Dis die World Cup Final!! Die Bok Leef!

Sdílet
Vložit

Komentáře • 183

  • @stukelful
    @stukelful Před 8 měsíci +8

    Stunning! I'm a believer. Let's do this. Go Bokke!!

  • @HeidiHeidi-mh9ct
    @HeidiHeidi-mh9ct Před 8 měsíci +45

    They say Napoleon was the greatest strategist but he never managed to conquer Europe like Rassie

    • @LomuHabana
      @LomuHabana Před 8 měsíci

      First time in (recent) history that Africa conquered Europe.

  • @hugomarx1324
    @hugomarx1324 Před 8 měsíci +41

    Rassie once heard nothing can kill him so he tracked down nothing and killed it

  • @Pepgang
    @Pepgang Před 8 měsíci +5

    Chuck Norris once entered a bar and saw Rassie.....he walked out again

    • @phillipshepherd1465
      @phillipshepherd1465 Před 8 měsíci

      😂 nee bra, not he walked of,"he fucked of". Ons kom van Witbank af.😂😂😂😂

  • @johanweakley2658
    @johanweakley2658 Před 8 měsíci +35

    Jonathan word filosoof en motiveerder......baie goed gedoen!

  • @etd5791
    @etd5791 Před 8 měsíci +3

    Johnathan. Jy maak wat 😢 Diepseun, verstaan jy nou een ding en verstaan hom mooi. Net soos ons SAaners oor die bokke is, is ons oor jou my maat. So mooi om te sien dat jy ook moer ernstige gesels kan gesels. Nee wat jy rock.

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 Před 8 měsíci +9

    Wit kant, groen kant, swart kant... maakie saak watter kant nie, hierdie naweek gaan die Bokke die All Blacks HARD STAMP !!!

  • @LucrismLukas
    @LucrismLukas Před 8 měsíci +22

    Rassie once took a lie detector test and the machine confessed everything

  • @derickvorster4873
    @derickvorster4873 Před 8 měsíci +27

    HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE

  • @arrienel6535
    @arrienel6535 Před 8 měsíci +10

    Beste motiverings speach ever. Briljant en dankie

  • @nds875
    @nds875 Před 8 měsíci +5

    A motivation speech with comedy in it 😂. " Chasing the sun or the moon" ha ha ha. Very good video, I like it.

  • @dartux01
    @dartux01 Před 8 měsíci +3

    Fantastic video. Very inspiring words. Thank you for this.

  • @henryvanderhoven710
    @henryvanderhoven710 Před 8 měsíci +13

    Dankie vir die bietjie insig en inspirasie. Die Bokke bo!!!!!

  • @diedroosffs
    @diedroosffs Před 8 měsíci +3

    Dankie Ricus vir die awesome show. Die hele land is agter die Bokke die naweek. Ons gaan hom wen!!

  • @RenaldoG
    @RenaldoG Před 8 měsíci +7

    Lekker tjom! Go Bokke!

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 Před 8 měsíci +5

    Ek maak seker,ek is aan die groen kant. Go my Bokke!🇿🇦 ♥️

  • @annettekolb3103
    @annettekolb3103 Před 8 měsíci +59

    Hulle huil as ons wit kant se😂😂😂😂

    • @chantenaude1557
      @chantenaude1557 Před 8 měsíci +2

      😂😂😂😂😂 dit was nou goed gestel

    • @maridejager7931
      @maridejager7931 Před 8 měsíci +2

      Hulle huil oor als

    • @maridejager7931
      @maridejager7931 Před 8 měsíci +2

      Dankie Bokke
      Vir die stress
      Die wit kant
      En die wen
      Ons ❤ julle en sien die effort
      In die groen en goud shirt.

    • @johanconradie4480
      @johanconradie4480 Před 8 měsíci

      😂

    • @juandupreez1985
      @juandupreez1985 Před 8 měsíci +2

      My vrou veryel my presies dai sin vanoggend😂😂😂😂😂, ek gedink en gehoor en stupidly geglo...jammer my buddy Mbonambi...opreg jammer my broer...fk die britse bliksems....S.A is altyd in die en donker...ons fight n volle 80minute!!!, Springbokke word gejag....min gehaal❤❤❤❤

  • @Smartie80
    @Smartie80 Před 8 měsíci +3

    Lekke Jona, lekker Rassie en LEKKER BOKKE💪🏻 Ek call hom, BOKKE GAAN HOM VAT👌🏻👏🏻👏🏻
    (Ek "skat" BOKKE met 6!!!)

  • @alkiebythesea
    @alkiebythesea Před 8 měsíci +4

    SO lekker om Afrikaans te luister hier vanaf KZN 👍💕👍

  • @HeidiHeidi-mh9ct
    @HeidiHeidi-mh9ct Před 8 měsíci +8

    The boogeyman looks under his bed every night to make sure Rassie isn't there

  • @Raven_za
    @Raven_za Před 8 měsíci +1

    Impi! wo 'nans' impi iyeza Obani bengathinta amabhubesi? als wat julle het boys vir 80min, nie oor ek wat vra nie, maar vir die kinders van more wat nog helde in hul lewens nodig het.

  • @LucrismLukas
    @LucrismLukas Před 8 měsíci +2

    Rassie once killed two stones with one bird

  • @matthysmeintjes2113
    @matthysmeintjes2113 Před 8 měsíci +22

    Hulle huil as ons se aan watter kleur kant hulle is 😂🤣

  • @theoy545
    @theoy545 Před 8 měsíci +4

    Jus Dude Jy het so goed gepraat, kon dit nie beter gestel het nie!! Dankie vir die video moerse geniet!!

  • @aprilsmith3683
    @aprilsmith3683 Před 8 měsíci +2

    Magnificent...
    Dankie hiervoor...
    🇿🇦

  • @user-jx5iu8pm9o
    @user-jx5iu8pm9o Před 8 měsíci

    Waarheid my vriend. Hulle is ons heroes. Bring dit huis toe boys.

  • @reniervanheerden6830
    @reniervanheerden6830 Před 8 měsíci +6

    In die Wyse woorde van antie Stienie; "Ek weet nie hoekom, Ek so Moet suffer Nie." (Oor die bokke)😅😅😅

  • @revolutionnow5227
    @revolutionnow5227 Před 8 měsíci +1

    Hahahahaha 😂😂😂 . Die bokke maak ons in ons se moer . Haart probleeme is wat hulle ons gee

  • @alankrohne1644
    @alankrohne1644 Před 8 měsíci +3

    Lekker man oh Johnny...Thanks man...jy het my senuwees nu so n bietjie gekalmeer...Ons dra die Bok hoog hier uit Namibia 🇳🇦...ek glo julle Sal ons Saterdag aand daar oor die Oranje hoor skree..m
    Sterkte Boys en Poppies...dit gaan n grootte wees...Jirre my hele fam is All Blacks hulle sit my sitkamer vol Saterdag aand...

    • @zanderkirstein9829
      @zanderkirstein9829 Před 8 měsíci +1

      Fokkit, sterkte met daai swart kante swaer. Die bokke moet hulle stilmaak

    • @shortMario
      @shortMario Před 8 měsíci +1

      begin so lank vuil coke gooi

  • @simonsbergblinds7532
    @simonsbergblinds7532 Před 8 měsíci +2

    Ek sê , Bokke met 1 punt. Kannie wag , vir die gekerm nie!

  • @IsmaelNxala
    @IsmaelNxala Před 8 měsíci +1

    Ek love die video!❤❤❤

  • @anjadelange1973
    @anjadelange1973 Před 8 měsíci

    Ons vir jou SUID-AFRIKA!Gee nie om wie voor ons staan,soos 'n ROTS staan 'n NASIE SAAM!!!BRING (WEER) VIR ONS DIE WÊRELDBEKER !!!!OLÉ OLÉ OLÉ VIR DIE 4DE KEER!!!!🇿🇦 🏆 🥇 🇿🇦 🏉 💚 💛 🇿🇦 😁 💪🏻 🎉 🥇 🏆 🏉 💚 💛 🇿🇦

  • @davidmaclennan5925
    @davidmaclennan5925 Před 8 měsíci +8

    Awesome!!! Op watter KANT IS JY?
    Seriously, you say it perfectly! Well done boet!!

  • @burt2525
    @burt2525 Před 8 měsíci +2

    Kom Saterdagaand gaan almal weet wie Siya se manne is. Die groen masjien is geolie en reg om weer almal te wys. Gooi Bokke, ons staan saam en ons sal skree tot die einde toe. Loop hulle boys, ons kan dit doen!!

  • @jacquesrousseau5472
    @jacquesrousseau5472 Před 8 měsíci +2

    Die Bokke Gaan die Hele Game dominate.As daai Haka beging dan kook daardie bokke se Aare van aggressie.Wens ek kon deur daau Tv klim en saam hulle jol.Go Bokke !!

  • @haroldbrand4310
    @haroldbrand4310 Před 8 měsíci

    Assefokkenblief.... Ek vra mooi Bokke...... Moet iemand nou nie die game se "Swart kant" nie ASB.
    En grootste Assefokkenblief...... Loss vir Willie in die Hotel. Ek smeek julle.
    Wen of verloor julle is Baas.

  • @juanpierrebosch
    @juanpierrebosch Před 8 měsíci +1

    Goosebumps!!! "Hoenner foken vlies!!!" Jou beste een, will net dankie se van hier in Galway Ireland. @BackTheBoks, @BokBefok , ons is mense met duk skulle !!

  • @rzcrzc1449
    @rzcrzc1449 Před 8 měsíci +1

    This one was a bietjje deep as well. Lekker boys! Ok. Hulle weet nie wat ons weet nie!

  • @suzannestorbeck622
    @suzannestorbeck622 Před 8 měsíci +1

    Jy raak diep so op jou ‘seekantoor’ se stoep. Mooi man.

  • @izakcelliers7307
    @izakcelliers7307 Před 8 měsíci

    Awesome buddy!!!

  • @user-pk2xo3pw6z
    @user-pk2xo3pw6z Před 8 měsíci +1

    Hier word nie bol gechat ,maar die waarheid💚🇿🇦

  • @BraamCompton
    @BraamCompton Před 8 měsíci

    Dis baie motiverend, nou as jy Castle can motiveer om meer Castle Light te Export New Zealand toe sal ek dit waardeer. Go Bokke

  • @psyborg01
    @psyborg01 Před 8 měsíci +1

    Die was nou inspiring gewees my ou mater.. BOKKE BLY BO en Fok die res

  • @chrisswanepoel6935
    @chrisswanepoel6935 Před 8 měsíci +8

    Fokkit dit gaan weer ń twee bottel game wees

  • @chrismouton1985
    @chrismouton1985 Před 8 měsíci

    Ek skree vir die groen kant! Go Bokke!

  • @eiremike1
    @eiremike1 Před 8 měsíci +10

    Hoooendervleis!

  • @francoissparks2580
    @francoissparks2580 Před 8 měsíci +1

    Jonothan, nie gedink jy sal my hoendervleis kan gee nie… 💪

  • @derickkruger5680
    @derickkruger5680 Před 8 měsíci

    Wit kant, swart kant, dit is soos kat ballas, niemand het n clue hoe groot Bok Rainbow Nation Ballas is nie!! 🎉🎉🏉🏉

  • @ivandeetlefs
    @ivandeetlefs Před 8 měsíci +1

    Briljant ekse. Go Bokke 🎉🎉🎉

  • @tyronwilliams910
    @tyronwilliams910 Před 8 měsíci +3

    Dankie vir jou harde werk om nogsteeds die video te maak

  • @ChipsBruh
    @ChipsBruh Před 8 měsíci

    Een van my gunsteling videos oit. Dankie !

  • @craignicholson1788
    @craignicholson1788 Před 8 měsíci +1

    Ag nee man. Nou maak jy dat ek huil van die trots. Go boys, Go Bokke! Ek is aan die Springbok Kant. ;-)

  • @corra-73
    @corra-73 Před 8 měsíci

    Cool video thx

  • @MrJannemanbrandt
    @MrJannemanbrandt Před 8 měsíci

    Baie onverantwoordelik van julle om op vakansie te gaan terwyl ons harte buite ons lywe rond dobber.....geniet daai rus! #80min

  • @JohnLogan-vm7zr
    @JohnLogan-vm7zr Před 8 měsíci

    WOW!!!!! Dankie!!!!

  • @arnauvanachterbergh7112
    @arnauvanachterbergh7112 Před 8 měsíci

    Lekker Lekker - Staan met jou all black hempie - ek weet nie meer nie

  • @daviddempster8717
    @daviddempster8717 Před 8 měsíci

    Is there no one else 🤘🏻🇿🇦

  • @annettekolb3103
    @annettekolb3103 Před 8 měsíci

    Goed gese Rikus love it😊

  • @stanleyrobson4622
    @stanleyrobson4622 Před 8 měsíci

    DIE BOK LEEF .... en ek las ... HALLELUJAH!

  • @theawkwardobserver8757
    @theawkwardobserver8757 Před 8 měsíci

    Your channel has more knowlegeable rugby content than all the Mallets,Bothas en al die ander fokken ouens. Great message , GO BOKKE!

  • @fanieswanepoel9346
    @fanieswanepoel9346 Před 8 měsíci +1

    Goed gesê Ricus presies soos ek ook voel en net 1 ou waarop ek my hoop sit OX NCHÈ!

  • @raymondcluff5707
    @raymondcluff5707 Před 8 měsíci

    Pik ek nou traan! Well said, Boytjie!!!

  • @marlenestrydom6297
    @marlenestrydom6297 Před 8 měsíci +1

    Dink gaan weer met 1 wees so Rickus ons arm gaan ook geskraap wees na saterdag❤🎉😂

  •  Před 8 měsíci

    Hoendervleis boys Hoendervleis, GO BOKKE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @pleaseread2796
    @pleaseread2796 Před 8 měsíci +19

    Ek weet nie hoe julle dit gaan kyk nie maar ek gaan dit met n dop in my hand moet doen. Ek kanie, die stress is unbearable!!

    • @StoepZulu
      @StoepZulu Před 8 měsíci +2

      Drink al vrydag na werk

    • @aprilsmith3683
      @aprilsmith3683 Před 8 měsíci +1

      ​@keanohollenbacht5979
      Ek het nou so hard gelag...
      Ha ha ha ha ha ha ha...
      Ja jong...
      🇿🇦

    • @phat_man_gaming
      @phat_man_gaming Před 8 měsíci

      @pleaseread2796 My senuwees is hoër as my bankrekening

    • @danielcillie1856
      @danielcillie1856 Před 8 měsíci

      Sal maar moet hennies toe gaan

  • @chantenaude1557
    @chantenaude1557 Před 8 měsíci +2

    My senuwees is ook gedaan!! Ek was op die punt van die bank toe ons teen Frankryk en Engeland gespeel het. Baie geluk aan die Bokke en vir ons want ons sit nog n week met krag😂😂 en dan kom loadshedding weer.

  • @Naniumayawa
    @Naniumayawa Před 8 měsíci

    Lekker die Hermanus

  • @tishaflynn2008
    @tishaflynn2008 Před 8 měsíci

    Love jou yster❤

  • @cornelmouton8644
    @cornelmouton8644 Před 8 měsíci +2

    Ek weet nie of ek net vergeet het, of dalk getwyfel het in die bokke voor Saterdag nie, maar jy het my nou weer laat onthou, en glo !😂

  • @donovanpurchase4368
    @donovanpurchase4368 Před 8 měsíci

    EN WEER 2023🎉😂🎉🎉😂 HOE KRY ONS DIT REG HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE

  • @tiaancloete7301
    @tiaancloete7301 Před 8 měsíci

    Wys die Bokke hierdie praatjie, Jonathan jy praat namens elke Bok ondersteuner, die senuwees knaag maar noudat ons weet dit is weer die nuke squad wat speel het ek hernuwe hoop!!!

  • @jamesmoulder5579
    @jamesmoulder5579 Před 8 měsíci

    'n Bietjie diep...maar dit is baie waar...die Bokke witkant bo!!!

  • @pocahontas330
    @pocahontas330 Před 8 měsíci

    ❤❤❤

  • @donovanpurchase4368
    @donovanpurchase4368 Před 8 měsíci

    Lekker man lekker kyk as KFC my nou gesien het was ek in die Kak what a speech 💯 Kom BOKKE

  • @janhbhugo5085
    @janhbhugo5085 Před 8 měsíci

    Oue blood neus se agter Kant , tjank meneer meneer my gevoelens is seer gemaak 😂

  • @andrieslouw3811
    @andrieslouw3811 Před 8 měsíci

    Die bok leef, dis 'n Springbok!

  • @pavsg1093
    @pavsg1093 Před 8 měsíci

    ❤ go bokke

  • @willieexplore
    @willieexplore Před 8 měsíci

    Lyk na Franskraal? Geniet die game, ons skrum almal saam

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 Před 8 měsíci +1

    Al hierdie verskillende kante is besig om my mal te maak 😂

  • @caasiemafrica1182
    @caasiemafrica1182 Před 8 měsíci

    BOKKE BOKKE BOKKE 🇿🇦💪🏉🏆

  • @nadinepretorius-makan6349
    @nadinepretorius-makan6349 Před 8 měsíci

    GO BOKKE!!!!!!

  • @rudimitchell6716
    @rudimitchell6716 Před 8 měsíci

    Jonas jou legende net so boys

  • @hermansteffen8270
    @hermansteffen8270 Před 8 měsíci +1

    Ek het ñ bed in die hospitaal gebook en gaan die game daar kyk sodat ek klaar daar is indien my hart ingee oor die stress😂😂

    • @saffasaffa5084
      @saffasaffa5084 Před 8 měsíci

      😂😂😂ek my dood gelag. Beste idee.

  • @FrancoisBadenhorst
    @FrancoisBadenhorst Před 8 měsíci +1

    Ricus wat is jou score prediction?!

  • @rgross4895
    @rgross4895 Před 8 měsíci

    Ricus is daai Shelley Point waar jy so lekker lood swaai?

  • @markmanleyH2Oactivity
    @markmanleyH2Oactivity Před 8 měsíci

    *Disipliene, bal draers, groot teckles* 🏉 dit [finaal] is nie "friendship toer die" 🥩💥💪👊🎸🎯⚖️

  • @user-ec2nz2dj9f
    @user-ec2nz2dj9f Před 8 měsíci

    Waar is die geskiet?

  • @PieterDuToit1988
    @PieterDuToit1988 Před 8 měsíci

    Geniet die weskus. Saaki maaki dis lekker by die see

  • @bodywizard9287
    @bodywizard9287 Před 8 měsíci +3

    Fokkit. Hoe huil ek nou...

  • @user-zc2yt6bs2x
    @user-zc2yt6bs2x Před 8 měsíci

    Go Boks !!!

  • @strydie7236
    @strydie7236 Před 8 měsíci

    die hype 🙌🙌

  • @chris2nel
    @chris2nel Před 8 měsíci

    goed gese

  • @cobus5841
    @cobus5841 Před 8 měsíci

    Hulle weet nie!
    Kry maar vir jou calmettes vir Saterdag en drink dit saam met skoon coke. Wanneer die game klaar is kan jy 'n dop vat om die rou stembande te dokter.
    Go Bokke!!!

  • @hendrivanerp
    @hendrivanerp Před 8 měsíci

    Geel hulle sweets..

  • @capetownkayakfishingfun7329
    @capetownkayakfishingfun7329 Před 8 měsíci

    Waar in die Kaap kuier jy? Betty's baai?

  • @mart-mariedejongh36
    @mart-mariedejongh36 Před 8 měsíci

    Volgende documentary gaan "Chasing the croissant" wees 😜

  • @christovanschalkwyk8214
    @christovanschalkwyk8214 Před 8 měsíci

    🇿🇦🔥💪🤜🤛

  • @TinyFord1
    @TinyFord1 Před 8 měsíci

    Die all blacks teen die all blacks in die final, dit gaan ‘n harde game wees, die coach moet net nie weer vir Etzebeth afhaal op 50 minute nie, dit was te scary

  • @user-sg6te7fu5h
    @user-sg6te7fu5h Před 8 měsíci

    ek stel voor sodra die all black aan tree vir die haka moet daai SA Skare begin "Impi" sing.

  • @sbok9481
    @sbok9481 Před 8 měsíci

    Jy's Koning!