Onder nuwe bestuur | Rooies en Ray

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 05. 2024
  • Rooies en Ray gesels oor geestelike waarhede in 'n fisiese wêreld.
    #hope #israel #verkiesing #schooloffire #softube #hope4sa #rooiesstrauss #kruiskyk
    www.rooies.org

Komentáře • 14

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před 2 měsíci +1

    Here ek kom in Jesus naam vanoggend dat stemme bo natuurlik sal in kom .Ons as volgelinge van Jesus moet opstaan en stem vir die party wat teen die sonde is !!Da is baie Christene ek se sommer reguit papbroeke Jy weet so vinnig se ons ons bid maar da word nie gebid kom begin beweeg en doen die dinge soos aksie mense beweeg. man hou op en staan op God wil he ons moet beweeg en uitgaan.jou dominee gaan jou nie in die hemel bring nie !!Doen wat God se woord se gaan uit en doen Sy werk!!

  • @hayleyloughlin7830
    @hayleyloughlin7830 Před 2 měsíci +2

    Kerke sal julle nie ondersteun vir 2 redes:
    1) Rooies val te maklik ander kerke aan as hulle nie 100% soos julle miracle place kerk is.
    2) Rooies kan nie ñ pastoor wil wees en in politikiek betrokke raak. Dit kan mos nie werk. Julle Hope4SA gaan ook niks kan doen vir niemand as julle nie eens 14000 mense kan kry. Hoe gaan julle nou loadshedding stop 😅
    Ek sê dit met alle respek. Ons moet almal saamstaan en die DA ondersteun, of ACDP, of VF+
    DAAI IS ENIGSTE 3 PARTYE. Kyk net in die video hoe sê Rooies Kerke sleg, en dan môre soek julle handtekeninge by daai Kerke 🤦‍♀️ Politiek het Rooies al klaar vieslik gemaak teenoor ander Christen Kerke. Ag nee man 😡

  • @ferdivosloo341
    @ferdivosloo341 Před 2 měsíci +2

    Wat soek julle in di polotiek. Ek sien dit ni di Bybel ni. Sy naam is ok ni Jesus ni.

  • @JacquesVanHeerden10
    @JacquesVanHeerden10 Před 2 měsíci

    Ek het net een vraag. Wat as Rooies verander as hy in gestem is.

  • @user-wr7hk4os6e
    @user-wr7hk4os6e Před 2 měsíci +4

    Wat is die rede dat jul en Acdp nie kan saam staan. Eendrag maak tog mag.

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Před 2 měsíci

      Hi, dis beter om Rooies direk te skakel rakende hierdie saak. Sy nommer is 082 789 9550

    • @MrJohhnycongo
      @MrJohhnycongo Před 2 měsíci

      Die SA Christen groepe (en kerke) staan níe saam in Jesus Christus en die Heilige Gees nie. Die ACDP is moontlik 'n agterdeur vir die ANC. (Die dormante CDP van ds Theunis Botha kon ook níe daarin slaag om 'n "united Christian (political) action" te realiseer nie.)

    • @cliffardgerber3830
      @cliffardgerber3830 Před 2 měsíci

      😂

    • @maakditndubbel7454
      @maakditndubbel7454 Před 2 měsíci

      Kenneth Meshoe het na Rooies se bakkie verwys "as die ou ding" en dis hoekom Rooies nou teen die ACDP is.
      Die ander rede was baie van die ACDP vergaderings is in Engels en dan kan Rooies nie lekker byhou nie.

  • @ivorcronje4447
    @ivorcronje4447 Před 2 měsíci

    Wat van Rom 13: 1-7 of is dit nou Noe meer van toepassing nie en motions dit nou uit ons BYBELS uitskeur???????