Rotas The Rapper - Haat my nou getuig my later Part 3 (Official Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 08. 2024
  • Shot by: irv.xcv
    Directed by: Irvin van Rooy & Rodney Goliath
    To book ROTAS: rodneyrtrgoliath@gmail.com
    For RTR FANILY clothing and merchandise please contact +27 74 735 1559 and place your order!!!
    Twitter: Ro...
    Instagram:
    / rotastherapper
    Facebook:
    / therealrotastherapper
    .
    .
    [Lyrics]
    Mufasa is trug ja die leeu is uit die caige uit
    Ekt nie gequit nie ek was heeltyd op die uitkyk
    Ek het net gebid en my gebedes was beantwoord
    Hulle wou nie laat ek in nie en nou sit ek met die password
    Met trane binnen my oë en musiek binnen my hart in
    Wou ek ek so graag rap maar hullet gesê ek was lastag
    Maar die wiel het gedraai ek het nou warme flows soos magma
    En musiek is gerook. Gerook soes 'n rasta
    Al dai pyn wat julle my laat deurmaak het het ek gegee vir die here
    Ek was heeltyd op my knieë
    Al was knieë vol sere
    Ekti by Bybel gegryp en in my kamer gaan sit
    Ek weet duiwel misluk want ek het God agter my kant
    My opinie het nooit getel nie ek moes altyd mos net wyd staan
    Ek was te kort en te swart meisies wou nie vir my smaak
    Ek onthou dai dae toe meisies my almal uitlag
    Nou raak hulle mal as die pittekop laaitie net verby draf
    Maar hos
    Die nomme change soes 'n sim swop
    As jy nie duel sim is nie change tog net jou sim card
    Ek kry nie sain vir jongens wat pyn bo op my kant
    Hulle hate en is fake sou sweer dat die jongens ammel pryk dra
    Jonk swart laaitie met die gedagte van 'n skoolhoof
    Lei ek jong laaities voed hulle tot hulle oorloop
    Die duiwel try my blinddoek maar die Here hou my oë oop
    Die duiwel is op sy nerves die way die Here deure vimy oopstoot
    Jammer vir my foute maar eks oek manet 'n mens
    En glo my ek try my best om die ssshhht te prevent
    Voor jy my judge gaan kyk in jou eie siel
    Wys my 'n mens sonder sonde dan wys ek jou 'n hoener wat vlieg
    Ek sit vakansie dae op holiday die way ek kan hard werk
    Ek gee 'n rede vir jeug om te lewe ek laat hulle almal upstand
    Eke dank God elke dag vir my ma en my ouma en alles wat ek het
    Want jy mag nou alles het more oormôre is als weg
    So awe, ek hoop dat jys okay nuh
    Hierdie flippen numba is ammel wat in my twyfel
    Hierdie is vir ammel wat weier om te getuig nuh
    Ek sweef in die wolke haters hoort ini basement
    Noem my Robin want ek is vani Hood jy
    Eks soos 'n black label jy sal my altyd in die hood kry
    A kandidaat vol punte kom toets my
    Ek gaan nog hoogtes bereik en soo michael sal ek boe bly
    Damit ek lat lyk swaarkry lekka
    Semy wie getuig Paarl soes eka
    Semy wie is Groenheuwel se beste
    Semy wie laat kry jou ore so lekke
    Construct die game soos 'n ingeneur
    Ek is 'n legend vir my peers
    Ek sal nooit erken dat ek alles weet
    Want mens kan nog elke dag leer
    Want sodra jy erken dat jy alles weet hou jy op leer
    En sodra beginne alles weet raak jy 'n probleem
    So haat my nou en getuig my later
    Ek sit nog altyd als in al is ek op my laagste
    Ek bring die waarheid hulle misgis my met 'n pastor
    Here hou my nederig moenie lat ek vergeet wats my waardes
    Ek loep goed
    En is stoep soet
    Soes 'n kallit taanie
    Se koekboek
    Dies hoes stroep
    Vir jou bloeddruk
    Wat soe hoeg is
    Hou op haat
    Dies vir dai mense wat soe baie praat
    Eks ini lug hulle vat my nog laag
    Jy is te koel so jy beter bedaar
    Ek bring die vuur en die vlam soos' n draak
    Haat my nou en getuig my later
    Haat my nou getuig en my later
    Sekere gaan jou getuig as dit klaar te laat is
    Dan wil hulle inspring en maak asof hulle jou gehelp het

Komentáře • 350