Wynand Strydom sing Koos Doep se "Gebed".

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 09. 2020
  • Hierdie is sekerlik een van Koos Doep se mooiste en roerende liedjies ooit. Hoop jy geniet hierdie akoestiese weergawe van die pragtige "Gebed".
    Vir meer inligting kontak ons - wynand@wynandstrydom.co.za
    Volg ons op -
    Facebook:
    / wynandencheree
    Instagram:
    / wynand_stry. .
    / chereestrydom

Komentáře • 6

  • @inekeschuyt5247
    @inekeschuyt5247 Před 2 lety +2

    Dankbaar !! genade !! is genoeg !! Liefde voor iedereen

  • @yitzchaktalyah8454
    @yitzchaktalyah8454 Před 3 lety +1

    Dankie vir ʼn diep en insegewende sang van diè lied. Dit is ver gaan haal.

  • @Lirieke2Lyrics
    @Lirieke2Lyrics Před 11 měsíci +1

    Roerend mooi 😥

  • @ronelvanzyl
    @ronelvanzyl Před 3 lety

    Pragtig! Love hierdie lied ook.

  • @tastenharmonie5529
    @tastenharmonie5529 Před 3 lety +4

    Sehr berührend mit einem Hauch von Melancholie! LG Johannes

  • @JamesWilliams-hy5jd
    @JamesWilliams-hy5jd Před 3 lety +2

    Jy bly nederig en dra die boodskap so mooi oor met die talent wat jou Skepper aan jou toe vertrou het