Verlos van demoniese kontrakte & altare

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 04. 2023
  • Martha het as kind agtergekom dat daar ‘n onsienbare wêreld is en so nuuskierig geraak. So lees sy haar broer se boek oor karate en word vasgevang in die okkultiese wêreld. Sy het die onsienbare wêreld se realiteit beleef maar daar was ‘n Naam bo alle name, JESUS CHRISTUS!
    eilaministriesza@gmail.com
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.co.za/
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Video by www.pexels.com/video/

Komentáře • 22

  • @LavenaIsaacs
    @LavenaIsaacs Před rokem +2

    Oh! WOW SO POWERFUL SHARE MORE PLSE MARTA THANK YOU SO MUCH. 🔥🔥🔥

  • @marinakleinschmidt8657
    @marinakleinschmidt8657 Před rokem +1

    This is God. I needed this so much.

  • @elsanauda2069
    @elsanauda2069 Před rokem +6

    Asseblief ons het nodig om meer oor die te hoor!! Sy het hopeloos te veel nodige en belangrike info om te deel. Dit kan onmoontlik in 1 episode inpas.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem +1

      Goeie dag Elsa, ja sy het regtig baie kennis. Epos haar gerus bir meer inligting.

  • @juliagerwel2917
    @juliagerwel2917 Před rokem +2

    Wat n goeie getuienis. Ek kyk nou v 2de keer gekyk.

  • @gavinkywe1270
    @gavinkywe1270 Před rokem +3

    POWERFULL TESTIMONY!!!!! KORT EN KRAGTIG

  • @lettiejaphta1918
    @lettiejaphta1918 Před rokem +2

    Baie baie interassante onderwerp.. ek sal graag met Martha wil gesels

  • @leentjiemeyer
    @leentjiemeyer Před rokem +1

    Amen Ek is geloofig Ek het huwelik drammas Ek het probeer sky Ek is bang en vrees Ek ween nie wat moet maak nie.ek het die skrf gelees van die huwelik andwoort aseblief.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Goeie dag Leentjie,
      Maak asb kontak met tannie Martha ( eilaministriesza@gmail.com ) of met ons ( info@diegetuienis.co.za )

  • @francesrademeyer5449
    @francesrademeyer5449 Před rokem +7

    Wat n interessante gesprek Kan julle nie nog n onderhoud met Martha Kan hê nie

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem +1

      Goeie dag. Ons wil ook. Ons wag om te hoor wat VADER se wil is.

  • @sa777
    @sa777 Před rokem +3

    Julle getuienisse is so goed maar so kort. Kan julle die getuienis nie n uur lank begin maak nie. So baie waardevolle goed word verkort❤

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem +1

      Ongelukkig is daar nie genoeg tyd vir 1uur opnames nie. Ons beveel aan dat jy tannie Martha kontak deur haar epos vir meer inligting.

  • @JoeKhumalo-oh1wn
    @JoeKhumalo-oh1wn Před 2 měsíci

    Ek dien Jesus al my lewe lank, maar kan nie van bloedlyn vloeke ontslae raak nie en my kinders ly daar onder, vra sblief vir Martha om vir my te bid ek trek swaar n weet nie wat om te doen nie, hierdie is n jaar oue program kom dit nou-eers agter, hoop regtig u kan help, Sina K

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 2 měsíci

      Goeie dag Joe, maak asb kontak met haar. Haar besonderhede is op die skerm aan die einde van die video.

  • @winnielamprecht9809
    @winnielamprecht9809 Před 8 měsíci +1

    Sal ook daarvan hou om meer hieroor te hoor

  • @AvonJustine_healthy_beauty
    @AvonJustine_healthy_beauty Před 2 měsíci

    Vasgevang in siekte en armoede angstig Kind van God….😢

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 2 měsíci

      Goeie dag. Maak asb kontak met Martha.

  • @rosandravanderpoel8151

    Ek soek haar nommer maar dit beweegvte vinnig.Waar kan ek dit kry

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před rokem

      Goeie dag, kontak haar gerus deur epos:
      eilaministriesza@gmail.com