Ouens Soos Ons - Episode 5 (Sonde Met Strauss)
Vložit
- čas přidán 27. 10. 2015
- Die drama reeks van 1986 bestaan uit vyf episodes en is gegrond op die ware verhale van Suid-Afrikaanse oorlogshelde wat met Honoris Crux-dekorasies vir dapperheid bekroon is. Elke episode vertel 'n eie verhaal, en soms tree die held as verteller op.
Episode 1: • Ouens Soos Ons - Episo...
Episode 2: • Ouens Soos Ons - Episo...
Episode 3: • Ouens Soos Ons - Episo...
Episode 4: • Ouens Soos Ons - Episo... - Zábava
Спасибо за фильм !!! Danke fuer Film !!!
Baie dankie, ek het die reeks baie geniet.
Bitter baie dankie
Dankie vir die fliek!👍🏻
Lekker gekyk, thanks.
Dankie vir die deel
Wow! Was goed gewees
Goeie fliek
Ja baie dankie, jy moet kyk of jy nie nog reeks oor die suid afrikanse weermag kan oplaai
Episode 6 asb?
Deposit 1500 and tooexpensiveha ha
HIERDIE VIDEOS HET GEEN KLANK
Is die volume op jou You tube nie dalk op "mute" nie? As jy jou mouse hover oor die klank icon in die speler kry jy volume, en as jy dit click dan "mute" hy dit. Check asb.