KSM Bybelskool | 10 Apr. | Jona 2

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 04. 2024
  • Jona, die groot heroïese held wat bereid was om te sterwe vir sy eksklusiewe siening van God, sy Hebreërtrots, word maar net baie klein wanneer die oomblik aanbreek dat hy moet sterf. Daarom bid hy... Welkom by Jona 2.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře •