Jezelle - 'Suidwes' (Official Music Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 05. 2017
  • Bestel Jezelle se CD's by www.jezelle.co.za
    Jezelle se uitmuntende skryfwerk en musiekale vernuf word perfek saamgevat in hierdie populêre liedjie oor die land waar sy grootgeword het...
    Ons was nog besig omhierdie video te skiet toe 'n onvoltooide weergawe van die video uitlek en binne enkele ure die wêreld opgewonde gehad het. Hier is die amptelike weergawe.
  • Hudba

Komentáře • 122

  • @andredepoorter592
    @andredepoorter592 Před 3 lety +13

    Prachtige stem. Mooi lied in een taal die ons als Vlamingen zo vertrouwd is. Doe zo verder Jezelle!

  • @RottenFrog
    @RottenFrog Před 2 lety +7

    Eine schöne Frau, eine prächtige Stimme und ein wunderschönes Lied. Grüße aus Deutschland.
    'n Mooi meisie, 'n pragtige stem en 'n wonderlike liedjie. Groete uit Duitsland.

  • @cokostwinder6145
    @cokostwinder6145 Před 4 lety +16

    Een mooi lied , gezongen door een mooie zangeres , met een prachtige stem.

  • @andreverster9417
    @andreverster9417 Před rokem +4

    Jy verstom my met jou gesing,mag God jou genees tot sy eer dat jy jou gawe mag uit leef dame!

  • @rabensteinwerner
    @rabensteinwerner Před 3 lety +4

    Großartig, Africaans ist schön und doch hätte ich davon eine gute deutsche Übersetzung.

  • @otis2554
    @otis2554 Před rokem +4

    I love Jezellle her singing her presentation her charm .

  • @henniejackson6126
    @henniejackson6126 Před 6 lety +20

    Kan nie genoeg na die liedjie luister nie. Sy sing met soveel gevoel. Verby mooi.....

  • @BLvEeden
    @BLvEeden Před 4 lety +13

    Ons bly in New Zealand en my familie word elke Sondag oggend wakker met hierdie liedjie. Pragtig Jezelle! Hoop om jou eendag hier te sien.

  • @patrickgrammer945
    @patrickgrammer945 Před 4 lety +4

    Jy weet nie wat jy vir my beteken nie,van n oud Suidwester!! Beautiful se niks!! Is meer.

  • @dedesobarihusein2562
    @dedesobarihusein2562 Před 4 lety +5

    Good promotion Namibia, by nice song, congrat JEZELLA

  • @marienel1553
    @marienel1553 Před 11 měsíci +3

    So n groot voorreg om in hierdie mooi land te mag bly....Thank you Lord❤

  • @rabensteinwerner
    @rabensteinwerner Před 5 měsíci +6

    AFRICANS IST EINE WUNDERBARE Sprache.!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @olafeklund6200
    @olafeklund6200 Před rokem +2

    Hierdie lied herriner my aan die pragtige land wat ek net 'n paar keer kon besoek. Suidwes het 'n spesiale plekkie in my hart!

  • @suzettelouw1184
    @suzettelouw1184 Před rokem +3

    Sekerlik een van die mooiste liedjies wat my hart laat juig, sing en dans 💃💃 pragtig Jezelle

  • @jasperbrand1597
    @jasperbrand1597 Před 5 lety +18

    Niemand het nog mooier oor ons pragtige land gesing nie. Baie emosionele lied. Dankie.

  • @mariannebenade1025
    @mariannebenade1025 Před rokem +2

    My kinderjare in Suidwes was die BESTE jare van my lewe! ❤️

  • @Shack01
    @Shack01 Před 3 lety +4

    Beautiful.... wragtig gee my elke keer knop in keel en hoendervleis

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před rokem +3

    Uiteindelik weer 'n SA sanger/es wat mooi sing en die woorde en wysie is meer betekenisvol as die gewoonlike oppervlakkige getokkel en gekerm. Dankie Jezelle, nog baie asb.

  • @erenstvanniekerk525
    @erenstvanniekerk525 Před 5 lety +9

    Jezelle se vertolking en die agtergrond is uitstekend

  • @josevandyk1887
    @josevandyk1887 Před 2 lety +6

    Dit is huil mooi. Dankie Jezelle. Ek luv my buur land. Was al so baie daar. Die mooiste plek...

  • @helenuakumbua6452
    @helenuakumbua6452 Před 4 lety +9

    Die musiek laat my dink aan die outyd toe ons in Suidwes Afrika was. Ek will graag haar live show attend. My Afrikaans is nou nie meer goed nie.

  • @anetvdmerwe3232
    @anetvdmerwe3232 Před 4 lety +6

    Pragtige lied gesing met.gevoel Uitstekend Jezelle

  • @richardhorn165
    @richardhorn165 Před 6 lety +9

    Dit is sulke mense soos Jezelle wat my trots maak om afrikaans te wees.ek is lief vir die volk. Mag ons almagtige GOD julle almal seen

  • @johanburger2239
    @johanburger2239 Před 6 lety +18

    Ons GOD is darem wonderlik. Hy gee vir ons die pragtige land met sulke pragtige mense wat sulke pragtige woorde sing. Met so n suiwer stem. Gaan vir goud Jezelle jy mag.

  • @agusibrahim7757
    @agusibrahim7757 Před 2 lety +2

    Another beautiful song from South Africa .

  • @pieterspies
    @pieterspies Před 3 lety +3

    jy sing pragtig , met 'n wonderlikke stem , daarby is jy baie aantreklik , jy gaan baie aanhangers kry

  • @louisevster2668
    @louisevster2668 Před 6 lety +11

    Fantastiese girl hierdie. Sy het 'n pragtige stem en sing met soveel passie!!

  • @Dawie0007
    @Dawie0007 Před 6 lety +18

    Ek dink ek is verlief op die lied, dankie Jezelle, dit kom so uit jou hart uit

  • @henniejackson6126
    @henniejackson6126 Před 5 lety +7

    Nog steeds pragtig - song en die meisie...🤗🤗🤗

  • @robramaselele7791
    @robramaselele7791 Před 2 lety +2

    This is wonderful, from Rob Midrand Gauteng

  • @paulengelbrecht862
    @paulengelbrecht862 Před 21 dnem

    Ek kan hierdie liedjie oor en oor luister❤❤

  • @ConradPet
    @ConradPet Před 5 lety +8

    Talent at it's best!!!

  • @user-kn8zl3hu8s
    @user-kn8zl3hu8s Před 4 měsíci

    😢😢😢 Hi My zJesus Maatjie Jesus Seèn🙏🙏🙏🙏🙏🙏💛💛💜💕💌💌💌

  • @henniejackson6126
    @henniejackson6126 Před 6 lety +16

    Pragtig en 'n vars klank. Wonderlike stem en dan nog 'n mooie meisie daarby👏🏻👏🏻👏🏻

  • @benniewoest3517
    @benniewoest3517 Před 5 lety +5

    Jezelle dis so pragtig, jy laat mens ver terug dink🙏jy mag maar 👍🌹😘

  • @riaanvandernest859
    @riaanvandernest859 Před 5 lety +3

    Jezelle wat n pragtige liedtjie en jou uitspraak van jou woorde, heg net soveel meer aan die liedtjie. Wil nog Baie van jou liedtjie hoor.

  • @cornebarnard2593
    @cornebarnard2593 Před 4 lety +5

    Baie mooi......doen so voort......

  • @eddiecrous8274
    @eddiecrous8274 Před 5 lety +9

    Pragtige song, bring mooiste memories.

  • @trobron
    @trobron Před 2 lety +2

    🌹❤🇩🇪 Sehr Sehr schön fantastischer Stimme Ich liebe Sūdwest 👍👍

  • @denniskoekemoer2325
    @denniskoekemoer2325 Před 5 lety +13

    Baie spesiale lied en pragtige land.

  • @deonvonwielligh1322
    @deonvonwielligh1322 Před 7 lety +13

    This is such a beautiful song.

  • @richardhuman2881
    @richardhuman2881 Před 2 lety +2

    Baie mooi lied.En hou aan sing.Jy het n pragtige talent

  • @jackycoetzee214
    @jackycoetzee214 Před rokem +2

    Pragtige lied en sy mag maar sing en sy is mooi daarby

  • @lbridger215
    @lbridger215 Před 4 lety +3

    Such a great song sung brilliantly, excellent arrangement. From New Zealand

  • @estellplatt4149
    @estellplatt4149 Před měsícem

    My land,❤❤❤

  • @clarinacharlton2581
    @clarinacharlton2581 Před 3 lety +2

    Fantasties 👌🏻 so beautiful mooiste woorde en melody roer my hartsnare jy kan en mag maar sing hou aan met jou mooi stem sing

  • @freddievanniekerk4123
    @freddievanniekerk4123 Před 6 lety +7

    Daai is my soort wereld 😊

  • @jackiemitchley5648
    @jackiemitchley5648 Před 4 lety +2

    Vreeslik mooi.........verseker erg mooi.

  • @dpbierman2586
    @dpbierman2586 Před 4 lety +2

    Sjoe Jezelle
    Hierdie liedjie en video verdien baie meer Likes en goeie kommentaar 👌🏻👌🏻🌸❤️❤️

  • @patrickvdberg8199
    @patrickvdberg8199 Před 2 lety +1

    awesome song perfect romantic waltz

  • @frikkiefeyt7129
    @frikkiefeyt7129 Před 6 lety +3

    Dit is n baie mooi lied en dit laat men's terug verlang na die beste vakansies nog in Namibia.

  • @sosmartin7357
    @sosmartin7357 Před 6 lety +6

    She is beautiful

  • @margarethamyburgh5508
    @margarethamyburgh5508 Před 17 dny

    PRAGTIG verby!

  • @leongerhardlubbe7938
    @leongerhardlubbe7938 Před 3 lety +1

    Hierdie mens, hierdie land .....

  • @peterdebruyn8342
    @peterdebruyn8342 Před 6 lety +8

    Wat n pragtige men's is sy

  • @charlvandermerwe149
    @charlvandermerwe149 Před 7 lety +9

    Mooiste land Suidwes !

  • @nedor64
    @nedor64 Před 2 lety +1

    PRAGTIGE! liedjie mooi Jezelle.

  • @PolderWulverhorst
    @PolderWulverhorst Před 4 lety +1

    I love you Jezelle...

  • @denisevdm
    @denisevdm Před rokem +1

    Bitter baie mooi👌🏼

  • @helmuthintermayer6081
    @helmuthintermayer6081 Před 6 lety +11

    Tolle Stimme, Klasse Melodie, schöne Frau.

  • @diveloopthrills7613
    @diveloopthrills7613 Před 5 měsíci

    Wat mooi sing. Heel mooi

  • @mikekevane8330
    @mikekevane8330 Před 2 lety +1

    Dit is die pragtigste lied!!!

  • @user-sb2mx3eb4b
    @user-sb2mx3eb4b Před měsícem

    So pragtig,sommer immigreer!

  • @janewalker4126
    @janewalker4126 Před 6 lety +5

    Dit is baie pragtig!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍

    • @henniejackson6126
      @henniejackson6126 Před 6 lety +2

      Jane Walker die meisie is vreeslik mooi en die song nog mooier 😍😍

    • @janewalker4126
      @janewalker4126 Před 6 lety +1

      Hennie Jackson Ja, ek stem saam met jou :):)

  • @johanvanhuyssteen505
    @johanvanhuyssteen505 Před 3 měsíci

    Hoor hoe trots die girl is oor haar land kan ons almal se ons is ook so trots op ons land

  • @willemoberholzer6615
    @willemoberholzer6615 Před 4 lety +1

    Ons land bly die mooiste en met so n advertensie ai awesome

  • @p.r.bekker2972
    @p.r.bekker2972 Před 5 lety +3

    Deksels dis mooooooi

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Před 7 měsíci

    Passievol mooi

  • @henniejackson6126
    @henniejackson6126 Před 6 lety +5

    Luister die song oor en oor en oor.....

  • @rossouwmalherbe757
    @rossouwmalherbe757 Před 3 lety +1

    Mooi!

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před rokem

    Soos altyd, spesiaal! Oorweeg asb. om Engelse lirieke by te voeg ter wille van duisende nie-Afrikaanse, Suid-Afrikaners en talle ander wat julle musiek geniet! Ek wil graag my "Ingelse" familie ook hieraan blootstel. Dankie Jezelle, jy is baie spesiaal, ek sien uit na nog baie van jou musiek, hou so aan!

  • @henknel2209
    @henknel2209 Před 4 lety +2

    Ongelooflik, love it

  • @joerghaverkamp1393
    @joerghaverkamp1393 Před 3 lety +3

    Love that song. Is a translation into english or german available oder at least the original text in print? Thank You

    • @cdrchip4969
      @cdrchip4969 Před 2 lety +2

      Yes, would appreciate any of those.

  • @peterogrady2959
    @peterogrady2959 Před 6 lety +2

    Dis nou n mooi song Soos in baie mooi

  • @charlkorb2717
    @charlkorb2717 Před 5 lety +3

    Goeiste genade!!!! Pragtig…...

  • @saffasaffa5084
    @saffasaffa5084 Před 5 lety +9

    Jezelle jy sing pragtig. Hoop om meer van hou musiek te hoor. Groete uit australia. Daars niks beter as afrikaznse musiek!!! Jou stem is pragtig

  • @janettgrady2394
    @janettgrady2394 Před 4 lety +2

    Would I kiss Jezelle? If she allowed me to kiss her, I'd kiss her.

  • @user-rm5fe3dz7j
    @user-rm5fe3dz7j Před 11 měsíci

    Pragtig!

  • @JohanKotzeSwingbin
    @JohanKotzeSwingbin Před 6 lety +2

    Dit is n werkliheid as jy daar gebore is dan dan is dit binne jou mooi mens

    • @albertoolivier2720
      @albertoolivier2720 Před 4 lety +1

      Om Suidwes life te he hoef mens nie daar gebore te wees nie. Pragtige land en die mooiste mense!

  • @tinusfourie
    @tinusfourie Před 3 měsíci

    Video uitstekend

  • @tapiwamachaya8372
    @tapiwamachaya8372 Před 4 lety +6

    Can I please get the lyrics in English

    • @gladicev.plaatjes-woodley1368
      @gladicev.plaatjes-woodley1368 Před 4 lety

      Did you ever get it in English or would you still like to get it? Should I translate it for you?

    • @tapiwamachaya8372
      @tapiwamachaya8372 Před 4 lety

      Gladice V. Plaatjes-Woodley I unfortunately did not get the lyrics in English. It would be amazing if you would translate it for me,thank you ❤️

    • @cdrchip4969
      @cdrchip4969 Před 2 lety

      Would also like lyrics, either in English or Afrikaans.

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 Před 6 měsíci

    Die lied net ekstra mooier as jy eers self daar gekuier het. Was al 3 keer daar. Pragtige stem en meisiekind.

  • @fransleeuberg2303
    @fransleeuberg2303 Před 5 lety +3

    Sommer bakgat.

  • @deonwatkins921
    @deonwatkins921 Před 4 lety +1

    Pragtig

  • @petruslamprecht9285
    @petruslamprecht9285 Před 5 lety +4

    Lied is kook water

  • @arnoldlott6242
    @arnoldlott6242 Před 4 lety +2

    PRGTIGE LIED .EK VERLANG NA MY LAND SUIDWES

  • @uteschoeman181
    @uteschoeman181 Před 7 měsíci

    Dit bly maar net mooi Jezelle. :-). Luister so graag hierna.
    Geseënde Feestyd vir jou en jou hartsmense. En alle sterkte met jou behandeling. Drukkies uit Windhoek. 🙏🌹

  • @gaihiakriamei245
    @gaihiakriamei245 Před 4 lety +1

    She is perfect beautiful....I want her more than anything besides it seems she trusted n god fearing lady

  • @steynp
    @steynp Před 6 lety +3

    Uit die boonste gestoeltes - baie mooi

  • @karenmorgia8782
    @karenmorgia8782 Před 5 lety +3

    Goeie dag, kan jy asb laat weet waar ons die video kan koop? As enkel snit of as deel van 'n DVD? Baie dankie !

    • @karenmorgia8782
      @karenmorgia8782 Před 5 lety +1

      Goeie dag, kan jy asb laat weet waar ons die video kan koop? As enkel snit of as deel van 'n DVD? Baie dankie !

  • @jefffogel2686
    @jefffogel2686 Před 4 lety +2

    Ek soek die woorde. Kan iemand my help?

  • @MorneWillemse1
    @MorneWillemse1 Před 10 měsíci

    Duits Wes Wals van Randall Wicomb

  • @loutjievandermerwe3627
    @loutjievandermerwe3627 Před 6 lety +2

    Die lewe om voun vreet in hou lewe om voun lewe om haart voun

  • @gladicev.plaatjes-woodley1368

    Dis of die horlosie se wysers vanself teruggedraai het en ineens net roerloos gaan staan het...
    Jy wéét dit moet weer vorentoe hardloop, weer normaal begin beweeg, tog Wil jy dit nie... Wil jy nét nóg 'n stondte, nóg 'n rukkie vir Suid-wes teen jou vasdruk, die pragtige herinneringe tederlik koester, dit ...

  • @stephanroberts1268
    @stephanroberts1268 Před 3 lety +1

    Nog net die beste

  • @sarelvandenberg5848
    @sarelvandenberg5848 Před 6 lety +5

    Ongelooflik ....

  • @arnoldvermeulen1550
    @arnoldvermeulen1550 Před 3 lety +2

    Jezelle jy kan maar sing

  • @jakkievandercolff9347
    @jakkievandercolff9347 Před 3 lety +3

    Hoekom hoor mens so min, eintlik niks van die pragtige stem nie? Sy sing nie net mooi nie, maar ook so gemaklik.

    • @johanyssel9254
      @johanyssel9254  Před 3 lety +2

      Jakkie van der Colff, baie dankie vir jou mooi woorde. Die enigste manier om meer van Jezelle te hoor is om haar musiek te versoek by die radio en TV stasies, maar meer nog, haar posts en musiek op sosiale media te deel... En natuurlik haar te bespreek om in jou area te kom optree...

  • @roelandsaman2225
    @roelandsaman2225 Před 4 lety +1

    Mooi!