INTIEM Huwelik
INTIEM Huwelik
  • 188
  • 150 443
5 Tale Van 'Ek is Jammer'
Soms is jammer nie genoeg nie. Ons wil meer hoor. Of ons wil sien ons maat is jammer. 75% van paartjies verskil in die manier wat hulle om verskoning vra en hoe hul maat dit regtig wil hoor. Ontdek julle tale vandag en verkort baklei-tyd drasties. Redakteur Liezel van der Merwe vertel jou meer.
zhlédnutí: 705

Video

Wen Vrede, Orde, Tyd en Geld vir jou Huwelik!
zhlédnutí 300Před 2 lety
Hoe wen ek vrede in my huwelik? En meer tyd? Wat van geld? En orde? Liezel van der Merwe gee praktiese raad uit die artikel "Stroomlyn Jou Huwelik". Wees deel van INTIEM se familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik?hl=en Website: www.intiem.co.za Ons kursusse: KKVR Kommunikasie Kursus: intiem.co.za/product/kommunikasiekursus/ Marriage Capsule Metode: ...
As Jou Dogter 'n Fout Maak...
zhlédnutí 322Před 2 lety
Jou dogter staan op trou. Sy is sielsgelukkig en beplan opgewonde aan elke detail, maar jou hart is soos ’n swaar klip, want jy glo sy maak die grootste fout van haar lewe. Moet jy haar waarsku en die risiko loop om jul verhouding te belemmer? Wees deel van INTIEM: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik?hl=en Website: www.intiem.co.za Ons kursusse: KKVR Kom...
INTIEM Girls Night met Michael Mol
zhlédnutí 188Před 4 lety
DIS INTIEM GIRLS ONLY AAND SAAM MET DR MICHAEL MOL! Wat gaan jy leer? Michael laat die aap uit die mou... "Forget what you’ve been told. Breakfast is not the most important meal of the day, and the weight-loss maxim of “exercise more, eat less” is completely ineffective. Hard science (not hearsay) says there’s a single life-transforming concept that will help you to lose weight, supercharge you...
Wat is julle verwagtinge van jul huwelik?
zhlédnutí 437Před 4 lety
Wat verwag jy van jou huwelik? Wat is jou verwagtinge van jou maat? In hierdie video gesels Liezel oor hoe verwagtinge mens kan teleurstel... Maak seker jy is deel van die INTIEM familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik Twitter: intiemhuwelik Nuusbrief: intiem.co.za/ontvang-ons-nuusb... #JouHuwelikMaakSaak #INTIEMhuwelik #InspirasieSpasie...
Die 2 formules vir 'n huwelik...
zhlédnutí 480Před 4 lety
Daar is 2 formules vir 'n huwelik - In hierdie video deel Liezel die 2 formules met jou! Kyk tot die einde en laat weet ons watter een watter een van die formules jy kies vir jou huwelik. Maak seker jy is deel van die INTIEM familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik Twitter: intiemhuwelik Nuusbrief: intiem.co.za/ontvang-ons-nuusb... #JouHu...
3 kerngewoontes vir jou huwelik! | VERLOOF
zhlédnutí 359Před 4 lety
'n Gelukkige huwelik is moontlik! In hierdie video deel Liezel 3 kerngewoontes vir jou huwelik! Kyk tot die einde en laat weet ons watter een van die gewoontes staan vir jou die meeste uit! Maak seker jy is deel van die INTIEM familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik Twitter: intiemhuwelik Nuusbrief: intiem.co.za/ontvang-ons-nuusbrief #Jo...
Hoe Om Heelheid In Jou Huwelik te Ervaar | Madz Deyzel | Heelheid-reeks
zhlédnutí 576Před 4 lety
In hierdie episode vertel berader, Madz Deyzel, ons wat ons prakties kan doen om heelheid in onsself en in ons huwelik te ervaar. In episode 4 van ons heelheid-reeks vra ons vir Madz 3 vrae wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander: Wie weet hoe om my heel te maak? Moet my maat weet hoe om my heel te maak? Wanneer ek seergekry het verander dit my liefdestaal? Indien jy vorige episodes...
Die Impak van My Kinderjare op My Huwelik | Madz Deyzel | Heelheid-reeks
zhlédnutí 788Před 4 lety
In hierdie episode vertel berader, Madz Deyzel, ons oor die impak wat ons kinderjare op ons huwelik het! In episode 3 van ons heelheid-reeks vra ons vir Madz 3 vrae wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander: Watter invloed het my ouers in my keuse van my huweliksmaat? Hoe probeer ek onbewustelik my hart se behoeftes te vervul? Watter rol kan my huweliksmaat speel? Indien jy vorige epi...
3 Basiese Behoeftes Van Jou Huwelik Waarvan Jy Moet Weet! | Madz Deyzel | Heelheid-reeks
zhlédnutí 1,3KPřed 4 lety
Berader, Madz Deyzel, deel met ons die basiese behoeftes wat in jou huwelik bestaan waarvan elke paartjie bewus moet wees! In episode 2 van ons heelheid-reeks vra ons vir Madz 3 vrae wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander: Het ons almal dieselfde basies behoeftes en wat is dit? Hoe probeer ons aan hierdie behoeftes voldoen? Wat is die "Wholeness"-model? Indien jy episode 1 van hier...
Kan My Huwelik My Heel Maak? | Madz Deyzel | Heelheid-reeks
zhlédnutí 1,1KPřed 4 lety
Ons skop hierdie heelheid-reeks af deur om vir Madz 3 vrae te vra wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander: Hoe lyk geestelike en emosionele heelheid? Kan My Huwelik My Heel Maak? Die impak van Genesis - voor en na die val? Madz Deyzel is 'n berader en sy bied 'n kursus wat die "Wholeness Model" genoem word aan. Kom in kontak met Madz en leer meer oor die "Wholeness Model": madz@edif...
Sirkel Van 5 Kan Jou Van Egskeiding Red! | Praktiese Plan
zhlédnutí 772Před 4 lety
Mel Robbins leer mense oor hul sirkel van 5 wat hul "droomspan" vir die lewe is. In hierdie video gesels ons oor die sirkel van 5 wat jou van egskeiding kan red en hoe hierdie sirkel van 5 jou droomspan vir jou huwelik is! Hier is waar jy aanlyn deel kan word van die INTIEM familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik Twitter: intiemhuwelik N...
7 Vars, Praktiese en Maklik-Om-Te-Volg Wenke vir 'n Merkwaardige Huwelik! | INSPIRASIE SPASIE
zhlédnutí 1,4KPřed 4 lety
Liezel gesels met ons oor 7 vars wenke wat paartjies gaan help om hul huwelik merkwaardig te maak... Kyk tot die einde en laat weet ons watter wenk is jou gunsteling wenk! Maak seker jy is deel van die INTIEM familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik Twitter: intiemhuwelik Nuusbrief: intiem.co.za/ontvang-ons-nuusbrief #JouHuwelikMaakSaak #...
[FACEBOOK LIVE] #KoopTroos Nuwe Produkte // Skoonheidsprodukte // Gesondheidsprodukte
zhlédnutí 82Před 4 lety
Ons het in iets nuut probeer!! Ons stel aan julle bekend #KOOPTROOS Wat is dit? Waarvoor gaan dit? Kyk saam en laat weet ons of julle daarvan hou! Maak seker jy is deel van die INTIEM familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik Twitter: intiemhuwelik Nuusbrief: intiem.co.za/ontvang-ons-nuusbrief #JouHuwelikMaakSaak #INTIEMhuwelik
50 Jaar Getroud: Joy Mol Deel Met Ons Haar Geheim!
zhlédnutí 112Před 4 lety
Wat kan ons van 'n paartjie leer wat al 50 jaar getroud is? Joy Mol deel met ons haar geheim! Maak seker jy is deel van die INTIEM familie: Facebook: intiemhuwelik Instagram: intiemhuwelik Twitter: intiemhuwelik Nuusbrief: intiem.co.za/ontvang-ons-nuusbrief #JouHuwelikMaakSaak #INTIEMhuwelik
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | Des 2019
zhlédnutí 40Před 4 lety
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | Des 2019
Nico en Christi: Survivor Wenke Vir Jou Huwelik | Deel 1
zhlédnutí 286Před 4 lety
Nico en Christi: Survivor Wenke Vir Jou Huwelik | Deel 1
Jy Kan 'n Verskil In 'n Ander Huwelik Maak!
zhlédnutí 166Před 4 lety
Jy Kan 'n Verskil In 'n Ander Huwelik Maak!
Survivor wenke vir jou huwelik | Nico & Christi Panagio
zhlédnutí 2KPřed 4 lety
Survivor wenke vir jou huwelik | Nico & Christi Panagio
#KwotasieVirNKans Kompetisie Wenner | Nov 2019
zhlédnutí 25Před 4 lety
#KwotasieVirNKans Kompetisie Wenner | Nov 2019
3 Maklike Stappe Om Goeie Gewoontes Vas Te Maak!
zhlédnutí 162Před 4 lety
3 Maklike Stappe Om Goeie Gewoontes Vas Te Maak!
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | Oktober
zhlédnutí 34Před 4 lety
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | Oktober
[SNEAK PEEK] Die INTIEM eTydskrif
zhlédnutí 104Před 4 lety
[SNEAK PEEK] Die INTIEM eTydskrif
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | September
zhlédnutí 15Před 4 lety
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | September
'n Boodskap vir huwelike | Rory Dyer van 3Ci
zhlédnutí 461Před 4 lety
'n Boodskap vir huwelike | Rory Dyer van 3Ci
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | Augustus Wenner
zhlédnutí 35Před 4 lety
#KwotasieVirNKans King Price Wenner | Augustus Wenner
Ons Nooi Jou Uit! Piekniek by die INTIEM Liefdesbrug!
zhlédnutí 56Před 5 lety
Ons Nooi Jou Uit! Piekniek by die INTIEM Liefdesbrug!
'n Boodskap Vir Elke Getroude Paartjie!
zhlédnutí 315Před 5 lety
'n Boodskap Vir Elke Getroude Paartjie!
ONS GAAN WENE, OOSTENRYK, TOE!
zhlédnutí 72Před 5 lety
ONS GAAN WENE, OOSTENRYK, TOE!
Ons Top 5 Wenke Tot 'n Merkwaardige Huwelik!
zhlédnutí 280Před 5 lety
Ons Top 5 Wenke Tot 'n Merkwaardige Huwelik!

Komentáře

  • @elimdutoit9526
    @elimdutoit9526 Před rokem

    Ons in Moorreesburg kyk vir julle!

  • @beeldradioproduksies3683

    (#International #Astronomical #Union)

  • @beeldradioproduksies3683

    #B.I.B.L.E

  • @beeldradioproduksies3683

    #Talk #Bible

  • @beeldradioproduksies3683

    #Hi #Mark #Facebook

  • @beeldradioproduksies3683

    #Trending

  • @beeldradioproduksies3683

    #TOP TRENDING

  • @beeldradioproduksies3683

    #News(TV)

  • @beeldradioproduksies3683

    #T.V

  • @beeldradioproduksies3683

    #Hollywood #

  • @beeldradioproduksies3683

    #Afrikaans

  • @beeldradioproduksies3683

    #Intiem

  • @ferhataslan2796
    @ferhataslan2796 Před 2 lety

    Sy is nihan se voice acter in bittersoet

  • @andrekrossouw7802
    @andrekrossouw7802 Před 2 lety

    Moet nooit oot gaan "boek hou van die verlede nie" Dis n resep vir chaos, want die ander persoon haal dit altyd weer teen jou uit... As julle opreg al hierdie goed doen en mekaar vertrou en ondersteun het boekhou geen plek nie. Ongelukkig was ek met n super narssis getroud en daar het dit net nie gewerk nie. Tragies hoe een persoon so uit n familie kom, dit wegsteek en dan bars alles net te laat uit. Daar is baie te leer en oordink in hierdie gedeelte...

  • @ramonakruger1976
    @ramonakruger1976 Před 2 lety

    Huismaats

  • @johannstrauss3779
    @johannstrauss3779 Před 3 lety

    Goeie werk 👍

  • @elishevaquick6650
    @elishevaquick6650 Před 3 lety

    Mag ek vra sonder om net bloot nuuskierig te klink; LEWE sarina se man Samuel nog of is sy onlangs geskei van hom ? REDE waarom ek vra is dat ek vanoggend 15Januarie 2021 op Radio FM gehoor sy is VERLOOF ?? Aunt Eli Ek en my man Ian is heel verward >>>

  • @clarisenaude9190
    @clarisenaude9190 Před 3 lety

    Baie dankie, hierdie is verseker doenbaar

  • @mcoosthuizen5934
    @mcoosthuizen5934 Před 4 lety

    Hi, ek is al 50 jaar oud - 21 jaar getroud, stap pad saam met God en baie lief vir die lewe, het my sprakel verloor, ons het geen gesametlike vreinde nie

  • @INTIEMHuwelik
    @INTIEMHuwelik Před 4 lety

    Laat weet ons of daar enige iets is wat jy graag meer van wil weet... Sukkel julle met kommunikasie? Kry julle nie genoeg tyd vir mekaar nie? Laat weet ons en ons kyk hoe ons julle kan help!

  • @INTIEMHuwelik
    @INTIEMHuwelik Před 4 lety

    Watter vars wenk wil jy graag probeer?

  • @INTIEMHuwelik
    @INTIEMHuwelik Před 4 lety

    Wat dink julle van #KoopTroos? Het julle dit geniet?

    • @susangoncalves7643
      @susangoncalves7643 Před 4 lety

      INTIEM Huwelik Het dit beslis geniet!!! Sal wonderlik wees as julle die produkte kan toets of by ander te hoor watter produkte werk regtig. Dis soms so n’ “ gamble” veral wanneer jy skoonheidsprodukte koop. Baie van ons dames kan nie net gaan koop en weer koop as iets nie werk nie. Dit sal so wonderlik wees as mens terugvoer kan kry van wat werk en wat werk nie. En om nie net die goedkoopste of duurste produk te kry nie, maar werklik iets wat werk, of dit nou skoonheidsprodukte is of iets anders. Baie dankie julle!!!!

  • @adelewaldeck493
    @adelewaldeck493 Před 5 lety

    Ons is in Gansbaai. Mooi praaitjie

  • @avelinodefreitas2319
    @avelinodefreitas2319 Před 5 lety

    Uncle Angus I hope u read this message I left s.a.come to u.k to try make better life please pray for u

  • @avelinodefreitas2319
    @avelinodefreitas2319 Před 5 lety

    Hi uncle Angus i hear yr pray evertime and thank u

  • @luisterlistenlalela3860

    Indien ENige Iemand Oom Angus se roeping betwyfel , Luister na wat die Here gespreek eht deur sy vroulike dienaar en verkallar het toe Hy haar beveel het om haar bleofte aan Hom te gehoorsaam soos sy gemaak het as kind wat nie kon praat a.g.v haar gheoorsgestemdheid. Op die regte Tyd het God besluit om haar voor te berei vir haar taak en roeping nadat Hy haar tong genees het en haar die visie gewys het van die Land se mans wat in aanbidding voor God buig en bid. Kyk en Luister na die argiewe en weet dat God niks doen , voor Hy Sy dienaars die profete waarsku en afsonder om gereed te maak vir hul taak. God se belofte en waarskuwings word vervul, czcams.com/video/jQyMhx31G6E/video.html, ANTWOORD God se ROEPSTEM en nie die wêreld en politieke leiers se roepstem. czcams.com/video/0vbzYFgyTZ8/video.html

  • @johanbuys6010
    @johanbuys6010 Před 5 lety

    Wow Gods on the throne my His presence overwhelm this event in Jesus Name through the Power of the Holy Spirit.

  • @carlienviljoen291
    @carlienviljoen291 Před 5 lety

    Ek en my kinders hou elke aand godsdiens (Jesus storie soos hulle dit noem). Bid as gesin aan die etenstafel en ek bid elke oggend oppad skool/werk toe dat hulle 'n geseende en beskermde dag sal ervaar, asook vir my net vir die nodige wysheid en geduld as 'n moeder.

  • @carlienviljoen291
    @carlienviljoen291 Před 5 lety

    Ons het die dansvloer met Rooi Roos van Gerhard Steyn en Nadine geopen

  • @animeweebgirl3887
    @animeweebgirl3887 Před 6 lety

    Sulke maklike wenke. Sal sommer van vandag af dit begin toepas om reg te wees vir die kursus.

    • @INTIEMHuwelik
      @INTIEMHuwelik Před 6 lety

      Hi Charnell! Ons is bly hierdie wenke het jou gehelp! Ons wil net seker maak dat jy geregistreer het om deel te wees van groep 2? Die "deure" maak 14 Sep toe en wil nie hê jy moet uitmis nie :)

  • @coleenburger9177
    @coleenburger9177 Před 6 lety

    CB

  • @maxwellmncube7450
    @maxwellmncube7450 Před 6 lety

    cheating does not pay

  • @thobekamoshani9451
    @thobekamoshani9451 Před 6 lety

    Lv u gyz

  • @satiktokcompilation3893

    MY TOP DECK COUPLE

  • @noluvotshofela645
    @noluvotshofela645 Před 7 lety

    Best couple ever......Luv them shame

  • @MrAdippenaar
    @MrAdippenaar Před 7 lety

    I wish you had an english publication, love your work :)

    • @INTIEMHuwelik
      @INTIEMHuwelik Před 7 lety

      Hy Alwyn, go check out www.intimacy4us.co.za Here you will find many of our INTIEM articles translated to English for our English audience :)

  • @nomfundomndebele3177
    @nomfundomndebele3177 Před 8 lety

    beautiful

  • @nelizemuller4701
    @nelizemuller4701 Před 8 lety

    Jovan koen en is nelize 4e

  • @bernie7339
    @bernie7339 Před 9 lety

    Ek is verheug dat mense die onderwerp nou baie volwasse kan bespreek. Baie leersaam dink ek.

  • @pholelamapeyi4589
    @pholelamapeyi4589 Před 9 lety

    i like how she jus cuddles herself into T's chest & jus sink her pretty face right on his chest... i love that ....power couple for sure ....really nice......stay blessed Mr & Mrs Mokwele...

  • @Godscantget
    @Godscantget Před 11 lety

    aren't they cute!