Juanita watter pragtige lied gesing met soveel gevoel.Moet NOOIT ophou sing nie.Dankie vir die GOEIE boodskap.Jy is n insperasie vir meenigte.Onse FADER seen jou en jou gesin.❤❤❤❤
I have listen to Gospel music most all my life, mainly Southern Gospel. I was just listening to Four days late by one of my favorite groups when I saw Juanita Du Plessis on you tube, I listened to it, now I can not get away from her music. If possible it would be great to have the words to some of her songs in English on the screen, like the one that just played Houtkruis. Absolutly Beatuiful. From Kentucky USA
Hello... this is a wonderful song, one of my favourite Gospel songs ever. Was just wondering, Juanita, if you ever read this, think of also bringing this to the Netherlands.... I am from there and believe me, it's more Dutch than anything else, it's just a dialect.. but I just love African songs... also a show like Krone, would be great to do it here in the Netherlands.... All of South African Artists are more than welcome here.....
Ek is 'n vroulike predikant, ek het toevallig die gospel musiekvideo Juanita op youtube gesien ... en ek kan nie meer oorskakel nie ... al verstaan ek nie die taal nie, maar ek is geseënd met die lofliedere ... Here Jesus seën jou juanita en jou gesin
Wat ñ pragtige vertroosting, vir die siel van die mens wat vermoeid is. Die reguit balk om God lief te hê bo alles in die lewe en die dwaars balk die siele wat hulp nodig het. Hulle lief te hê soos myself.
love this song is the best i sang it evrey day on my cell phone and i have the most respeck for juanita for sing this song ot of her hart thanks i love jou the most my one and only jesus
N paar jaar terug,het hulle my twee seuns weg gevat van ons af en. Haar Christlike musiek het my deur gedra,nou het die selfde met my meisiekind gebeur,en ek luister weer haar musiek,dit gee my krag van bo
Hermosa canción Juanita. No entiendo la letra de la canción pero me emociona sobre manera porque me imagino su contenido. Que Dios te llene de bendiciones. Te amo mucho
Juanita sing mooi sonder u sal ons nie geleef het nie ek waardeur di here my trane will net val😭 ek will die here prys solank lewe ek wil di here prys solank ek daar is as ek die song luister Dan dink aan toe u gesterf het ek u lief solank ek lewe u dankie vir die konsert vrydag aand by die skool van Jesus se gebore hy is in Bethlehem gebore in n stal
EK RÁÁK BEWÖE WANNEER EK NÁ JUANITA DU PLESSIS SE "DAAR WAS 'N HOUTKRUIS" LUISTER -> VERAL OMDAT GOD WE WOORD UITDRÙKLIK VIR ONS SÊ DAT HÝ SÓ ÉRG GEMARTEL WAS DAT HÝ NIE EERS INSTÁÁT WAS OM SY KRUIS DIE HÉLE PAD TE DRA -> IÉMAND ÁNDERS MOES DIT VIR HOM DRA ! WAT MY HART STÚKKEND BREEK IS DIE FÉIT DAT DIE GRÓÓTSTE MEERDERHEID MENSE JESUS NOGSTÉÉDS VERWÉRP !
Juanita watter pragtige lied gesing met soveel gevoel.Moet NOOIT ophou sing nie.Dankie vir die GOEIE boodskap.Jy is n insperasie vir meenigte.Onse FADER seen jou en jou gesin.❤❤❤❤
Dankie Jesus dat U vir ons sondes gesterf het en dat ons nou gered is,AMEN
I have listen to Gospel music most all my life, mainly Southern Gospel. I was just listening to Four days late by one of my favorite groups when I saw Juanita Du Plessis on you tube, I listened to it, now I can not get away from her music.
If possible it would be great to have the words to some of her songs in English on the screen, like the one that just played Houtkruis. Absolutly Beatuiful. From Kentucky USA
Eddie check out the English version by Scott Wesley Brown “can you hear the Echoes”
❤❤❤❤
Hello... this is a wonderful song, one of my favourite Gospel songs ever. Was just wondering, Juanita, if you ever read this, think of also bringing this to the Netherlands.... I am from there and believe me, it's more Dutch than anything else, it's just a dialect.. but I just love African songs... also a show like Krone, would be great to do it here in the Netherlands.... All of South African Artists are more than welcome here.....
Ongetwyfeld die beste Gospel song in die wêreld.
This is the best song I ever heard in this world. I highly appreciate the singer. More blessing to you.
Eu estor com tigo
Me idem… from 🇧🇷
Here it is a week away from Easter. So glad I found this from Juanita
Bless you
Juanita mag die Here Jesus jou seen in als wat jy doen en jou man en jou kinders ook dankie Jesus dat U hulle seen Amen.
Hermosa canción Juanita. Me encanta escuchar tu calidez de voz. Te amo.
Glory Halleluja..Thank You Jesus..for Your Grace and Mercy..Your Love Devine..
dankie jesus vir als en dankie dat u vir ons an die kruis gesterf het
.Daar was BESLIS N houtkruis! Dankie JESUS!!
Ek is 'n vroulike predikant, ek het toevallig die gospel musiekvideo Juanita op youtube gesien ... en ek kan nie meer oorskakel nie ... al verstaan ek nie die taal nie, maar ek is geseënd met die lofliedere ... Here Jesus seën jou juanita en jou gesin
Cette musique est proprement divine et connaître Juanita est un.
bonheur Merci ❤
Juanita kry jy kans om al hierdie terugvoer te kan lees in jou besige skedule.?❤
Beste vrou ini wereld mag onse VADER jou seen❤
Beautiful lady… beautiful song… love you. From Brasil 🇧🇷. Thanks 🙏
Love her songs my daughter sings it along she is only 4 and sings her songs so beautifully.
Dankie Here Jesus...
Nada más que agregar a las palabras de Kobus❤️..otra vez gracias Juanita desde argentina 🇦🇷
Dankie Juanita vir die Diep Roerende Heilige Lied
Wat ñ pragtige vertroosting, vir die siel van die mens wat vermoeid is. Die reguit balk om God lief te hê bo alles in die lewe en die dwaars balk die siele wat hulp nodig het. Hulle lief te hê soos myself.
AMEN AND AMEN 🙏🙏🙏GLORY TO God BLESS 🙌🙌🙌
love this song is the best i sang it evrey day on my cell phone and i have the most respeck for juanita for sing this song ot of her hart thanks i love jou the most my one and only jesus
This song touched my heart..Thankyou Jesus
Baie Dankie vir die liedjie van Antoenetha❤️❤️❤️❤️
Steve hofmeyer should do a version of houtkruis
Mooiste song van hr en die movie van Jesus is The gospel according too Matthew
Amen die Here het gesterwe vir my dankie Here vir dit
N paar jaar terug,het hulle my twee seuns weg gevat van ons af en. Haar Christlike musiek het my deur gedra,nou het die selfde met my meisiekind gebeur,en ek luister weer haar musiek,dit gee my krag van bo
So JAMMER.ONTHOU hulle is by die veiligste plek ooit.By Jesus se voete. 😢❤
Amen. Here het sy plan Vir ons almal
Sie hat eine tolle Stimme und dieser Song ist wunderschön ❤
Hermosa canción Juanita. No entiendo la letra de la canción pero me emociona sobre manera porque me imagino su contenido. Que Dios te llene de bendiciones. Te amo mucho
Baie mooi lied deur a mooi vrou .
Amen....dankie Juanita jou sang is besielend mooi
Pragtige liedtjie.Jy is amazing Juanita .
The most beautiful song ever buy a stunning singer ever from Brian Thomas from Pembroke Dock West Wales Pembrokeshire area United Kingdom UK
Sonder U is ons as mense niks! Juanita jy is voorwaarlik n insperasie vir ons kleingelowiges. Alle EER aan ons Hemelse Vader!
The best ever song in the whole wide world from Brian Thomas from Pembroke Dock West Wales Pembrokeshire area United Kingdom UK
Love houtkruis song, Sandra, hermanus
amen Jesus Christ for us forever❤️❤️❤️
Hartseer liedtjie
Finominaal
Beautiful.
this is a very beautiful song
Sy het sulke mooi lippe jissie tog en die is n pragtige liedjie van haar luister hom elke sondag.
Danki Here vdie houtkruis d Kruis dood wat my km bvry het ek eer pruis n anbid die Here vn vandag tot in ale ewigheid
Amen 🙏 🙏 Baie mooi gospel musiek
Juanita sing mooi sonder u sal ons nie geleef het nie ek waardeur di here my trane will net val😭 ek will die here prys solank lewe ek wil di here prys solank ek daar is as ek die song luister Dan dink aan toe u gesterf het ek u lief solank ek lewe u dankie vir die konsert vrydag aand by die skool van Jesus se gebore hy is in Bethlehem gebore in n stal
Best song ever
Such a very SAD song.... 😥
O eld love to hear that song in English its so beautiful
Amen 🙏
Wauw wat mooi!
There was a cross.
The cross of Jesus Christ my dear and He ❤you.
Geseënde video.
Hoe lekker dat jy ook 'n Christen is gebruik jou stam vir die Here en loof sy naam ......Ek het wel die vertaler gebruik omdat ek Nederlands is
baie mooi
Love dit cool xx
❤
Dit is mooi
pragtig Juanita
Prachtig
Danki u vi alls
Juan
I would like to see the words in English. Regards
Eddie, the song was translated into English by Scott Wesley Brown. Check it out on youtunbe. The title is “Can you hear the Echoes”.
Eddie, the song was translated into English by Scott Wesley Brown. Check it out on CZcams. Title is “Can you hear the Echoes”.
Thanks
EK RÁÁK BEWÖE WANNEER EK NÁ JUANITA DU PLESSIS SE "DAAR WAS 'N HOUTKRUIS" LUISTER -> VERAL OMDAT GOD WE WOORD UITDRÙKLIK VIR ONS SÊ DAT HÝ SÓ ÉRG GEMARTEL WAS DAT HÝ NIE EERS INSTÁÁT WAS OM SY KRUIS DIE HÉLE PAD TE DRA -> IÉMAND ÁNDERS MOES DIT VIR HOM DRA ! WAT MY HART STÚKKEND BREEK IS DIE FÉIT DAT DIE GRÓÓTSTE MEERDERHEID MENSE JESUS NOGSTÉÉDS VERWÉRP !
Moet saam met jou stem ,omdat Yeshua Jesus redder is en dit is so merkwaardig dat ons Sy skape is Joh 10:1-8, shalom
Oi v c estar maravilhosa
Jy bly maar n Engel
Wonderful 😂
Z
Jy mag maar sing
Hou by jou genre. Og man die Afrikaans is al so overated. Rerag daai is n mooi song nou kom jy..
pragtig Juanita
❤️
❤
😢
AMEN!DANKIE ONS VADER!🙏🙏