God ken jou | Amanda Loftus & Nevil Norden

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.
    Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstud...

Komentáře • 17

  • @user-gi6xi9gj6i
    @user-gi6xi9gj6i Před měsícem +5

    Wat n getuienis ❤Jesus is so groot dankie Jesus

  • @magdaherbst161
    @magdaherbst161 Před měsícem +4

    Baie dankie Amanda dat jy Nevil genooi het. Ek is 85 en leer elke keer só baie van hom . Ek is só geseën deur sy getuienis en sien uit na sy volgende boodskap. Mag Vader hom en vir jou ryklik seën.

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 Před měsícem +7

    Ai Neville, ek is 84 en hoe goed onthou ek nie, een Sondagoggend tydens 'n diens in Lewende Woord, het Jesus aan jou verskyn. Ag, so baie, baie om te onthou.
    .

  • @ruandutoit18
    @ruandutoit18 Před měsícem +3

    Wow!! Oom Nevil het 17 jaar gelede vir ons gebid en gesê dat God wil vir ons ń kind gee, maar ons moet hom wil hê.
    Ons seun is op 6 mde gediagnoseer met serebrale verlamming.
    MAAR ek het EERS by God ń diagnose gekry.
    Leo Blom laat was God se Woorde.
    Ons seun is so ń Groot Getuienis van Die vyand is oorwin deur die woord van ons getuienis en die Bloed vd Lam.
    Sal so graag die getuienis met Oom Nevil wil deel.
    Tot eer van God.❤

  • @driekiesieberhagen2562
    @driekiesieberhagen2562 Před měsícem +2

    Kosbare tye in die tent beleef in die 90's! Prys Abba dat Hy vir Neville opgerig het om leiding te gee aan so baie, spesifiek afrikaner mense, wat vas gevang was in godsdiens en tradisie om hulle te leer van verhouding met die Almagtige Skepper en ons Verlosser Y'shua!

  • @shireenrhode5622
    @shireenrhode5622 Před měsícem +8

    Neville u gerustellende stem sal almal lei na die Here toe do pragtig ek kon nie aan een luister nie ń bietjie huil en dan weer verder luister God is met u dankie Amanda❤😢love you

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před měsícem +4

    Het dit vandag so nodig gehad

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před měsícem +5

    Dit was absoluut fantasties.. dankie Amanda vir die share.. kan nie wag vir die volgende sessie nie ❤🙌

  • @marlizejacobs4699
    @marlizejacobs4699 Před měsícem +2

    Aaaag neee. Ek was so teleurgesteld toe die program klaar is. Nou moet ons nog n hele week wag. Hoe moet n mens geslaap kry. Kan nie wag nie. Dankie so baie Oom Neville dat jy die Neville weergawe van Jesus met ons kom deel het. Dis so so pragtig

  • @mienaroux2396
    @mienaroux2396 Před měsícem +1

    O baie dankie. Dit was n Blessing om weer na Neville te luister. Was ook n paar jare gelede by sy gemeente. Waardeer jou Neville.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před měsícem +2

    Goeiemiddag mense. Baie dankie!! Ek het gelukkig ook die voorreg gehad om baie jare gelede n WIP konferensie by sy kerk by te woon in Pretoria. Nouja, nou is ons almal oud en grys, maar God is en bly goed! Wees geseënd, elkeen wat na hierdie video kyk..Bosveldgroete🤗🤗📯📯📯🕊🕊🕊🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦

  • @EagleforGod
    @EagleforGod Před měsícem

    So vol liefde en woord, liefde en seën Nevil. Groete, Cullinan Lewende Woord.

  • @Angela-rj9si
    @Angela-rj9si Před měsícem

    Prys ons Here, dis soos n Pastoor v my gesè het, daar is iets aan my, maar hy weet nie wat nie. Later toe sè ons Here v die pastoor. 'Engela is anders omdat sy die Here lief het en in haar lewe dra'. Ek kan niè sonder my Here nie, Hy dra my deur alles. Nie maklik nie maar ek is die Here se Messenger hier op aarde.😊❤😊

  • @riettemendol4719
    @riettemendol4719 Před měsícem

    Dit was n verstommende getuienis om na n man te luister wat vd staan spoor af net eenvoudig voorkom as n WARE en OPEGTE man van God! Ek kon die Gees voel elke keer wanneer hy gepraat het! Baie dankie Amanda, ek sien heweldig uit na die opvolg program. Liefde in Christus aan almal🌿✝️💕

  • @hermanusleroux7528
    @hermanusleroux7528 Před měsícem +1

    Ek en Neville saam in matriek 1964 Pietersburg hoerskool,