Fantasties......dis die regte ding om te doen...kinders moet in die kerk groot word. Dan sal hul nie van die pad afdwaal nie! Baie dankie! Dis te dierbaar. Gee hom n drukkie namens n ouma uit Limpopo. Loof ons Grote Here se Heilige Naam!!!❤❤
Kosbaar! Dankie Here Jesus vir hierdie jong seuntjie se voorbeeld van worship. U woord sê as ons nie word soos kindertjies nie sal ons U Koninkryk nie sien nie. Dankie seuna, jy het Jesus vir die wêreld gewys! 🙏🙏
Dis waar ñ kind moet wees. Jesus is so lief vir hom. Ai man dis pragtig.
Ag dis te pragtig, ek kry skoon hoendervleis ❤❤
Fantasties......dis die regte ding om te doen...kinders moet in die kerk groot word. Dan sal hul nie van die pad afdwaal nie! Baie dankie! Dis te dierbaar. Gee hom n drukkie namens n ouma uit Limpopo. Loof ons Grote Here se Heilige Naam!!!❤❤
Kosbaar! Dankie Here Jesus vir hierdie jong seuntjie se voorbeeld van worship.
U woord sê as ons nie word soos kindertjies nie sal ons U Koninkryk nie sien nie. Dankie seuna, jy het Jesus vir die wêreld gewys! 🙏🙏
Ja verseker kostelik..hou so aan boeta jy smelt sommer baie harte❤❤❤❤
It's the tapping of the foot that does it for me🤣🤣🥰🥰..brilliant voice👏🏽👏🏽👏🏽
Wow Amen dit is pragtig ❤
Kyk hoe hou hy tyd met die voetjie!!!!🥰🙌
Te oulik vir woorde . Daai ou lyfie , stem en voete . ❤
Te kostelik gee God al die Eer vir sy talente mag God jou seën op jou lewenspad my ou seuntjie jy's pragtig jul het mooi gespeel seën groete🙏🙏🙏🙌🙌❤❤
Te pragtig, hou so aan seun. De Aar naar, bly in Kaapstad ❤❤❤❤❤
Woooow boy🤗🍼💞💞💞
Pragtig seun gee alles vir onse Vader ❤
Wel gedaan Rikus my boeta. God seen jou jong man.Trots op jou champ
Hy is so oulik' Konings Kind! 👼
Awesome Jesus said let the Children come to me!!❤❤
Rikus Jy Mag Maar....Jy Sing Awesome...Jy Gaan Nog Diep Spore Trap Vorentoe...Jy Is Pragtig🍃🙏🙌👏🙌🙏💫🌟✨🌙⭐❤️
Dis baie mooi. Hou so aan.
Ricus jys awesome
Ag, te dierbaar vir woorde... Rein en opreg... Ek hoop hy sing nog steeds vir Jesus.... n Klein hemelingetjie!!! Ons moet word soos kindertjies.
Ag jinne hy is te dierbaar
Absoluut
Hy sing pragtig! Hoop hy is vi jul een groot blessing en hy later n groot gospel sanger sal word.
Amen
Hy is so dierbaar.. kyk hoe hou tyd met sy voet
Beautiful ❤
Jy sing so mooi
Pragtig joh Gods Man hy gan nog diepspore trap
Wat het van hom geword
Te dierbaar!!❤
Hi Rikus, jy sing oulik jong.
pragtig rikus gods ryke seen op j lewe
Toekomstige worship leader!!
Hy is pragtig.
Beautifull
Brilliant voice ❤❤
Amen is hy ni kosteliki
❤
Pragtig
Kostelik 😘
Rikus jy Kan darem sing Vir so Klein mensie
Here ek prys u vir sy stem en hys niks skaam nie
Puik
Vanwaar daai diep stem. Te oulikies
Skatlik....kyk die voet
Moeder