Ouens Soos Ons - Episode 4 (Hotel California, Ou Johannes)
Vložit
- čas přidán 27. 07. 2024
- Die drama reeks van 1986 bestaan uit vyf episodes en is gegrond op die ware verhale van Suid-Afrikaanse oorlogshelde wat met Honoris Crux-dekorasies vir dapperheid bekroon is. Elke episode vertel 'n eie verhaal, en soms tree die held as verteller op.
Episode 1: • Ouens Soos Ons - Episo...
Episode 2: • Ouens Soos Ons - Episo...
Episode 3: • Ouens Soos Ons - Episo...
Episode 5: • Ouens Soos Ons - Episo... - Zábava
"Guys like us", I remember this series in the mid late 80s :)
Baaie dankie vir die oplaai van die reeks.
Baie dankie vir die oplaai van die reeks, Ek geniet dit baie
Dankie vir die deel
Great.Dankie vir die oplaai van die reeks
Baie goed. Ook lekker gekyk. Thanks.
Mooi stories
Lekker
weet iemand waar ek die series kan download
Niemand sterben nicht wollen !!!
Ek het dit ge lyk toe ek Klein was . Nou voel ek nog Klein
Ongelukkig het swapo al daardie boesmans dood gemaak na Namibie se onafhanklilheid.
Nee man, kry asseblief jou feite reg! Ek is Sers du Toit wat diens gedoen het by Schmidsdrift basis. As jy dan nie weet nie, GOOGLE dan ten minste! Ek copy en paste... "The former Schmidtsdrift farms continued to be state land. The South African Defence Force (SADF) Infantry Battalion acquired use of it in 1974, establishing a military training base. After Namibia's independence in 1990 members of the 31 Battalion (the so-called Bushman Battalion) consisting of !Xun (also known as Vasekele) and Khwe (known also as Mbarakwengo), were settled in a tent town near to Schmidtsdrift. They had been recruited by the South African Army in northern Namibia to fight against SWAPO. In 2003 most of the !Xun and Khwe community relocated to Platfontein outside Kimberley following the successful landclaim on Schmidtsdrift by the erstwhile Batlhaping inhabitants.
Hi, can you plz help, looking for a short film similar to these, made of my dad in the Bush War. He is also in the Honoris Crux book, page 72 Sunday in the Sand ( Mossie Mostert). Any idea how i can track this down ? Thanks
+J Mostert Sorry i cant't but try asking in these groups on Facebook:
facebook.com/groups/fotosenvrehaleousaw
facebook.com/South-African-Legion-142385935931147
Εngles subtitles;;
Fake battle/contact