KSM Bybelskool | 5 Jun. | Johannes I Hoofstuk 2 b

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 06. 2024
  • Jesus jaag die geldwisselaars uit die tempel en sê Hy sal die tempel weer in drie dae herbou. Hy gebruik dus ‘n woordspel, ‘n raaisel. Daarmee nooi Jesus hulle dus in om ‘n bietjie dieper te dink oor wat hier aan die gebeur is. Maar in plaas daarvan dat die Jode dieper in die betekenis van die raaisel invra, kies hulle om sy raaisel letterlik te interpreteer. Wat beteken hierdie vandag vir my en vir jou?
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

Komentáře • 1

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Před měsícem

    Baie dankie vir sò n goeie verduideliking van hierdie verse in Johannes. God seèn Amen 🙏