Getuienis - As jy jou vrou verloor

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 07. 2012
  • Getuienis - As jy jou vrou verloor
    Jesaja 51:2-4
    Ds. Frikkie Lombard
    www.hosea46.org
    Het u al iemand aan die dood afgestaan? Dis 'n baie emosionele gebeurtenis wat nie altyd vir ons sin maak nie.
    Ons nooi u uit om na die getuienis van Ds. Frikkie Lombard te kyk. Hulle gesin was in 2010 in 'n motor ongeluk betrokke waarin sy vrou op slag oorlede is. Kom leer aan die hand van die Woord hoe hulle die situasie hanteer het...
    As die Here jou nog nie vertroos het nie, is jy nog nie vertroos nie...

Komentáře •