Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe. Deel 5 [19 Aug 2020]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 08. 2020
  • Kom reis verder saam met ons Woensdag 19 Augustus 2020 om 19:00 waar Stephan Joubert ons reis verder begelei opsoek na Bybelse wysheid. Tydens hierdie Ekerk Lewendig Bybelskool gesels Stephan oor "Spreuke en die kuns van ‘n goed geleefde lewe." Sien jou daar!
    Stephan het ook 'n uitdeelstuk beskikbaar gestel wat addisioneel gebruik kan word tot hierdie Bybelskoolreeks. Kry die uitdeelstuk hier: www.ekerk.org/post/spreuke-en...

Komentáře • 10

  • @nanmacqueen8477
    @nanmacqueen8477 Před 3 lety +1

    Dankie vir die woord van God dit Word waardeer ook van ver af.

  • @user-lk1zz6rq3l
    @user-lk1zz6rq3l Před 2 hodinami

    Baie dankie ek het die klas soo leersaam giving sal verder studeer

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 Před 2 lety

    Dankie vir die boodskap oor dwase

  • @lidaerwee7746
    @lidaerwee7746 Před 3 lety +2

    Ek dank die Here om Stephan se Bybelskool te kan volg. Dit word baie waardeer. Baie seen

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 3 lety +1

    Goeiemôre. Baie dankie. 👍🙏

  • @enavandermerwe1021
    @enavandermerwe1021 Před 3 lety +1

    Baie dankie Stefan ek leer so baie op my oudag dis awesome. Seën vir jou en gesin. Shalom♥️🙏👍

  • @ejvanniekerk3000
    @ejvanniekerk3000 Před 3 lety +1

    👍🙏

  • @chrisburger6628
    @chrisburger6628 Před 3 lety +1

    Dankie weereens kon nie regstreeks luister

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 Před 2 lety

    Ai jai jaai! Ek moet ook gedurig vroetel aan my bril! Dit bly afsak en dit is so irriterend ! 😩😢🤪 Kan mense nou so dwaas wees om te dink ons wat sukkel met ons brille is vrymesselaars Ai toggie