Wynand Strydom, Chereé - You Are My Sunshine (Official Music Video)
Vložit
- čas přidán 20. 01. 2021
- Luister na 'You Are My Sunshine' hier: WynandEnCheree.lnk.to/YouAreM...
Volg Ons:
/ wynandencheree
Volg Chereé:
/ chereeza
/ chereestrydom
/ chereestrydom
Volg Wynand:
/ wynandstrydomvol
/ wynand_strydom
/ wynandstrydom
#WynandeEnCheree #JustUs #YouAreMySunshine
Music video by Wynand Strydom, Chereé performing You Are My Sunshine. © 2021 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
vevo.ly/Bb1owk - Hudba
Julle is pragtig. So mooi om jul liefde vir mekaar te sien
Laat n ou hart warm klop.. Soveel wedersyse liefde straal uit Jul lyftaal
Julle 2 is ons favourite sang paartjie. Hou so aan. Luister gereeld na al julle liedjies.
Is dit nie kostelik en asemrowend nie. Twee mense wat mekaar so opreg liefhet en met soveel talent. Hulle is fantasties....
Mooiste van mooi !! Hierdie paartjie leer nie sing nie, hulle kán!!!
So mooi
Absoluut pragtig🏆🏆🏆🏆🏆🏆
Soooooo moooi. ❤
Absolutely fantastic
Mooi Man
Pragtige lied gesien deur ń fantastiese paartjie!❤
Ag julle 2tjie sing so pragtig. Ons het by Dennis en Veronica gaan kuier maar toe was julle in Namibia. Voorspoed vorentoe. Liefde grte vir Jeanette. Mwaaaah.
It's so great video. beautiful couple
Well done, thanks!
I love this song very much
❤️
dankie vir jou ondersteuning tiaan. langebaan liefde.
Julle is net een woord fantasties
@@wynandencheree61 💓
Pragtig 💕💕💕
Good rendering of an old WW2 song sung by British soldiers.
i love you
I love it
Wonderlik
Baie mooi.
Dankie julle. Kan die liefde tussen julle duidelik sien.
😂 Wow dit was een van my eerste Engelse liedjies wat ek van die veertiger jare onthou. Mooi gesing!
WW2. Gesung deur Britse troepe.
More julle, baie mooi, dankie! My pa het dit altyd vir my gesing toe ek 'n kannetjie was. Hoe koop mens julle musiek in mp3 formaat?
Ek kan vir jou stuur via WA.
Julle 2 is net te pragtig. En natuurlik julle musiek ook ♥