Wynand Strydom sing "Lisa se klavier"
Vložit
- čas přidán 23. 09. 2020
- Hierdie was en is nog altyd een van die mooiste liedjies uit die pen van Koos Kombuis. Hier is 'n akoestiese weergawe van hierdie tydlose liedjie.
Vir meer inligting:
wynand@wynandstrydom.co.za
cheree@cheree.co.za
Volg ons op Facebook:
/ wynandencheree
Volg ons op Instagram:
/ wynand_stry. .
/ chereestrydom
😊pragtig uit Angola
Diep mooi julle twee.
Absolutely beautiful and fantastic man, I just love this 👍❤️💯👏. Afrikaans is a beautiful language. Can someone please put down the lyrics for the this wonderful song
pragtig
Ein wunderschönes und sehr bewegendes Lied mit einer sehr coolen Stimme! Liebe Grüße Johannes
🌻🌻🌻
Mooiste mooi uit Skotland..Julle twee doen dit net
Haar vingers ken die pad...opgesluit in wit en swart...