Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 08. 2024
  • Cecile, 'n pastoorsvrou se dogter, het talle teleurstellings en moeilikhede ervaar wat haar laat besluit het om God te verwerp. Op soek na liefde en aanvaarding, het sy na die wêreld gedraai toe kerklede haar veroordeel het in plaas van liefde te toon. Maar haar ontmoeting met 'n pastoor se vrou wat medelye en liefde gedemonstreer het, het haar uiteindelik terug na Jesus gelei. Vandag is sy getroud met 'n pastoor.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Cecile Mans
    Slegs Whatsapp: 078 314 1030
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.c...
    Ons bedank
    Op U Woord Bedieninge
    ‪@ppkopuwoord7002‬
    PPK Kempton Park gemeente
    vir die gebruik van hulle gebou
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Dudley Mans
    Ek Gee Alles
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

Komentáře • 15

  • @user-mx7tm7oh6w
    @user-mx7tm7oh6w Před měsícem +10

    Ek was al baie keer in past Bekkie Mans se kerk.Ek al sondagskool gegee daar.Was een oggend was ek en my man weer daar tu was Dudley en Cecille ook daar.Sys n pragtige vroutjie en so vriendlik.Jy is waardig om n pastoor se vrou te wees.❤❤Tanni Lydia.

  • @LeonieGrove-mo7ht
    @LeonieGrove-mo7ht Před měsícem +1

    Dankie vir n pragtige getuienis.

  • @MarianaRynders
    @MarianaRynders Před měsícem +4

    Dankie! Nodig gehad om te hoor....❤

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před měsícem

    Prys Die Here vir die awesome getuienis die tweede keer dat ek jou getuienis hoor en jy is werklik n ware kind van Die Here God doen wonders in n mens se lewe ons dien n awesome God mag God jou altyd ryklik seen🙌🙌👍

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe5868 Před měsícem +4

    Awesome getuienis

  • @johannasmith2528
    @johannasmith2528 Před měsícem

    Ai ons God is awesome om almal so na mekaar te bring dankie aan julle die Here seen 🙏🙏

  • @SusanStoltz-r7b
    @SusanStoltz-r7b Před 28 dny +1

    Pragtige mens. Bly altyd JY!

  • @user-fq6il4dk5f
    @user-fq6il4dk5f Před měsícem +1

    Dame jou tattoo's maak jou gladnie lelelik nie,jy het n pragtige vrolike hart,en al daai nat koerant houe het mooi getuie versies geword.❤

  • @winnielamprecht9809
    @winnielamprecht9809 Před měsícem +2

    Cila is n amazing mens, love her lots❤

  • @AdriOelofse-zl2jm
    @AdriOelofse-zl2jm Před měsícem

    Amen & Amen

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před měsícem +3

    Liewe Juanita jy is fenominaal! xxxx

  • @dalena8727
    @dalena8727 Před 19 dny +1

  • @ameldamacklein4188
    @ameldamacklein4188 Před měsícem

    Ek soek ook n man met mooi hande 😂baie mooi getuienis