❤Kom terug suidwes toe.
I love woestyn sand
Pragtige beeldskone Jezelle in die pragtige Namib.....hou aan sing vir ons mense, vir Afrikaans, vir Suidwes en vir als wat vir ons mense belangrik en so na aan die hart is. Jou sang is ongelooflik. Jy is `n Engel van God af.....
Another beautiful song by a beautiful singer. You have to love this artist. I can and do watch her videos over and over.
Jezelle pragtig lied ek is afrikaans en trots dit te wees Ek hoop dit gaan al betet met jou .Ons het HOM om ons te genees ,staan vas!!!!
Pragtig, stem volkome saam met Tokkelos hieronder se kommentaar, dis heerlik om Afrikaanse musiek te ervaar wat nie 'n spul oppervlakkige lawaai en woorde is nie, boonop met 'n pragtige stem en persoon!. Hou so aan!
Jezelle 🙏 voor de mooie muziek , kan ook niet anders met zo een 👌stem ! Zou hier in België moeten op de Radio en TV te horen zijn . De muziek uit Zuid-Afrika verdient zeker om hier gehoord te worden ❤️👌 groetjes Bertie
Ja elkeen van ons het ʼn plekkie in die son...nes elke sandkorreltjie ...mooi lied, om saam te sing. Met LIEFDe, ou Suidwester uit Upington. 🥰🤗
🌹🇩🇪🌹🇩🇪Sehr schön und genau so schön ist Namibia
❤ Pragtig
Jy sing pragtig ek het Hom aan gestuur Baie dankie vir jou
Groete vanuit Nieu-Seeland.❤
Groete van 'n Oud-Suidwester, wat nou in Duitsland lewe. Afrikaanse musiek roer altyd aan my hart eb laat my trane loop. Jezelle, jy is maar net "wunderbar".
Sooo pragtig hou asb aan sing Suidwes liefde
Love jou musiek en Namibia.
It's a combination of the words, the music, the voice, the singer- wow! Jezelle you are so good.
so so opregte mens...lief vir wat sy doen en so maklik....hoekom want n kind van die Here.... wees net jouself vir altyd..amen
So mooi.
Amo as músicas dessas cantora como posso para ter todos os vídeos delas se alguém tiver manda no meu contado ..Agradecida ..
Großartig
LOVE IT GREAT SONG
BAIE MOOI SONG
Johan sing Jezelle steeds? Sal ek nuwe musiek van haar kry as ek by "subscribe"?
Waar kan ek Jezelle se musiek te koop kry Asseblief D.F.Gouws Villiersdorp Wes Kaap Baie dankie vir die spoedige terug voering sal dit volgende week bestel maar wat kos die koerier gelde baie dankie.
@@johanyssel9254 Goeie naand ek will net weet wat kos die koerier gelde baie dankie geseende aand .
► 00:01: North American bald eagle in Namibia???
They do look similar, especially when in flight. Some differences is that the bald eagle had white feathers on his face, while the fish eagle has an open face, giving him a yellow face. The white feathers on a fish eagle extend further down the back and front. Instead of looking for differences, look for similarities. Both are of the same genus. (Sea eagles) Both fish by taking fish in flight with their talons. Both build huge twig nests. Both live in trees very similar to one another but taking into account habitat differences. Both live near water. Size range overlaps with the Bald eagle slightly larger.
They are the same family with the same traits and a few minor appearance differences.
No it is not a American bold eagle it is an African fish eagle .they look very familiar.
Namibian bold eagle. He emigrated from USA in 2015 and got namibian citizenship.
❤❤❤❤ Baie Mooi Jesus Maatjie Dankie