Kom ons bid vir almal, waar ons ookal kerk is, want ons is die kerk en nie die gebou nie, ons die ligtorings, die ligdraers, ons die sout. Lewe die Woord van God daar buite uit. 2 Tim.3:16. Saai die saad, God laat dit opkom. Bereik en wen siele vir God se koninkryk.
Dankie Isak, ek is al 84 en bely, dat ek ook soms nou nog, terwille van menslike opinie en moontlike verwerping, 'n ' moordkuil' van my hart maak. En dis nie maklik nie, om terwille van die vrede net stil te bly, om te draai en weg te loop. Dan maar weer my hart by die kruis te moet gaan skoonmaak. Om oud te wees en afhanklik van ander is geen grap nie.
Amen 🙏 🙏 🙏 Dankie Dr Burger.Ons almal sal self verantwoording voor Jesus Christus die Voleinder van ons Geloof verantwoordbaar staan 5 min voor of na die afgestorwene ligaam.Emanuel - God met ons.❤❤
Wat ñ fantastiese bdskap...Halleluja!!!! Soo baie dankie Dr Isak...Deur God het U vir my weereens bewus gemaak van God se natuur wat tot ons spreek...heerlik om ñ tuin God te loof. 😊
Baie dankie Dr Isak, waardeer u mooi boodskap, groete
Amen
Woestyn tyd! Snoei tyd! Dis taai! 🙏 God se tyd om my te leer om op God te wag. 🙏 dankie Dr Isak ,God seen u.
Baie waar woorde. Veral die derde punt is baie relevant deesdae.
AMEN EN AMEN . HALLELUJA!!
Kom ons bid vir almal, waar ons ookal kerk is, want ons is die kerk en nie die gebou nie, ons die ligtorings, die ligdraers, ons die sout. Lewe die Woord van God daar buite uit. 2 Tim.3:16. Saai die saad, God laat dit opkom. Bereik en wen siele vir God se koninkryk.
Baie dankie! My Here! En my God!!
Amen!!
As ek sien hoe ons land vernietig word, is Ek verkeerd as Ek se^ , is duidelik ons is nie die goud van die land nie?
Amen
Dankie pastoor vir die wonderlike woord van lering!!! Prys die Here vir Sy handewerk. Amen !!!!
Dankie my Here vir my mooi lewe teander het Amem
Baie dankie ons dierbare hemelse Vader vir U seeninge oor ons, ek vra ook seeninge oor Dr Isak Burger en sy familie, in die Magtige Naam van Jesus!!!
Dankie Dr Isak
🙏🙋♀️
Baie dankie,so mooi opbouende boodskap.Blessings
Dankie vir die mooi boodskap Dr Isak
Amen
Baie dankie dit is so kosbaar
Amen 🙏
🙋♀️🙏
Amen..
As God jou gemaaak het hoekom is jy nou sleg na God gesê het jys goed. Kerk verkondig rubbish.
Amen 🙏
Amen ,amen
Amen
Amen
Amen,dankie
❤
Amen
Dankie Dr Isak, waardeer, baie om oor na te dink, groete
Amen!
Amen
Baie dankie
Dankie Isak, ek is al 84 en bely, dat ek ook soms nou nog, terwille van menslike opinie en moontlike verwerping, 'n ' moordkuil' van my hart maak. En dis nie maklik nie, om terwille van die vrede net stil te bly, om te draai en weg te loop. Dan maar weer my hart by die kruis te moet gaan skoonmaak. Om oud te wees en afhanklik van ander is geen grap nie.
Amen
Amen 🙏 🙏 🙏 Dankie Dr Burger.Ons almal sal self verantwoording voor Jesus Christus die Voleinder van ons Geloof verantwoordbaar staan 5 min voor of na die afgestorwene ligaam.Emanuel - God met ons.❤❤
Wat ñ fantastiese bdskap...Halleluja!!!! Soo baie dankie Dr Isak...Deur God het U vir my weereens bewus gemaak van God se natuur wat tot ons spreek...heerlik om ñ tuin God te loof. 😊
Amen
Amen, baie dankie vir die boodskap, groete
Dankbaar vir boodskappe uit Die Woord
More dr Burger, dankie vir die kragtige boodskap. Seeninge.
Pragtig kort maar kragtig...dankie dr Burger...wees geseend
Amen
Baie famkievir die pragtige woord Dr Isak.
Dankie vir die boodskap dit lat my verstan wardeur ek gan
Dankie vir die boodskap dit lat my verstan wardeur ek gan
Amen. Woord wat ek gekry het. Jes 34v5 Want jou Maker is jou man, Here vd Leërskare......
Amen!! Dankie Dr Isak, so 'n waar boodskap, groete
Dankie vir die mooi boodskap Dr Isak.