3 Basiese Behoeftes Van Jou Huwelik Waarvan Jy Moet Weet! | Madz Deyzel | Heelheid-reeks

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 08. 2024
  • Berader, Madz Deyzel, deel met ons die basiese behoeftes wat in jou huwelik bestaan waarvan elke paartjie bewus moet wees!
    In episode 2 van ons heelheid-reeks vra ons vir Madz 3 vrae wat die manier hoe jy na heelheid kyk gaan verander:
    Het ons almal dieselfde basies behoeftes en wat is dit?
    Hoe probeer ons aan hierdie behoeftes voldoen?
    Wat is die "Wholeness"-model?
    Indien jy episode 1 van hierdie reeks gemis het: • Kan My Huwelik My Heel...
    Madz Deyzel is 'n berader en sy bied 'n kursus wat die "Wholeness Model" genoem word aan. Kom in kontak met Madz en leer meer oor die "Wholeness Model": madz@edify-buildingthesoul.com
    Hierdie video is geskiet deur George & Co. Indien jy opsoek na vir 'n fotograaf of iemand on videos te neem vir 'n troue of vir 'n verlowing of selfs net om julle as gesin af te neem besoek gerus hul webtuiste: www.georgeandc... Hulle doen absoluut wonderlike werk!
    Maak seker jy is deel van die INTIEM familie:
    Facebook: / intiemhuwelik
    Instagram: / intiemhuwelik
    Twitter: / intiemhuwelik
    Nuusbrief: intiem.co.za/o...
    #JouHuwelikMaakSaak #HeelheidReeks #MadzDeyzel #huweliksraad #huwelik #geloof

Komentáře •