFF kan haar verplaas as sy vir haar moeilik hou.
Jyt n prag seun Izak❤
Ons ry mos so saam totdat hulle veilig gearriveer het😊
Geniet jou kind. Jy is bevooreg.
Hoekom is mense so stil. Bang om iets te se na al die woelinge
Ek dink ook jou hare lyk pragtig.
Sit harder Isak!
Anc te slim ...sly
Daar by 29:00 plus so 'n aangename verandering - ek kyk elke dag eerder na Akademia se roos as HZ.
Anc moet begin oop kaarte speel! Hul het genoeg, te veel skade al veroorsaak. Kat en muis sal nie werk nie. Staan vas DA vir die strik dat jul dalk blaam moet dra in toekoms vir hul besluite nou!
Excuse me, does the DA not watch TV. It was all over TV, GNU is ANC, DA, IFP AND PA, everyone was talking about it. There was no Kat en Muis from ANC, DA is pretending they did not know!!!. PAC and GOOD came after. This is Helen thinking she has more more power than she has. She can be replaced by the EFF.
Bla bla bla bla
Hou van Piet se oorsig!
Hy is so ingelig en intelligent! Okay ons almal weet dit. Dit bly steeds goed om dit te sê en dit maak dit vir my so aangenaam om na hom te luister!
Hy wil wegkom met alles. Lieg ook vir sy ondersteuners!
DA are the liars. Imagine electioneering on a vote for the PA is a vote for the ANC, yet a vote for the DA was in fact a vote for the ANC. Who was lying to their voters. PA was honest, they always said they would even go into coalition with the AWB if they get something for their people.
Jy het nou Jaques se klank sagter gesit nou kan mens hom nie hoor nie.