My seun was dood verklaar

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 09. 2021
  • Hannes het woord ontvang dat hy vir siekes sal bid en dat hulle sal gesond wees, maar toe is sy eie seun in 'n ongeluk en dood verklaar. Hoe bid jy dan?
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Kort Videos
    Pexels.com
    Hospital bed monitor by Anna Shvets from Pexels
    www.pexels.com/video/a-footag...
    Wall clock by Jack Nicole from Pexels
    www.pexels.com/video/time-lap...
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Church on the move:
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    SoundBible.com
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library

Komentáře • 33

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Před 6 měsíci +2

    WOW! Dankie Abba Vader vir U nimmereindigende genade 🙏🙏

  • @SandraRadley-ki6kf
    @SandraRadley-ki6kf Před měsícem +1

    Powerfull getuienis daar is lewe en lewe in oorvloed as ons in geloof staan ...alle eer Kom God toe

  • @user-fn7vc9le7s
    @user-fn7vc9le7s Před 5 měsíci +1

    Dankie vir ons groot Vader daar is niemand soos U nie

  • @RudolfRoberts
    @RudolfRoberts Před 8 měsíci +1

    Prys die HERE, aan U al die eer Abba Vader in Koning Jesus Naam !!!

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit Před 2 měsíci +1

    Ek loof my Skepper Hy is Wonderbaar Amen.

  • @margaretdupreez6627
    @margaretdupreez6627 Před 9 měsíci +1

    Amen Dankie Here dat U die seun se lewe gered het Amen

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +2

    Baie mooi getuienis.Baie dankie.

  • @trudylabuschagne3992
    @trudylabuschagne3992 Před rokem +2

    Prys die Here. Amen en Amen

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem +2

    GOD is groot !!

  • @user-hw2bn3fv4q
    @user-hw2bn3fv4q Před 5 měsíci +1

    Hallelujah alle eer aan God ❤

  • @rozanneclaudettemoses3509

    Hallelujah 🙌🙌🙌

  • @conniesnyman7081
    @conniesnyman7081 Před rokem +1

    God is goed 🙌🙌❤️

  • @katrienasimonse8308
    @katrienasimonse8308 Před 2 lety +2

    Amen wat I wonderlike Getuienis mag die Here u nog meermale gebruik om Sy Naam Groot Te Maak🙌🙏🙏🙏

  • @mariekiefouche8415
    @mariekiefouche8415 Před 2 lety +2

    Baie dankie vir die getuienis ons God is groot dankie Jesus

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 Před 2 lety +2

    Amen & Amen🙌🏻

  • @nicolaassnell5732
    @nicolaassnell5732 Před 2 lety +2

    Alle eer aan die Here hy doen Wonderwerke ek kan getuig darvan Hallelujah Amen danki Here

  • @zeldavanniekerk226
    @zeldavanniekerk226 Před 2 lety +2

    GOD IS GOOD!! HALLELUJAH YAHWEH

  • @helenehoon8931
    @helenehoon8931 Před 2 lety +3

    Hierdie getuienis is werklik opbouend... ons as Christene het nodig om van Sy wonders te hoor in hierdie tyd van skokkende gebeure regoor die hele wêreld... dit is nie net salf op 'n mens se siel nie, dit vertroos, bou op en vul mens met nuwe moed en hoop in 'n tydperk van afbrekende en negatiewe gebeure... mag die Here jul gehoorsaamheid om hierdie wonderlike getuienis te deel, seën sonder ophou... Pastoor, jou gehoorsaamheid en "mountain moving" geloof inspireer mens tot nuwe hoogtes in Christus... ja, dit verhef mens op 'n geestelike vlak, iets waaraan ons vandag baie behoefte het❣️

  • @helenehoon8931
    @helenehoon8931 Před 2 lety +2

    Ons dien 'n God van die absolute onmoontlike... hoe bevoorreg is ons om Hom te ken in alle Waarheid en Krag❣️

  • @carolgillespie9879
    @carolgillespie9879 Před 2 lety +3

    Hallelujah, prys die Here!
    Amen🙏

  • @salomekapp9894
    @salomekapp9894 Před 2 lety +2

    Ons dien n God van wonderwerke!! Dankie Here🙏

  • @johanpretoriussouthafrican1142

    Prys die Here! Hallelujah

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 Před 2 lety +2

    Amen! Ons God is groot!

  • @adriblaauw3467
    @adriblaauw3467 Před 2 lety +2

    Al die eer aan Jesus.
    Dankie vir die mooi getuienis!

  • @sophiaschrenk1511
    @sophiaschrenk1511 Před 8 měsíci +1

    Wonderlik

  • @magrieesterhuysen713
    @magrieesterhuysen713 Před 2 lety +2

    ABBA YAH, wat 'n groot en almagtige Eloah! Alle eer aan U, ons gebede het krag in die magtige naam van Meester Yashua. HalleluYAH 🙌

  • @nicolettemathiasdotcomquee5414

    Awesome!!!

  • @bernicenel
    @bernicenel Před 2 lety +2

    Here, U is so groot.

  • @elsabiebezuidenhout4734
    @elsabiebezuidenhout4734 Před 2 lety +2

    Whow wat n getuienis .......

  • @charmainecoetzee1199
    @charmainecoetzee1199 Před 10 měsíci

    Goeie dag Hannes,mag Jesus gee dat my boodskap jou sal bereik.Ek weet nie of ek reg lewe nie.Vra asb vir Jesus om my te wys en my oe laat sien want ek wil met als in my Hemel toe gaan wanneer dit my tyd is.Ek wil vir Jesus lewe.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 10 měsíci

      Goeie dag, u kan Hannes direk kontak. Sy besonderhede is op die einde van die video

  • @brigitteganases2511
    @brigitteganases2511 Před 2 lety +1

    Naand stuur asb pastoor Hannes se no please

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 2 lety +1

      Goeie dag, hier's Hannes se Whatsapp no:
      0727566268