Anton Goosen: Bly by my (my lief) - official music video
Vložit
- čas přidán 28. 07. 2024
- Bly by my (my lief)
toonsetting Anton Goosen
van die Antjie Krog gedig "bly by my"
© Bushrock musiek/Gallo 2024
B/up Vox: Lise Swart
Bass: Schalk Joubert
Guitar: Illimar Neitz
Hammond: Simon Orange
Ingenieur en mastering: Peter Pearlson
Foto: Blyde Smit
Regisseur: Niel van Deventer
Vervaardiger: Niel van Deventer
Fotografie: Willem Mulder
Videografie: William Collinson & Niel van Deventer
Redigering: Shaun Chad Smith
(vanaf die album "SIRKELS" 26 Junie 2024) - Hudba
Lat my verlang... Lovely music melody lyrics.... ❤
Sing, ons luister. Groot aanhanger.
Verlang ek nou my jonger dae. . . Ai oom Anton 😢😢en al ons Legens is amper op tyd. . . 😢
I love it, totally awesome song
LOVE dit!!!!
Awesome Anton.
Legendary!
Mooiste Anton Goosen! Altyd lekker om Afrikaans te ondersteun. X
Bra Anton... jy bly maar baas.
Wys die laaities !!
"Legendaries, jou goeie werk is boustene vir ons wat saam met jou die pad stap. Baie dankie vir jou inspirasie!
Lieflik!❤
Kom ons gooi nie die wonderlike tweede stem weg nie. So pragtig en in onse mooie taal sonder 'n ingilse woord ingegooi.
Dankie.
Bly maar n top kunstenaar Great stuff!!!
Liedjieboer vir altyd! ❤️ Anton, jy is ons eie erfgoed. 🙏👏
Vir seker ia hy🙌❤️
Fantasties !! Well done Anton...jou Yster en Lize jou Engel stem maak die Bly by My nog mooier ❤
Mooi gee nog.
Wow! Ons eie Liedjieboer. Eks mal oor die mooi liedjie veral die kitaar en Orrelklanke daarin! Mooi so Anton Goosen ❤️✍🏻
Anton, jy het di een "genail " awesome!!!!!
Lieflik! Ek het so uitgesien om hierdie song te hoor en dis absoluut mesmerising!
Wat ʼn voorreg om na sulke goeie musiek te luister, dankie vir jou baanbrekerswerk
Anton dit is baie Mooi! Dit roer die hartsnare! Groete uit LIma Peru!
❤ Ek kan nie ophou luister na die nie. Dis so mooi
What a lekker tune 😊
Pragtig !
Jy en jou lief en ons mooiste Afrikaans.
Anton! Bly my ons! Soos goeie ou rooiwyn!
Hy word net beter.
Wat 'n eer en lekkerte om weer iets van jou te hoor!!👌🏻👌🏻❤👌🏻👌🏻
Magic. Dankie Anton!
So mooi. So lekker om weer iets van jou te hoor.
Pragtig Anton jy bly die beste
Die liedjieboer se kudde lam weer!
Wow, beautiful
Very exciting 😀
Lekker Anton.
Lekker enetjie Anton!!!
Mooi!
Lekker man
Lekker bra
Dis so great
Mooi man !
❤❤❤❤❤ ons legend Anton
KONING !
Suid Afrika se Keith Richards, Geen Einde.
Leren kennen tijdens die verdorde corana top artiest misschien wel de grootste van Zuid Afrika keep op good werk
Veels geluk Anton - nog steeds uit die boonste rakke. Groete op Gansbaai🎉
Ons eie Bob Dylan
Ons eie Bob Dylan.
Anton help - met jou vet boodjies? Ons luister die song oor en oor maar kom nie daarby uit nie
met jou wit uiltjies 🌻
Help - wat is die 2de vers se woorde?
met die kraal v j hande sodat die winde verby my ore waai…
Kan nie meer wag nie
Puik Afrikaanse musiek " Mal oor daai orrelklank " Hou so aan "
Anton word net groter en beter.....Yster
Pragtig!