Oorvloed in 'n tyd van tekort: Reis deur Efesiërs. Deel 1 [3 Junie 2020]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 06. 2020
  • Prof. Jan van der Watt skop ons reis deur die brief aan die Efesiërs af. Die tema vir ons reis is "Oorvloed in 'n tyd van tekort". Tydens hierdie episode gee hy vir ons 'n inleiding asook bespreek die eerste hoofstuk.

Komentáře • 9

  • @johnwilliamvollgraaff3064

    Dankie Prof Jan verstaan nou beter baie leer saam as kind van God Amen

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 Před rokem

    Baie dankie vir hierdie boodskap! Wat n voorreg om na hierdie skatte uit Efesiërs te kan hoor. Ons vertrek later vanjaar Turkye toe en sien uit om die plekke te besoek waar Paulus geloop het.

  • @marthievandermerwe4058

    Dankie vir hierdie boodskap. Dit is wonderlik om God se Woord so beter te verstaan. Baie dankie.

  • @christinenel1061
    @christinenel1061 Před 4 lety

    Dis wonderlik ....prys die Here ....ons Grote God !!! U was en is en bly so goed vir ons onverdiende mensdom !!! Loof die Here !!!

  • @maureenvandermerwe5511
    @maureenvandermerwe5511 Před 4 lety +1

    Dankie Prof Jan!!

  • @esbradeswart3350
    @esbradeswart3350 Před 4 lety +1

    Moelik maar wonderlik om te weet alles is waar .

  • @marlusdeklerk3243
    @marlusdeklerk3243 Před 3 lety

    Leonie

  • @johnwilliamvollgraaff3064

    Dankie Prof Jan verstaan nou beter baie leer saam as kind van God Amen