KSM Bybelskool | 3 Apr. | Jona 1

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 04. 2024
  • Die verhaal van Jona wys vir ons wie God is. Hy sien nie af van sy roeping nie. Hy los nie sy doel met sy profete nie. Selfs die verkeerde pad wat Jona volg, word ’n pad van redding vir die matrose. Hy laat nie ’n enkele mens op aarde sonder meer verlore raak nie. Welkom by Jona 1.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře • 1

  • @aronaesterhuysen903
    @aronaesterhuysen903 Před 3 měsíci

    Verskoon ons asb die vlg 2 weke; Essie se suster word 80 en ons op pad Jacobsbaai aan die Weskus.Ons sal by bly.