ONDER SY VLEUELS - ISAK BURGER

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 07. 2020
  • ONDER SY VLEUELS - ISAK BURGER

Komentáře • 12

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 Před 3 lety

    Dankie Dr Isak ... het al voorheen na hierdie baie baie GESEENDE boodskap geluister ..soveel beloftes in Psalm 91 ...sal weer en weer luister.. mag ons VADER U ryklik SEEN

  • @KB-yd3ie
    @KB-yd3ie Před rokem

    Thank you Jesus ... Amen 🙏🙏🙏

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před rokem

    Amen en amen 🙏❤️

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před 4 měsíci

    Hoor hoe getrou is onse Here Jesus ek is tans in die hospitaal en gee die Here vir my ps 91 en hier kom gee my Here dmv dr Isak se boodskap weer ps 91 vir my slegs n paar uur uitmekaar ….. hoe amazing is onse God ni Hy kom gee my die versekering dat Hy in beheer is van my siektetoestand en kom bemoedig my daardeur !!! My Here en my God al die eer en al die lof kom U toe vanmore!! U is waarlik n God van wonders en ek aanbid U , in Jesus Naam, amen en amen 🙏🏻 ❤ dankie dr Isak Burger weereens n kosbare woord!!! 🙏🏻

  • @hettiedelport1116
    @hettiedelport1116 Před 2 lety

    Dankie pastoor Isak dat jy steeds besig is met God se werk altyd bemoedigend om na jou te luister blessings Hennie Delport

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 2 lety

    Amen🙏

  • @andredebeer2376
    @andredebeer2376 Před 3 lety

    Awesome

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před rokem

    Wow, dankie dit was nou nodig!+

  • @schouliecampher3136
    @schouliecampher3136 Před 3 lety

    Baie dankie Dr Isak vir u bemoedigende boodskap. Elkeen van ons het dit só nodig 🙏🙏

  • @yvonnedevries5477
    @yvonnedevries5477 Před 3 lety

    Baie dankie vir geseende boodskap Dr Isak Burger. 🙏🏽

  • @careenpotgieter8540
    @careenpotgieter8540 Před 3 lety +1

    Amen🕇