Gert Vlok Nel - Live in 2006

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 10. 2020
  • In 2006 the South African poet/singer Gert Vlok Nel was a hype in Holland. His cd 'Beautiful in Beaufort-Wes’ was all over the place. In the Bimhuis in Amsterdam he played two songs: ‘Beautiful in Beaufort-Wes’ and Epitah’
    Gert Vlok Nel, a former student of English, Afrikaans and History and a former guide, barman and guard, paints a nostalgic and melancholy portrait of his youth in Beaufort-Wes, a town in the South African countryside where mainly poor whites live. His father worked on the railways. Vlok Nel’s chansons are extremely depressing, enchanting and almost hypnotic, and they are written in a non-everyday, old-fashioned and yet innovative Afrikaans. Vlok Nel, also a talented poet, wrote 'Om te lewe is onnatuurlik' (Living is Unnatural; 1993), which comprises a series of poems that are as personal as they are painful, was awarded the Ingrid Jonker Prize.
    More music: www.vpro.nl/vrijegeluiden
    This video was recorded in 2006 in Bimhuis Amsterdam VPRO Vrije Geluiden: music program made by the Dutch public broadcast organization VPRO
    / vrijegeluiden
    / vrijegeluiden
    twitter, instagram @vrijegeluiden
    #gertvloknel
    #afrikaans
    #throwback
  • Hudba

Komentáře • 8

  • @maidenekker
    @maidenekker Před 2 měsíci

    I read about the poems in my newspaper, and it was itntruiging. I love this language (I am Dutch). When I heard he was singing as well I had to listen to that. Now Gert Vlok Nel is one of my favorite musicians, mesmerising songs, beautiful lyrics.

  • @inavrey-roodt4291
    @inavrey-roodt4291 Před 2 měsíci

    Sjoe! Wat n mooi , diep liedjie.

  • @janhviljoen
    @janhviljoen Před 2 měsíci

    Ai, dis sooo MOOI!

  • @tjsteenekamp6588
    @tjsteenekamp6588 Před 3 lety +4

    Bona fide genius..!

  • @OMBJazz
    @OMBJazz Před 3 lety +8

    0:00
    En jy was beautiful in Beaufort-Wes
    En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
    En jy het op grafte en op treine
    En op Ford Fairlane se agterseats gevry
    En nou is jy en jou man both computer analysts
    En laas winter you tried to clip above your wrists
    En nou kan jy nie meer slaap nie,
    Nie meer lag nie,
    Nie meer iets vir jouself doen nie,
    Nooit ooit weer vir my soen nie
    En mooi mooi mooi was jou woorde ook
    Terwyl jy menthol sigarette rook
    En daai sweet sweet dinge vir my se
    Terwyl jy sweet sweet in my arms le
    En die presiese woorde het ek presies vergeet
    Ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes
    En jou kaal liggaam onder 'n cool summer cotton dress
    Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
    Nie meer iets vir mekaar doen nie
    Nooit ooit weer vir mekaar soen nie
    En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot,
    Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
    En in die rear view mirror jou gesig gekyk
    En gese 'miskien moet ek gelukkiger lyk'
    Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
    En het gevoel hoe my hart losruk uit my ly
    En soos 'n roeiboot in die rivier afdryf
    Ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
    Nie meer iets ooit reg doen nie,
    Nooit ooit weer vir jou soen nie
    En die laaste herinnering waaroor ek sing
    Is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan in die nag in ry
    Tot anderkant die ding dong gong
    Van die breakfast waiter in die gang verby
    En dit was my wake-up call my lief
    Jy't gese wees asseblief lief vir my
    Maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
    En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
    Nie meer so iets doen nie,
    Nooit ooit weer vir jou soen nie

  • @OMBJazz
    @OMBJazz Před 3 lety +5

    4:14
    Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,
    Die jaar toe ek laas gelukkig was.
    Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in
    Die kombuis dit was so stil in die huis.
    De mooiste jare is verby.
    Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n jaar so ver as
    Moontlik van 1998 af gaan woon.
    Laasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste
    Woorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word.
    Toe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet,
    Ek so lost ek was nie in my eie huis nie.
    Die mooiste woorde is verby.
    Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as
    Moontlik van Afrikaans af kan gaan woon.
    In my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful,
    Beyond afrikaans sy kon heelnag my so hartseer dans
    & Sy was somehow Gert se laatste stance.
    En toe het sy gedroom dat sy in een lyf so ver as moonlik
    Van my lyf af gaan woon
    Die mooiste liefde is verby.
    Anyway & toe het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as
    Moontlik van my lyf af gaan woon.
    Somewhere het ek gedroom dat ek my eie begrafnis bywoon
    & Pa was daar & Ma was daar & al myn gelifdes soos in my
    Gelukkigste jaar.
    Maar die mooiste was dit die mooiste was dit dit was dat
    Ek afgebuk het na die grond & myself gesoen het op my eie mond.
    Die mooiste drome is verby.
    Anyway en toe het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver
    As moontlik van hier en nou af kan gaan woon.
    Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,
    Die jaar toe ek laas gelukkig was.
    Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in
    Die kombuis dit was so stil in die huis.
    Die mooiste jare is verby.
    Anyway toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als
    Moontlik van Suid-Afrika af gaan woon. en toen het ek gedroom
    Dat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af gaan woon.

  • @theadefilette601
    @theadefilette601 Před 2 lety

    👌