Music video by Romanz performing Reik na die Sterre. (C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/Kq57Wk
Die lied gee my hoendervleis.Adam rus in vrede sonder ENIGE pyn.Jy is nou veilig by ons Hemelse VADER.Meegevoel aan sy familie.Jou stem sal voort leef.❤
My naam is Elizabeth de Klerk & ek kan se dat hier die liekie van Haleluja my regtig in trane gekry het. Ds Fleetwoot het dat ons liekie speeler dit na die diens vir ons gespeel het. Ek het toe by Liehaana vir dit gevra om dit na my foon toe te stier. Sy het dit vir my sussie Annelie wat haar bid vriendin gestier & gese dis vir my. Annelie moet sit oorsit na my foon.
Volgens die lietjies weet ons dat julle baie gelowig is.Moet noot ophou sing nie.❤
Ek is BAIE seker die ander drie sangers wat saam met jou gesing het mis jou VREESLIK.😢
Wow, dit is een van die bestes.
Rus in vrede Adam.
Ae tog Adam .my hart bloei. 😢😢
Hierdie lied los vir ons almal n boodskap.❤
Ek sal graag wil weet wie die asemrowende lied geskryf het.Ek sal NOOIT moeg raak vir hierdie besonderse lied nie.❤
Die lied gee my hoendervleis.Adam rus in vrede sonder ENIGE pyn.Jy is nou veilig by ons Hemelse VADER.Meegevoel aan sy familie.Jou stem sal voort leef.❤
Reminds me of my life when I was still in control of everything
One of the most magic songs ever
Fantasties❤
Vandag het Adam Barnard die sterre bereik..
Pragtig
Ongelooflik lieflik❤❤
Dis n Mooi Song ek ken hom Al Baie Lank
Een prachtig nummer. Bedankt hiervoor!
Love this song
Love die song ❤️
Mag jy op vlerke swewe Adam 😰😰😰
Sjoe, sal altyd stunning wees, so n positiewe lied🙏😊👌👍✝️💕
Great song!!!!!!!!!!!!!!!!
Moet saam stem bles kan nie naby hulle sang kom nie was ook baie onbeskop in middelburg mp so romance gaan aan met Jul mooi musiek
👍🏻👍🏻👍🏻
Hulle het nie toestemming gevra om daar te wees
❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉👏👏👏👏👏
Rus en vrede Arman
My naam is Elizabeth de Klerk & ek kan se dat hier die liekie van Haleluja my regtig in trane gekry het. Ds Fleetwoot het dat ons liekie speeler dit na die diens vir ons gespeel het. Ek het toe by Liehaana vir dit gevra om dit na my foon toe te stier. Sy het dit vir my sussie Annelie wat haar bid vriendin gestier & gese dis vir my. Annelie moet sit oorsit na my foon.
Daars net een Bles
Rip.....
Jy sal altyd onthou word Adam! Rus in vrede!
Dis Bles .se Lied maar .hulle .sing dit ook .mooi vir al L Look 3:48
german pop band Xanadu sang it.
Fantasties!!!! Julle is selfs beter as Bles !