Romanz - Houtkruis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 12. 2018
  • Music video by Romanz performing Houtkruis. (C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/zjDQHX
  • Hudba

Komentáře • 97

  • @ElifasHaneb
    @ElifasHaneb Před 13 dny +1

    U God het op hout krys my sonde vir my betaal.dankie here u het klaar gemaak dankie 😢

  • @conniealexander7458
    @conniealexander7458 Před 2 lety +17

    Dankie Jesus dat u my gekies het om te sterf aan die kruis, dankie dat u toe al my sondes vir ewig vergewe het.

  • @granthill2502
    @granthill2502 Před rokem +26

    Gents You guys have created a monumental rendition of this song that will forever remain in my personal playlist. Please don't get get lost in the commercial gains and remember who gave you the talent for free from birth. Trust that the same power will sustain you all...GRACE. Gods Riches at Christ's Expense?!

    • @oveliadeetlefs7532
      @oveliadeetlefs7532 Před rokem

      Weet jy ek ht nog ni 1 keer verwag dat dadelik moet antwoord ni. Party keer nog gese werk eers klaar. Sal seker ni weer daai fout maak ni. Weet jy ek verwyd jou nie ek ht vanoggend opgestaan. Ek en T skelm uit di huis. Wou vir jou so graad iets koop... die gevolge maak toe seer Vonk ht vir my gese om ni te worry nie

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Před měsícem

      😢😢 unfortunately it did happen,so sad they allowed personal attuide come in between them,

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p Před 5 měsíci +6

    BAIE dankie vir hierdie besomderse lied.Dankie vir die boodskap wat julle vir oms gee.GOD bless.!!!

  • @callmeDaisy5060
    @callmeDaisy5060 Před 2 lety +9

    My Kleutetskool Juffrou het dit vir ons gespeel as dit tyd was vir slaap . ♡♡♡♡♡

  • @lindadebruin781
    @lindadebruin781 Před 2 lety +20

    Ons gebede gaan uit na Adam Barnard se Familie..Ons het n legende in musiek verloor. 💞🙏💞

  • @arnovanzyl9285
    @arnovanzyl9285 Před 3 měsíci +2

    Pragtigste ooit. Ek was by Adam se begrafnis toe hy dood is van niere. Sy PA was by my toe my Marietjie op 3 Junie 2023 begrawe is. Arno van Zyl.

  • @naominell7352
    @naominell7352 Před 2 lety +6

    Julle het soveel Gid gegewe talent ontvang. Baie hartseer met Adam nie meer met ons is nie maar syvstem is beslus nie stil nie. Hy sing nog saam met die Engele. Baie dankie

  • @tokkielegrange3533
    @tokkielegrange3533 Před 2 lety +19

    Hierdie lied is so spesiaal, ek luister dit al vr jare, daardie 4 pragtige mans stemme was net uniek saam gewees.

    • @callmeDaisy5060
      @callmeDaisy5060 Před 2 lety +1

      Ek stem saam !♡

    • @johanvandermerwe9324
      @johanvandermerwe9324 Před rokem +1

      Wie van ons sal aan n houd kruis gaan en sterf soon God dit met sy Seun gedoen omdat GodEn.Jesus ons lief het ABBA Vaderjammer ons is kinders van ons Vader war ons lief het geniet die aand love you all ❤😅🎉❤

  • @chrisjordaan8115
    @chrisjordaan8115 Před 3 měsíci +2

    Dankie my Hemelse Vader 🙏💙

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p Před 4 měsíci +7

    Met die BOODSKAP dan kan mens nie anders as gelowig te wees nie danksy ROMANZ. Woorde wat ons ALMAL hoendervleis gee.❤

  • @hesterhoffman
    @hesterhoffman Před 3 měsíci +3

    Dankie Jesus 🙏🙏🙏

  • @alivefortomorrow437
    @alivefortomorrow437 Před 4 lety +13

    Dankie God, U Genade het vir ons die pad oopgemaak & U liefde o Jesus, verlos ons van die vloek van sonde ... Net in U, het ons ewige lewe ! ... Dankie vir julle getuienis & God met julle !

  • @rochellecarstens7427
    @rochellecarstens7427 Před rokem +6

    Hierdie manne kon sing... ek geniet al hul musiek. Adam was soo spesiaal

  • @NicoJansenvanRensburg-fb4tp

    Rus in Vrede sis Lydia. My lewe is leeg Sonder jou. Mis jou baie

  • @emaldacronje5155
    @emaldacronje5155 Před 4 lety +21

    So mooi, dankie Jesus dat U ook vir my aan die kruis gesterf het.

  • @kessugavule1067
    @kessugavule1067 Před 11 měsíci +2

    love you guys love you Jesus Christ❤️💖

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p Před 5 měsíci +2

    Ek dra ook my gebede op aan sy ouers.Julle kan baie trots wees dat ons gedurig sy stem kan hoor.Sy stem sal NOOIT sterf nie.

  • @rolandrohrs2639
    @rolandrohrs2639 Před rokem +6

    Gives one absolute goosebumps, a moving and inspirational song!

  • @joandebruin3847
    @joandebruin3847 Před 2 lety +9

    Ja daar was n houtkruis- ook vir Adam Barnard.Rus in vrede liewe Adam.

  • @sarahduplessis9065
    @sarahduplessis9065 Před 2 měsíci

    Baie dankie julle sing dit met soveel meegevoel.PRAGTIG dit bly mooi.

  • @grirthyrobinson5379
    @grirthyrobinson5379 Před 3 měsíci +2

    Ek gaan dit my elke dag se song maak want dit onderskraag my❤

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p Před 5 měsíci +1

    Rus in vrede ons ligende.Jou stem is BESLIS nie stil nie.!!!

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 Před 2 lety +1

    Ek kén jou móóí hart Willem en gló in jou. Ons dra ons lewens aan ons gelíéfde Jesus op en vertrou Hom. He ordains the steps of a righteous man. Jesus is your righteousness. Because you believe in Him and love Him you are decorated righteous by Him.

    • @helenavaneden1684
      @helenavaneden1684 Před 2 lety

      Dit was súlke ÓNGELÓÓFLIKE MÓÓÍ musiek wat jy gekies het om te speel Willem....ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG DÁNKIE daarvoor.....namens ons ÁLMAL..... jy moet oor NNÍKS bekommerd wees nie. Vertrou dat Jesus 'n PRÁGTIGE doel met ÁLLES het. DÁNKIE dat jy graag met my wil trou eendag Willem...dit is vir my SÓ KÓSBAAR EN SWÉÉT.... ek glo Jesus het 'n rede daarvoor dat Hy ons paaie weer laat kruis het. Ek wil net graag my mannetjie LÍÉFDEVOL versorg terwyl hy vir my en ons kinders gespaar is....hy het nie 'n sterk hart nie en ek wil hom RÉGTIG NÉT ÁL my liefde gee terwyl hy leef...

    • @helenavaneden1684
      @helenavaneden1684 Před 2 lety +1

      Jy moet nou rustig gaan slaap in Jesus se armpies 🙏

  • @yvonnehaveman9680
    @yvonnehaveman9680 Před 3 měsíci +1

    Amen Jesus thank YOU 🙏🙏

  • @sonjabenecke4505
    @sonjabenecke4505 Před 2 lety +2

    My Jesus u was ook vir Adam aan daardie houtkruis vasgenael genees hom asb Koning Jesus

  • @hermanvaneeden7788
    @hermanvaneeden7788 Před 3 měsíci

    Dankie Dierbare VADER vir U groot genade

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926 Před 10 měsíci +1

    Was nog altyd n baie mooi liedjie. En sal altyd wees. Baie dankie.

  • @janrerautenbach2102
    @janrerautenbach2102 Před 2 lety +3

    U is die best vir almal ons almal is baai lief vir U Lovo jou

  • @sharondaniels5262
    @sharondaniels5262 Před rokem +2

    This takes me back 😢

  • @nelielahner4325
    @nelielahner4325 Před 3 měsíci +1

    Praise the Lord.Amen

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 Před 3 měsíci

    Pappa Vader. Amen en Amen ons ABBA VADER.

  • @FRIKSMITH
    @FRIKSMITH Před 3 měsíci

    AMEN.

  • @zoniamienie1956
    @zoniamienie1956 Před 10 měsíci +1

    Dankie vir al u liefde

  • @user-sf2wt4jq6o
    @user-sf2wt4jq6o Před 7 měsíci +2

    Geweldig mooie tekst en uitvoering

  • @santa4680
    @santa4680 Před 3 měsíci

    Gilaaa, suaranya, kereeen abis, apalagi saat2 terakhir😮😊

  • @lilianmouton9961
    @lilianmouton9961 Před rokem +1

    Ek lief die lied baie...❤️

  • @luankleyngeld5835
    @luankleyngeld5835 Před 3 lety +3

    nou weer besef hoe groot is U liefde vir ons is Abba Vader!!!

  • @harkeb
    @harkeb Před 2 lety +10

    Wow...powerful!!

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 Před 3 měsíci

    Pragtige lied

  • @dpbierman2586
    @dpbierman2586 Před 2 lety +6

    Awesomeness verby🙏🏻♥️🙌🏻

  • @RentiaJacobsjohester
    @RentiaJacobsjohester Před rokem

    Die mooiste en aandoenlikste

  • @user-nz9th3mr7q
    @user-nz9th3mr7q Před 3 měsíci

    Amen lief hierdie lied

  • @user-cp9cp7jr9t
    @user-cp9cp7jr9t Před 2 měsíci

    Amen

  • @tienavanschalkwyk3863
    @tienavanschalkwyk3863 Před rokem +1

    Adam nou sing jy aan Onse Jesus se voete

  • @marleneschlebusch6706
    @marleneschlebusch6706 Před 3 měsíci

    Amen dankie Here vr U Groot Genade

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před 2 lety +4

    Awesome !! 🙏❤

  • @corneliamayes9173
    @corneliamayes9173 Před rokem +2

    So beautifully sung🙏🙏

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 Před 2 lety +2

    Sooooo Bitterlik Mooi

  • @xmeister7810
    @xmeister7810 Před rokem +1

    wel gedaan ouens...

  • @user-ue8mu1ok2x
    @user-ue8mu1ok2x Před rokem +1

    Amazing

  • @euodiaeuodia2262
    @euodiaeuodia2262 Před 4 lety +12

    I love this song.

  • @NoellineBoshoff
    @NoellineBoshoff Před 3 měsíci

    Ongelooflik kragtig en mooi

  • @user-cp9cp7jr9t
    @user-cp9cp7jr9t Před 4 měsíci

    Altyd mooi Amen

  • @geertjewind-ruiter9673
    @geertjewind-ruiter9673 Před 4 lety +6

    Zo mooi gezongen. Je beleeft het a.h.w. mee!

    • @pinaueckermann9377
      @pinaueckermann9377 Před 4 lety +1

      Dit is vandag Goeie Vrydag en Houtkruus maak hierdie gebeurtenis vir my weereens 'n werklikheid.

  • @elsabestals6841
    @elsabestals6841 Před 2 lety +1

    Pragtih!!!!!!!

  • @thysbotes4729
    @thysbotes4729 Před 3 lety +6

    Ons Jesus kom

  • @hannesmeyer2437
    @hannesmeyer2437 Před rokem

    AMEN

  • @jackygreeff1585
    @jackygreeff1585 Před 4 měsíci

    Stunning

  • @mrsomg-extraordinaryenglish

    Awesome!!

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 Před 3 lety +2

    Prys Die Here🙏🙌🙏🙌🙏🙌

  • @elizabethmaya-ku1oe
    @elizabethmaya-ku1oe Před rokem +1

    ❤️❤️❤️❤️

  • @maniehavenga341
    @maniehavenga341 Před 4 lety +5

    Pragtige liedjie ek luister hom vandag 10/04/2020

    • @GDdeKock
      @GDdeKock Před 2 lety +1

      Ekke sit in Perth Australia. 26/09/2021. Ek luister saam met jou.

    • @wernerstruebing116
      @wernerstruebing116 Před 2 lety +1

      @@GDdeKock Mooi so, ek sit in Hamburg en luister ook hierna, uiters goed gesing.

  • @elaineherbert571
    @elaineherbert571 Před 2 lety +3

    RIV Adam

  • @louisabanda2677
    @louisabanda2677 Před 2 lety +3

    Hart - roerend

  • @MariaGeldenhuys-cm3wv

    Baie mooi liefde

  • @annalieboersma6581
    @annalieboersma6581 Před rokem

    Pragtig....

  • @euginia_mathapelo
    @euginia_mathapelo Před 3 lety +3

    🙌🙌🙌🙌🙌

  • @ilsedubruyn6795
    @ilsedubruyn6795 Před rokem

    Kan julle my asseblief laat weet of ek nog die Houtkruis op 'n CD kan kry. Liefde vir julle

  • @nphaefele4787
    @nphaefele4787 Před 3 lety +3

    Dit is baie mooi

  • @thinusbrits356
    @thinusbrits356 Před 3 lety +3

    My gunsteling van baie jonk af

  • @silnajansevanrensburg1822

    Dankie!!!!!

  • @1606seun
    @1606seun Před 4 lety +2

    Pragtig!

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 Před rokem +1

    Nou is Adam se lyding verby. Sterkte aan sy familie.

  • @NeoSeeker1337
    @NeoSeeker1337 Před 2 lety +1

    Rus sag Adam Barnard

  • @anitasmit1119
    @anitasmit1119 Před rokem +2

    Pragtig dankie !!!!

  • @user-fz5cz4qx9n
    @user-fz5cz4qx9n Před 6 měsíci

    Ernie

  • @josephinegomezrout9075

    Metoo

  • @heylaa.thequeenerasmus8763

    Ek.hou.daarvan

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany Před měsícem

    Such a pity they allowed rhe Satan 😠😠 to break them up

  • @josephinegomezrout9075

    Metoi

  • @lilianmouton9961
    @lilianmouton9961 Před rokem

    Lief die lied...