Pastore wat lieg | Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 12. 2023
  • Pastore wat lieg.
    #lieg #rooiesstrauss #softube #schooloffire
    www.rooies.org
    Musiek - Love is the Weapon
    by Chariots (Artlist)

Komentáře • 75

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m Před 6 měsíci +13

    Hou van die waarheid God het die waarheid Lief ❤

  • @annadelaquerre6733
    @annadelaquerre6733 Před 6 měsíci +7

    Aag.past Rookies.Weet jy as kind van die Here is ek Baie lief vir jou..Dis nou Jesus liefde.Voordat jy hóor dat jy n ander liefde het.Die Woord Noem dít broeder en suster liefde..Jy is maar net n oulik pastoor.wat Die waarheid praat.

    • @rinadutoit870
      @rinadutoit870 Před 6 měsíci +2

      Gelukige weet die pastoor Rooies waarvan hy praat dankie pastoor

  • @AngeliqueDuToit-hy4wk
    @AngeliqueDuToit-hy4wk Před 5 měsíci +1

    Mag God oom Rooies of baue gebruik. Se hulle reguit soos God u Lei. Tyd vir ore streel is verby. Die Waarheid maak ons vry

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 6 měsíci +10

    Rooies mag die Here jou sëen!!! Jy is goud werd wéét dit!!!

  • @maritzavanloggerenberg-ot3pc
    @maritzavanloggerenberg-ot3pc Před 6 měsíci +4

    Dankie Pastoor vir jou eerlikheid!!!! Awesome!!!!!

  • @AngeliqueDuToit-hy4wk
    @AngeliqueDuToit-hy4wk Před 6 měsíci +8

    Ek like Wille Pastore wat vol van die vuur van God is. Want God praat deur hulle. Ek soek nie die wat ore streel nie want niemand word gered deur sugar coating nie

    • @user-fu4vw8rk9x
      @user-fu4vw8rk9x Před 6 měsíci +1

      Hoekom praat jy altyd van hulle en vergeet van julle hou oordeel dit kom jou nie toe nie julle almal is pastore waar is die eenheid dan nou as jy van hulle praat, praat jy van jou self

    • @gss6835
      @gss6835 Před 6 měsíci +2

      Ja Wille pastoor vol van die hel se vuur. Jule lees so min jule bybels jule kom dit nie ees agter dat jule misly word deur die nonsens nie

    • @AngeliqueDuToit-hy4wk
      @AngeliqueDuToit-hy4wk Před 6 měsíci +2

      ​@@user-fu4vw8rk9xek dink jy praat met die verkeerde persoon want diver ek weet het ek niks van oordeel gepraat nie.

    • @AngeliqueDuToit-hy4wk
      @AngeliqueDuToit-hy4wk Před 6 měsíci +2

      ​@@gss6835ek dink jy moet eerder gaan bid en ander uitlos.

    • @gss6835
      @gss6835 Před 6 měsíci

      @@AngeliqueDuToit-hy4wk ek dink jy moet eerder en jou bybel begin lees en ophou so gullible wees vir die nonsens

  • @user-vy1fr7qr5c
    @user-vy1fr7qr5c Před 6 měsíci +2

    Dankie Vir die waarheid die Wereld het dit baie nodig

  • @johnbastiaan3366
    @johnbastiaan3366 Před 5 měsíci +1

    Amen meeste preke is ñ geliegtery en die waarheid woord onderdruk

  • @kobusbritz9574
    @kobusbritz9574 Před 14 dny

    Daar is ware pastore, daar is valse leeraars. Waar staan jy Rooies.

  • @georginapaul9672
    @georginapaul9672 Před 6 měsíci +1

    We must ALL pray for the worldwide Church. Satan is trying to destroy, Prayer can change things for the better.

  • @attielouwrens9740
    @attielouwrens9740 Před 6 měsíci +3

    Sê my Rooies,
    Wat is jou God se NAAM en die van SY SEUN, as jy weet? Dieselfde vraag word in Spreuke 30 vers 4 gevra! As jy weet sê my! Dan sien ons wie lieg vir wie!
    Attie Louwrens

    • @attielouwrens9740
      @attielouwrens9740 Před 5 měsíci

      As Jesus gesé het "Ek kom in di NAAM van MY VADER, as julle MY gesien het het julle die VADER gesien"
      Hier is di probleem....di naam Jesus is nie vergelykbaar met di naam God nie...daar is GEEN verwysing...
      * duiwel aanbidders se god se naam is - lusifer
      *.moslems se god se naam is - allah
      En so is daar baie gode...
      Wat is VADER se NAAM? en di van SY SEUN....kan nie God of Jesus wees nie, verseker nie volgens SY(JESUS) se eie verklaring nie!

  • @AntonHerman-qm3nz
    @AntonHerman-qm3nz Před 6 měsíci +4

    Rooies, jy loop nou op sensitiewe grond. Ons mag nie oordeel nie.
    Preek eerder oor genade, vergifnis en ware liefde.
    Ek is nie `n prediker nie , maar hierdie preek dra nie die Woord vir my oor nie. Ons wil hoor van genade en vergifnis........dra jy dalk `n wrok?

    • @SurprisedBalkhHound-kd3oy
      @SurprisedBalkhHound-kd3oy Před 5 měsíci

      Sowaar❤

    • @donnyhendricks6772
      @donnyhendricks6772 Před 5 měsíci

      So die profete van die ou testament, Jesus en die apostels het pal teen valse profete, en diegene wat valse leringe verkondig, om hulself te verryk, gepreek en gewaarsku. So het hulle ook "sensitiewe" grond betree?

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 6 měsíci +1

    WOW! AMEN!

  • @donnyhendricks6772
    @donnyhendricks6772 Před 5 měsíci +2

    Aan almal wat so die "judge not" en "touch not my anointed" buite konteks aanhaal om julle valse profete en ongoddelike Pastore te beskerm, Kom ons kyk wat se die bybel.
    1 Corinthians 5 :12-13 " For what bussines do we have to judge those outside the church? Are we not supposed to judge those INSIDE the church? God will judge those outside the church, so put the wicked man away from you"
    Not only are believers instructed to judge those in error among them, but also to banish them from their midst.
    I'll raise you another one. The letter to the church of Thyatira revelation 2:20. After Jesus commended their good works, He said: but I have this one thing against thee, though has suffered that woman Jezebel who called herself a prophetess .
    In scripture, Jezebel represents false teachers. You don't want God to hold anything against you, believe me.
    So almal van julle wat nou vir Rooies afkraak omdat hy valse pastore en profete expose, gaan rekenskap gee aan God, because you tolerated that woman Jezebel. Rooies is contending for the faith once delivered to us by the saints as it is written in the book of Jude.

  • @mariannedippenaar8488
    @mariannedippenaar8488 Před 5 měsíci

    Dis alles waar. Amen

  • @pierrejoubert6350
    @pierrejoubert6350 Před 5 měsíci

    Amen

  • @christelvanderwalt4433
    @christelvanderwalt4433 Před 5 měsíci

  • @danie1468
    @danie1468 Před 5 měsíci +1

    Gedurende 2019 hoor ek 3 goed by God. Jan 2019, shaking, more shaking, severe shaking is coming to the earth, Jun 2019, God says, It will not be bussiness as usual, Nov 2019 God said to me, JEZEBEL IS HIDING BEHIND THE PULPIT. Dit is nou 16 Januarie 2024, God sal SY HUIS SKOONMAAK en HY het reeds met die herders begin.

  • @annadelaquerre6733
    @annadelaquerre6733 Před 6 měsíci +1

    En hier tik my foon Weer Rookies In plaas van Rookies.Dis n glips foon

  • @user-zu6co9jd1i
    @user-zu6co9jd1i Před 2 měsíci

    N pastoor se kar het eendag gaan staan.
    Toevallig stop een van sy gemeentelede daar en sien dis di battery, maar dis n outomatiese kar.
    Hy se toe vir di pastoor hy het net di regte battery agter in sy kattebak maar voor hy hom gee wil hy net vir di pastoor se hy het di battery by di werk gesteel.
    Nee se di pastoor, broer bring dai battery jy is gestuur.

  • @techiq7389
    @techiq7389 Před 18 dny

    Ja jy is een van daai, en n baie oortuigende een ook.

  • @spacemuis
    @spacemuis Před 6 měsíci

    Mat 7v6.....6Moenie wat heilig is, aan die HONDE gee nie; en gooi julle pêrels nie voor die VARKE nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie.....WIE IS DIE HONDE?

  • @francoisduminy1863
    @francoisduminy1863 Před 6 měsíci +2

    Ek is bitter bang vir die ou en nog baie ander.

  • @jeankoen2392
    @jeankoen2392 Před 5 měsíci +2

    Oom Rooies, se gou vir my. Hoekom staan daar Here op mans toilet deure?
    Hoekom word dit dieselfde ge spel as die naam van die god wat jy dien?
    Ek is nie n predeker nie, net besef uit dieselfde Bybel wat jy gebruik hoeveel dinge julle mis lees.... Of glad nie lees nie... Ens ens daar is baie... Nou ek dink nie dis nodig vir my om jou sleg te maak nie.
    JY DOEN DIT SELF.

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj Před 2 měsíci

      Jean koen wat wil jy he moet daar staan. Jashua.
      Israelvisie is jy verseker

  • @user-hh1he4mm5u
    @user-hh1he4mm5u Před 2 měsíci

    Jy ook deesdae! Politiek het v jou te belangrik geword!

  • @Hazel-vy2pi
    @Hazel-vy2pi Před 5 měsíci +1

    Rooies ... ? En jy lieg nie ?

  • @annadelaquerre6733
    @annadelaquerre6733 Před 6 měsíci

    Rooies

  • @hendryviviers5038
    @hendryviviers5038 Před 6 měsíci +2

    As jy nooit gelieg het nie dan kan jy van ander praat

  • @PieterCoetzee-zl7ms
    @PieterCoetzee-zl7ms Před 27 dny +1

    Ponzy

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před 6 měsíci +2

    Stem , koop jou tyd uit.

  • @franklinhoffman
    @franklinhoffman Před 6 měsíci

    Mr Reyes net fund waterway drunk and Aldi Hooters Maru comparison even😊😊 that will say as ostana cake that will

  • @vierkleursalwapper9592
    @vierkleursalwapper9592 Před 6 měsíci

    Numerí 25.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o Před 6 měsíci +2

    Die wat oordeel is reeds veroordeel

    • @rinadutoit870
      @rinadutoit870 Před 6 měsíci

      Selfs Jesus het gese ons moet mekaar waarsku is nie oordeel nie behalwe as jy skuldig is en hy op jou tonne trap😂

    • @donnyhendricks6772
      @donnyhendricks6772 Před 5 měsíci

      So wat se jy? So daar mag nie gewaarsku word teen diegene wat valse leringe vesprei om hulself te verryk en mense na hulself toe te trek nie? Snaaks, die profete van die ou testament, Jesus Homself en die apostels, het pal gewaarsku teen sulkes en na hulle verwys as honde, adders, wolwe in skaapsklere.

  • @gerritjacobussteyn6456
    @gerritjacobussteyn6456 Před 4 měsíci

    Jy lieg man

  • @albertvanvuuren3890
    @albertvanvuuren3890 Před 6 měsíci

    Rooies - daar is - wat hou van jou styl - verbalisering versus wysheid - jy verbaliseer sonder wysheid -

  • @hanneskroukam749
    @hanneskroukam749 Před 5 měsíci +4

    Jy is so vol van jouself jy maak my siek hou op om gesalftes van God aftebreek

    • @donnyhendricks6772
      @donnyhendricks6772 Před 5 měsíci

      Ok, so die profete van die ou testament, Jesus Homself en die apostels na hom, het pal teen valse profete en diegene wat valse leringe verkondig gewaarsku, so het hulle ook die " gesalfdes" afgekraak?

  • @antonetienne3478
    @antonetienne3478 Před 6 měsíci +2

    As ek my opinie mag lug sou ek nie sommer enige pastoor 'n leuenaar noem nie. Ja, daar is verskillende sieninge oor baie dinge in die Bybel, maar my ouma het altyd gesê "Eet die vis en los die grate". Pastore wil oor alles preek maar ek sou eerder verkies dat predikante hou by dit wat hulle omtrent ten volle verstaan en natuurlik, soos die Heilige Gees hulle lei. Byvoorbeeld: Party glo aan die Dispensasie teorie en ander glo aan wat Jesus verkondig het. Ni almal kan oor die hele spektrum van die Woord met insig preek nie. Daarom is daar leëraars, evangeliste, bidders, predikers en al die tipe bedieninge binne die bedienings.

    • @francoisduminy1863
      @francoisduminy1863 Před 6 měsíci +1

      Stem saam. Verskillende bedienaars maar almal moet uit dieselfde mond praat en dos wat nie gebeur nie. mond

  • @toppie5700
    @toppie5700 Před 5 měsíci

    i dont go to church , just look at how the dominees changed their story when apartheid ended , its all about money

    • @user-zu6co9jd1i
      @user-zu6co9jd1i Před 2 měsíci

      Just look at WHO ended apartheid......
      The exact same church members, or dont you think de klerk or any one around his table belonged to a church?
      Besides, brittain is exercising the same now that asylum seekers put them in the same spot as the afrikaner was in they tend to defend and feel threatened by their mere presence.
      You brits always have a lot to say about apartheid, why dont you join the the latest brittish move to colonise the cape and see how you land in the see together with them who think you have any heritage in sa.

    • @user-zu6co9jd1i
      @user-zu6co9jd1i Před 2 měsíci

      Vir di wat so negatief kommentaar lewer en dit gemis het......
      Kan julle ni sien rooies is besig om klas te gee ni.
      Nou lewer julle kommentaar oor sy preek en dis ni n preek ni dis n "lecture" vir opkomende pastore.
      Hoekom luister jy as jy vooraf besluit het dat jy net kom luister om te kyk wa jy hom kan kap of trugkap.
      Sies man!
      Elke dag van joi lewe spook rooies in jou kop en maal sy stem in jou ore en grief jy jou.
      Dit moet n vreeslike tormentasie wees vir jou.
      Jou gebeendere is seker inmekaar getrek van bitterheid.
      Is daar ni iets waarmee jy jou kan besig hou ni, n stokperdjie of puzzle bou of iets.
      Maar doen dit laaaank. Dit gan oefening vat maar jy sal oorwin.
      As jy wee sien steur jy jou ni meer aan rooies ni dan het jy n ander culprit gekry.

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie4 Před 6 měsíci +3

    Agge nee jy praat nie mooi nie. Jy mag nie oordeel nie. Daar is baie pastore wat die ware Woord bring soos pastoor Raymond Lombard. Petrie spies. Clemens Mans Des Wessels Stephan Joubert. Uncle Angus Buchan en vele meer. Luister jy asseblief na hulle dan weet jy wat die waarheid is. Jesus seën jou.

    • @user-nd6qj4hy1k
      @user-nd6qj4hy1k Před 6 měsíci +2

      Is Jul Nou pastor aan hangers Se die byble Nie so Om mekaar te vermaan as jy jou broer of sister Sien sond doen wat Nie tot die dood is waar is die liefte please keep eyes on JESUS

    • @antonetienne3478
      @antonetienne3478 Před 6 měsíci +2

      ...stik ek amper aan my koffie toe jy Angus - katoliek - Buchan as 'n "prediker" wat die ware Woord bring in sluit.

    • @sandrapotgieter7488
      @sandrapotgieter7488 Před 6 měsíci +1

      Ek stem saam met jou, oor Angus, en vele ander pastore!! ..hulle preek nie die waarheid nie, nie een van bogenoemde name hou YAH'Shua se feeste nie, ook nie Shabbat nie....

    • @williameng368
      @williameng368 Před 6 měsíci

      @@antonetienne3478 wat's fout met Angus?

    • @rudolfes
      @rudolfes Před 6 měsíci

      Ons kan net kyk en oplet wat die geskrufte aandui...
      Iewers sê dit dat onbewus van die afgod word dit as n afgods offer ge-eet, en dit is die gewete wat besoedeld bly...
      Soek dit gerus ook op.
      Almal wat preek is so lief om so langs al die 'insight' verse te lees en wanneer een van een preek, preek hy n ander verduideliking behalwe dat geskrifte ook veestaan kan word soos n persoon verander.
      Daar is n waarheid, en daardie waarheidvkan mens nie voor lieg of om gebruik om te lieg nie.
      Dit betekin dat iemand m.a.w nog nie by die waarheid gekom het nie, n mens se gewete getuig hiervan wanneer n mens daar kom...
      Daarvis n natuurlike asook n Geestelike ewenwel, en self die Gees, wat die Gees is en representeer woord in mislei.
      Die Vader, die Seun, wat hulle is, leer elke gekose regverdige self en lei hulle in die waarheid self, hulle maak hulle lewend soosv4 keer in Joh 6 aangedui is en word.
      Groot openbaringe wat die getuuenis geskrifte ooen word die regverdige sorker mee gedeel wat hom/haar nooit dieselfde laat bly nie...

  • @19acb82
    @19acb82 Před 6 měsíci +3

    Pasop vir daai pastoor wat vir jou op youtube vertel God is sy pal. Dis wat die rooi kop gedoen het. Net daar het die heilige gees vir my gesê. Moet nie die ou kop toe vat nie. Hy is vol trots en dink baie van homself