5 Tale Van 'Ek is Jammer'

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 08. 2024
  • Soms is jammer nie genoeg nie. Ons wil meer hoor. Of ons wil sien ons maat is jammer. 75% van paartjies verskil in die manier wat hulle om verskoning vra en hoe hul maat dit regtig wil hoor. Ontdek julle tale vandag en verkort baklei-tyd drasties. Redakteur Liezel van der Merwe vertel jou meer.

Komentáře • 1