Gooi haar vir die krokodille, moet ek praat of nie? | Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Gooi haar vir die krokodille, moet ek praat of nie?
    #rooiesstrauss #hope4sa

Komentáře • 105

  • @CC-mb8fi
    @CC-mb8fi Před 4 měsíci +7

    I say this Rooies:
    Let it roll off your back. Its a distraction to get your eyes onto something else rather than focusing on what you have to do.
    You set your face like flint to the mountains and dont let anything turn your foot to the left or right.
    I had your cell and used to msg you odd occasions but changing phones i have dropped a lot of info.
    Like we say in English : dont wallow with the pigs, fly with the eagles.
    When you act or react LIKE THEM, you show you are no different.
    Show them who you are. Well done good and faithful servant comes from JESUS, not any man on earth.
    Set the record straight now, you dont wallow. Its a distraction

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před 4 měsíci +8

    Ja Rooies, terwyl ek na jou luister, kom die Skrif by my: bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word....ek wonder maar net as mense so aaklig teenoor ander optree, wat is in hulle hart, want dit wat in mens se hart is, kom by jou mond uit...
    Ek sal sê Rooies, los die mense...God sal self met hul afreken!! 🎉

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci +5

    Waarheid moet uitkom.Amen.

  • @lizaneethling9973
    @lizaneethling9973 Před 4 měsíci +7

    Die waarheid maak jou vry dit sê die Woord van God

  • @user-yt8nx4vf2u
    @user-yt8nx4vf2u Před 4 měsíci +6

    Ontbloot alles Rooies!

  • @AndriesLessing-be2bm
    @AndriesLessing-be2bm Před 4 měsíci +3

    Meng jou met die semels dan vreet die varke jou .
    God sal die wat valse beskuldigings bring , met sy geregtigheid behandel. Ons word as sy kinders geoordeel volgens ons liefde vir medemens en ons dade dien as getuigskrif as Christus se volgelinge.
    God self sal wraak neem🙏🏻

  • @user-ek8oj1dt3q
    @user-ek8oj1dt3q Před 4 měsíci +4

    Bid, Jesus sal aan jou openbaar wat jy moet doen... Jy is ñ opregte Godsman, Jesus stap elke tree saam met jou!!! 👑🙏🙌⚓

  • @adridobson8177
    @adridobson8177 Před 4 měsíci +2

    Jy of ons mag nie stilbly nie Rooies, staan op vir ons Saligmaker asb🙏🙏

  • @estellepienaar2315
    @estellepienaar2315 Před 4 měsíci +2

    Beskerm jou broer en suster! Dit is glad nie ten voordeel van ons land nie en die Naam van Jesus nie! Ex 14:14 Die Here sal vir jou veg en jy moet still wees!

  • @marileroux6772
    @marileroux6772 Před měsícem

    Jy Rooies moet die waarheid praat, want die waarheid maak jou en ons almal vry.

  • @User-o5z4j
    @User-o5z4j Před 16 dny

    Gebid reVredige dra grot kra Sal hoog op pry s stel sohoog soo op reg war fer. Baie Dankie my Geselke papa. V dank ie vir al kosbare tyd. Ons baie lak in gesrek

  • @trixvanrooyen4042
    @trixvanrooyen4042 Před 4 měsíci +1

    Sterkte Rooies. Staan by die waarheid en God sal jou lei.

  • @jofiebadenhorst2104
    @jofiebadenhorst2104 Před 4 měsíci +2

    GOD Almagtig is in beheer. Hope4SA is Sy party, so wat kan n mens aan jou doen? Hy wat in jou is, is sterker as hy wat in d wêreld is!

  • @catharinafourie7854
    @catharinafourie7854 Před 4 měsíci +3

    Rooies… ek vertrou dat di HERE jou sal gee wat om te spreek…. Shalom!

  • @janniemeyer9951
    @janniemeyer9951 Před 4 měsíci +1

    Jy is ‘n bedreiging vir hulle. Ek respekteer jou vir jou Skriftelike broeder houding. Een ware stem in die Parlement is beter as ‘n hele party se stilswye.
    Hou by die waarheid broer Rooies. Moet nie jou met die semels meng nie. Diè wat nie vir jou wil stem as jy nie vir hulle sê waarom jy weg is nie, is afpersers en is jou nie waardig nie.

  • @jakkiegreyling3043
    @jakkiegreyling3043 Před 4 měsíci +2

    Ontbloot alles.!!!🙏🙏🙏🙏

  • @eldorettebowles7843
    @eldorettebowles7843 Před 4 měsíci +2

    Rooies jy is n Kind van God. Wat se God wat moet jy doen.😊

  • @charlotteolivier1149
    @charlotteolivier1149 Před 4 měsíci

    Rooies,die duiwel sal als doen om jou optrede te vertrap. Moenie in hulle wil val nie. Jy met God vertrou. Here is inbeheer.

  • @kassiemarais5614
    @kassiemarais5614 Před 4 měsíci

    Naand Rooies, Vir my is dit kleinlik, en die suigstokkie is af gesuig. Jy is nie die probleem nie, hulle is en het die probleem en weet nie hoe om dit op te los nie.
    Die Here seën Jou en Andrus en die ander lede wat vir Jesus 'n pad oop veg.....

  • @chrispitrakkos8925
    @chrispitrakkos8925 Před 4 měsíci +3

    Dag Rooies of man van God. So werk die vyand, ons is mos nie onbekend met sy werke nie. Die woord sê mos in Mattheus 24, die ongeregtigheid sal meer word en die liefde van die meeste sal verkoel. What would Jesus do. Draai die ander wang. Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Romeine 12 vs 17-21. Së soos Jesus op die kruis gesê: vergeef hulle Vader, hulle weet nie wat hul doen nie. Mag Jesus met jou wees en ja, die liggaam van Jesus word dagliks aangeval, daarom moet ons as Sy kinders elke dag vir mekaar bid. Mag Hy jou en gesin en bediening ryklik seën

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 4 měsíci +1

    Net die waarheid Rooies.

  • @mr-robot-2.099
    @mr-robot-2.099 Před 4 měsíci +5

    Jesaja 62: vers 1 - Ter wille van Sion sal Ek nie swyg nie, en ter wille van Jerusalem nie stil wees nie. totdat sy geregtigheid uitbreek soos 'n glans en sy heil soos 'n fakkel wat brand.

    • @elizemomberg1741
      @elizemomberg1741 Před 4 měsíci +1

      Rooies praat oor alles die Bybel se ons moet reguit wees

  • @marynavanrooyen472
    @marynavanrooyen472 Před 4 měsíci

    Openbaar dit. Jy bly al te lank stil.

  • @lourensvanrooyen1578
    @lourensvanrooyen1578 Před 4 měsíci +1

    What will God do in your place just believe in God.❤

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng Před 4 měsíci +2

    Die HOF Is daar bo AMEN

  • @lydianel8068
    @lydianel8068 Před 4 měsíci

    Rooies sê jou sê, jy hoef nie bang te wees nie.
    God is in beheer

  • @philipcronje8445
    @philipcronje8445 Před 4 měsíci +7

    Rooies, ek vra dat jy oop kaarte speel, ontbloot die waarheid ASB?

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj Před 4 měsíci +3

    😂ons moet weet. Die waarheid en niks anders as die waarheid nie

  • @maritafevrier263
    @maritafevrier263 Před 4 měsíci +1

    Hi, eknse ook laat die Heilige Gees jou lei met dit. Kry n antwoord by God.

  • @AlidaKotze
    @AlidaKotze Před 4 měsíci

    Bid vir jou. 🙏🙏🙏

  • @anitascrooby5228
    @anitascrooby5228 Před 3 měsíci

    Die waarheid maak jou vry.... Jy wou dit los, hulle nie.... Dis dan tyd vir die waarheid

  • @hermanvanrooyen5375
    @hermanvanrooyen5375 Před 4 měsíci

    Rooies ek bid vir jou en staan vas op die Woord van God by hope4sa...

  • @Berend9701
    @Berend9701 Před 4 měsíci +4

    Ek se expose hulle Rooies dis 007 hier 😂😂😂

  • @FreddyBal-wt2nn
    @FreddyBal-wt2nn Před 4 měsíci +1

    Partykeer moet ons weet EN partykeer moet ons vertrou.
    Hierdie is n vertouens saak.
    Soos in n huwelik, kan jy nie jou vrou beswader net om te wys jy's reg. Jy vat wat kom en vertrou die HERE vir die res.
    More, oormore wil hulle staats geheime soos aanvalsplanne ens. weet.
    Ons vertrou GOD, daarom kan ons jou vertrou.

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 Před 4 měsíci +4

    Gaan werf vir jou stemme in al die wit plakkerskampe kampe en saam met al die ander stemme staan jy n goeie kans.

  • @mariebenadie1593
    @mariebenadie1593 Před 2 měsíci +1

    Be open

  • @lindamckinley5089
    @lindamckinley5089 Před 4 měsíci

    Alles wat in die duisternis gebeur moet in die lig kom. Weens n gebrek aan kennis sal die volk ten gronde gaan.

  • @tienieloffeloff4158
    @tienieloffeloff4158 Před 4 měsíci +5

    Rooies bid daaroor die HERE sal jou leiding gee.

  • @rosalindvantonder5176
    @rosalindvantonder5176 Před 4 měsíci +3

    Die woord se expose them

  • @ritaduplessis8228
    @ritaduplessis8228 Před 4 měsíci

    Rooies ek hoop en bid dat jy n geweldige inpak sal maak in die parlement

  • @cgpettit9791
    @cgpettit9791 Před 4 měsíci +1

    Praat die waarheid
    Dit sal jou vry maak

  • @hantiflynn3595
    @hantiflynn3595 Před 4 měsíci +1

    Rooies, kla jou gewete jou aan? Hoekom, as jy voor God weet jy is onskuldig, wil jy jouself gaan verdedig Dis mense wat jou sal aanhou aanval Skud hulle stof van jou voete af, draai om en beweeg aan Ek kyk graag na jou op CZcams Moenie jou ontstel oor mense wat niks het om te doen nie God weet in elk geval alles! Sterkte ou maat, Hanti

  • @User-o5z4j
    @User-o5z4j Před 16 dny

    Ek hom gelen van my bifuur om les sy ontren t borl wurem baie lief les

  • @user-yb2jv2nr8x
    @user-yb2jv2nr8x Před 4 měsíci

    Stem Rooies Die waarheid maak vry Lensley X Kimberly

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 Před 4 měsíci +1

    Dit wat in die duister gebeur,moet in die lig openbaar word.

  • @nelliefourie9102
    @nelliefourie9102 Před 4 měsíci +1

    Jy doen wat reg is jy is n Koningskind en ek staan by jou en bid vir jou

  • @veronicavanwyk123
    @veronicavanwyk123 Před 4 měsíci +2

    Staan op jou staan plek. Ander vraag hoe gaan die werkloosheid aangespreek word. Daar is al witplakkerskampe omdat hulle uit hulle werk is.

  • @catherinedejager1608
    @catherinedejager1608 Před 4 měsíci +1

    JA PRAAT ASB

  • @petrogerber5759
    @petrogerber5759 Před 4 měsíci

    Ja.....waarheid op die tafel

  • @user-rq7bu6ol8f
    @user-rq7bu6ol8f Před 4 měsíci

    Rooies maar Dan werk jy mos nie vir GOD se Saak as jy nie openbaar maak nie!!! Jy gee self die antwoord so doen wat JESUS jou op die hart lê en openbaar, onthou dot is van onder mat vee wat ons is waar ons is. Jy behoord mos beste te weet?!?!! As GOD MET ONS IS, WIE KAN TEEN ONS WEES?????
    Jy het ons steun doen jou besluit vanaf dag een reg, en laat doe oordentlikheid en jammerhartigheid rn vredesonthalwes mou eers agterweë, en kry ond wat julle steun op die pad.
    God seën julle werke!!!!
    Verskoon tikfoute nie bril op nie!!!

  • @deonmarais8170
    @deonmarais8170 Před 4 měsíci

    As die gedrag nie hierna in sy spore stop nie..... sal mens dit moet stop.... want versoening en vergifnis moet altyd volg.... waar Christene mekaar te na gekom het.... so dis die pad vorentoe.... tensy jou broer volstrek weier om te versoen nadat hy herhaaldelik genader is..... of dis ren minste hoe ek verstaan dat dit moet verloop.... 😊

  • @user-kq9tb8jj3p
    @user-kq9tb8jj3p Před 3 měsíci

    Watse party is jy Rooies, dankie blessings

  • @user-vw3hz7ut5b
    @user-vw3hz7ut5b Před 4 měsíci

    Ek hoop ons in Limpopo kan ook vir julle stem. Anders is ons verdoem hier.

  • @originallevite7469
    @originallevite7469 Před 4 měsíci

    Romans 12:19-21

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 Před 4 měsíci +1

    Wat van as jy die ander bystaan en leer. Val in waar die Here klaar werk. Dit help nie om elke keer n ander party te stig nie dan kom ons nêrens nie.

  • @cgpettit9791
    @cgpettit9791 Před 4 měsíci

    Jy het niks om te vrees nie
    As God vir ons is Wie kan dan teen ons wees
    Moenie n moordkuil van jou hart maak nie
    Maak oop
    Wees eerlik soos altyd
    Openbaar alles sodat die kiesers weet

  • @InaLangeveld-lx8pb
    @InaLangeveld-lx8pb Před 4 měsíci

    Praat ASB praat en gooi alles oop. Alles gaan ten gronde deur onreg en leuens

  • @cornelsteenkamp5968
    @cornelsteenkamp5968 Před 4 měsíci

    Stel jou saak. Daag hulle om by te wees en saam te praat. As hulle nie wil nie, dan weet ons hulle het goedjies om weg te steek en dan hoef jy nie sleg voel om openlik te praat ni. Jy het dit nie begin nie en ons weet jou motiewe is suiwer

  • @sharlenewarneke-engelbrech9207

    Matthew 7 1-6

  • @hildapaul9021
    @hildapaul9021 Před 4 měsíci

    Rooies ek stem eerder vir die klein partytjie voordat ek my rug op God draai en ja se vir aborsie en ja se vir homoseksualiteit en elke ander slegte ding wat hulle ja voor se. Bid en hoor wat die Here vir jou se om te doen❤

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 Před 4 měsíci

    Welkom in die Partypolitiek, Rooies?
    Dit wys jou maar net dat dit dalk nie die beste opsie is nie. Fokus liewer op ander dinge waar mens minder skade doen en meer gewaarborg is om 'n positiewe verskil te maak nie.

  • @leonsmit5562
    @leonsmit5562 Před 3 měsíci

    raak nie in 'n bek geveg betrokke nie,

  • @eugenenaude2339
    @eugenenaude2339 Před 4 měsíci

    Bose mense sê bose dinge, iemand wat lieg is nie n kind van God nie, hulle sit in kerke en gee hulle self uit as kinders van God, maar hulle breek Jesus se groot gebod. Hoe sê mens jy is lief vir God maar jy lieg oor jou naaste, hoe kan so iemand sê hy is lief vir God wie hy nie kan sien nie en hy haat sy naaste wie hy kan sien , om homself te regverdig? Dit is die eerste keer wat ek hier skryf , die keuse is joune om te maak, ek sou nie eers my tyd mors met sulke vals mense nie, ek is n radikaal persoon, my opinie geld dalk nie hier nie maar dit is die regte ding om te doen. Stap weg en los hul in hul afgesakte toestand. Ek weet self nog nie vir wie om te stem nie, gaan ons vir die sterk opposisie wat aborsie toelaat el die alfabet nie teestaan nie? Of is daar êrens n party wat werklik staan vir wat reg is? Ek wil graag weet asb.

  • @user-cl4in8if2w
    @user-cl4in8if2w Před 4 měsíci

    Ek dink net U gaan goed vaar in die verkiesing, ongeag wie en wat hulle se.

  • @dawiegreeff8400
    @dawiegreeff8400 Před 4 měsíci

    Eķ stem vir joule .Dìe Here weet wat hulle sè.

  • @RianRian-em2ng
    @RianRian-em2ng Před 4 měsíci +1

    Los los loop weg

  • @marlenehills9764
    @marlenehills9764 Před 4 měsíci

    Moennie op die arm van vlees staat maak nie behalwe op God alleen

  • @user-fi6cr7wk1k
    @user-fi6cr7wk1k Před 4 měsíci +1

    More Rookies. Ek dink jy gaan moet besluit of jy vir Abba wil werk of die politiek wil better.
    Dis 2 werelde uitmekaar

  • @User-o5z4j
    @User-o5z4j Před 16 dny

    Ek pas nog en dink vra pas vor my sal in tre ingebed dar iets beheid ek ka slaap voe l wep is

  • @loeliechanner5771
    @loeliechanner5771 Před 4 měsíci

    Vat dit van wie dit kom

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 Před 4 měsíci

    Blou of groen hempies?

  • @cgpettit9791
    @cgpettit9791 Před 4 měsíci

    Praat die goed
    Wees openlik

  • @simonkotze7900
    @simonkotze7900 Před 4 měsíci

    Dis skandelik dat mense wat Christelikheid voorstaan hulle met verdagmakery ophou, maar wat jou aan betref, wag vir God om jou saak rein te hou en jou integriteit te beskerm!

  • @User-o5z4j
    @User-o5z4j Před 16 dny

    Groitse gebot Naase lief he sos ons self ges haat lied krag selfbehersig ook ges vre van boese. Ek so my ne my ne ja is ja baie mens eat niks van my hou. Ek mask soo hulle my ptobrr dwing on onlang gebeur. Dan nog Famielie gewelig druk op my gestil ek moet foe n soos hulle hulle wil af dwil my een nef se. Net soo God Gan niks doe Nie genes as gan viso noe Ek jar ter ug geboek fio ek is nou nog op wag ly s dit te laat ek sal wes soos jop gedudig wag u my Verlisser Gan my GeNees Volkome ek mar 4 ksnker he vanoggrnd my geskyf op hart kimkerr Honder vyf rk weg nou pesminne maklik se kom se vier sevintig sogrote tiet was fa apernok bou kleinboutji Daaityd dink ek frie dhy krink kwv ek een horsie klidrif o f ruelou rook lat bart op tyd en man frie voorgestel dagga makiek maroms. Dis dobbel hy noe k hitel kamer vir my hom nog vriedin mar was dien enkbetjir. Ons noiis seex k tusen ons droe hy geld booseie netese hitelkmer alles betal gror geld vrrdoen. Hy kop twe bakie. Nentig. Gonder pren seker honder wat betal ces lontan hy perlonposer pas vol grot geld es ek llyk goed.

  • @reniergraham1127
    @reniergraham1127 Před 4 měsíci

    Wie is daai party?
    Die acdp?

  • @User-o5z4j
    @User-o5z4j Před 16 dny

    Ek sal op hou pas bietjie rus ek bor van hel is Werlikheid vrou pas hom ook

  • @loeliechanner5771
    @loeliechanner5771 Před 4 měsíci

    Vat dit van wie dit kom