Mama he's crazy as performed by Jezelle. Recorded at DreamTrax Studios. Video by Global Africa Entertainment. (Kenny O'Dell) Kenny O'Dell Music, BMI, Hal Leonard.
JJJaaaaaaa......ons is almal crazy oor Jezelle met die ongelooflike sangtalent en so pragtig soos net `n beeldskone Suidwester kan wees.....Gaan voluit Jezelle, hierdie is jou roeping...
Ek het my hart verloor op die land Namibië. En met jou lied Suidwes, het ek nou finaal besluit dat ond Nam ons tuiste gaan maak. My man is 'n Nam burger, so ons is oppad. Jezelle mag God jou seën met jou wonderlike stem en ek gaan verseker jou CD gaan koop.
JJJaaaaaaa......ons is almal crazy oor Jezelle met die ongelooflike sangtalent en so pragtig soos net `n beeldskone Suidwester kan wees.....Gaan voluit Jezelle, hierdie is jou roeping...
Beautiful song.
Baie dankie vir mooi musiek.
Jezelle, vanaand laat jy n man verlang na tye lanklank gelede, na 'n lewe wat nooit kon wees nie............
Wunderbar. Africans ist schön, aber eine gute deutsche Übersetzung wäre schön.
Wunderbar, großartig 💙
Hou Grootfontein se naam hoog! Well done Jezelle.👌
Verry nice,singer and the song
Wens ons kan ook Namibia ons tuiste maak, Jazelle jou stem is ongelooflik baie mooi en in suidwes ook
Ek is mal oor haar!!
❤️❤️❤️❤️
Excellent cover of an excellent song!!
Beautiful voice
ik weet niet of ik jou liever afrikaans hoor zingen of engels .
jou stem is gewoon goed .
groet ✌
Ek het my hart verloor op die land Namibië. En met jou lied Suidwes, het ek nou finaal besluit dat ond Nam ons tuiste gaan maak. My man is 'n Nam burger, so ons is oppad. Jezelle mag God jou seën met jou wonderlike stem en ek gaan verseker jou CD gaan koop.
정말 노래 좋아요
감사합니다! 우리는 당신의 나라에서 공연을하고 싶습니다
@@johanyssel8833 아!!
그래요 여긴 한국입니다
Very nice 😊
Tinus Nortje
Jezelle ons nuwe ster. Die woorde van suidwes is great en jou stem pas perfek by die lief.
Hou baie van haar stem toon en sang stuke. Ooo sekkerlik om dat ek ook 'n suidwester is.
love haar musiek!
AWESOME!!!! Beautiful!!! SUPERSTAR!!!!
Baie goed Pragtig
ons hou van jou meisiekindb
Jezelle waar kan ek van jou dvd in die hande kry jy sing so mooi
very nice!
Beter as die Judds.
Een woorde PUIK.
in the style of the Judd's
Jy mag maar sing