Die Impak van My Kinderjare op My Huwelik | Madz Deyzel | Heelheid-reeks

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 08. 2024
  • In hierdie episode vertel berader, Madz Deyzel, ons oor die impak wat ons kinderjare op ons huwelik het!
    In episode 3 van ons heelheid-reeks vra ons vir Madz 3 vrae wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander:
    Watter invloed het my ouers in my keuse van my huweliksmaat?
    Hoe probeer ek onbewustelik my hart se behoeftes te vervul?
    Watter rol kan my huweliksmaat speel?
    Indien jy vorige episodes van die Heelheid-reeks saam Madz Deyzel gemis het:
    Episode 1: • Kan My Huwelik My Heel...
    Episode 2: • 3 Basiese Behoeftes Va...
    Madz Deyzel is 'n berader en sy bied 'n kursus wat die "Wholeness Model" genoem word aan. Kom in kontak met Madz en leer meer oor die "Wholeness Model": madz@edify-buildingthesoul.com
    Hierdie video is geskiet deur George & Co. Indien jy opsoek na vir 'n fotograaf of iemand on videos te neem vir 'n troue of vir 'n verlowing of selfs net om julle as gesin af te neem besoek gerus hul webtuiste: www.georgeandc... Hulle doen absoluut wonderlike werk!
    Maak seker jy is deel van die INTIEM familie:
    Facebook: / intiemhuwelik
    Instagram: / intiemhuwelik
    Twitter: / intiemhuwelik
    Nuusbrief: intiem.co.za/o...
    #JouHuwelikMaakSaak #HeelheidReeks #MadzDeyzel #huweliksraad #huwelik #geloof

Komentáře •