Rotas The Rapper - Ek sal survive (Official Music Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 09. 2021
  • Rodney Goliath, or well known as Rotas The Rapper is finally coming to Namibia. On the 28th and the 29th of October 2023 he will be performing live in Rehoboth, Windhoek. More details will be confirmed closer to the event (make sure you follow ROTAS on all social media platforms to stay updated). The shows will be hosted by NextGen Youth Empowerment. For more details regarding the shows please contact Genevieve on +264 81 336 0583. Be safe. And we can't wait to see you.
    FOR BOOKINGS
    rodneyrtrgoliath@gmail.com
    Follow me on Facebook
    / therealrotastherapper
    Also available on
    Apple Music:
    music.apple.com/us/album/ek-s...
    Spotify:
    open.spotify.com/album/3SQqLx...
    Amazon: www.amazon.com/gp/product/B08...
    Deezer: www.deezer.com/en/album/20403...
    LYRICS
    [VERSE 1]
    Damn dis soms swaar oom aan te gaan
    Jarre dis swaar om soms aan te kap
    Met al die druk wat die lewe plaas
    Soveel druk dat ek beginne doubt in myself
    Ek gie nie meer om wat in my rigting kom nie
    Maar niks gaan my force om op te gee nie
    En soms voel it dat ek het nie opsies nie
    Maar om te quit gaan glad nie 'n opsie wees
    En soms voel dit ek dat ek kan in mekaar sak
    Want die druk is te heuwig dit slat my soms plat
    Maar terwyl daar nog hoop is en ekka haal asem
    Sal ek nog fight en deur druk tot op my laastes
    So al gooi jy sout en try om my te coward
    Gaan ek steeds nie toelaat dat die twyfel enter nie
    The devil can come and try take me down
    That won't happen, only the Lord determines my destiny
    [CHORUS]
    Ek sal survive
    Noba al die trials en tribulations
    Ek sal survive
    Noba wat die life in my rigting gooi
    Ek sal survive
    Ek weet ek sal kan met God aan my kant
    Al is die lewe soms harsh
    Ek byt vas en kap aan
    [VERSE 2]
    Struggles moet daar wees want dit maak 'n man net sterker
    Dishoeko ek sal fight until forever
    Ek weet dat my lyding sal pass
    Met my voete op die grond en my kop in die sterre
    Riviere in my gesig die way trane vloei
    Ek wiet die duiwel try my uit te roei
    Dit storm oor my dis hartseer en my hart beginne bloei
    But dis alright want plante het water nodig om te groei
    Siektes, swaarkry, verlies en heartache
    Dit vries my mindset
    Ons leef in dai tyd
    En als ruk handuit
    Met trials kan aansluit
    En dies 'n tight game
    Maar ek wiet ek sal wen
    Want my God is duidelik
    En sy belofte
    Was om my laat uit te blink
    Uiteindelik
    Sien eki lug uit die duisternis
    En dis beslis
    Hoekom ek nie sal opgee nie
    Ek sal survive
    [CHORUS]
    Ek sal survive (ek weet ek sal kan)
    Noba al die trials en tribulations
    Ek sal survive
    Noba wat die life in my rigting gooi
    Ek sal survive
    Ek weet ek sal kan met God aan my kant
    Al is die lewe soms harsh
    Ek byt vas en kap aan

Komentáře • 323

  • @rotastherapper
    @rotastherapper  Před 2 lety +63

    My mense van Namibië ek sien julle. Stuur my groette tuis🇳🇦🇳🇦

  • @itzanwarfaro871
    @itzanwarfaro871 Před 2 lety +11

    As ek jou en jou musiek moet beskryf met 3 woorde doen ek dit met 1 <'Legendary'.♥️😔

  • @marynaleroux5866
    @marynaleroux5866 Před 2 lety +2

    🤞🤞SOMS het Plante water nodig om te groei but eending opi einde ons SURVIVE ❤️

  • @user-nc3br8wr4o

    Ek sal suvive my favourite

  • @user-pf5dc5mt5l

    ❤❤❤ Ek sal😊😊😊😊🎉🎉🎉😅

  • @daylinschietekat3540
    @daylinschietekat3540 Před 2 lety +5

    Kwaai music video

  • @sea-geljcullrich9823

    Jara bru jy weet neh eks al wys vaju vanit jy viral geganit daai eeste performance vaju op MAAK MY FAMOUS het ek myself gese jys destined for greatness en Allah sal jou ruiklik bless❤

  • @dendeliennkuzo
    @dendeliennkuzo Před rokem +2

    Homie wt n ek na kyk❤❤

  • @ShadonShadySmith

    Twee jaar later en ek luister nog steeds!

  • @marynaleroux5866
    @marynaleroux5866 Před 2 lety +1

    🤞🤞🤞👏👏👏👏

  • @natasjaellwood5402

    My gunsteling❤

  • @amandaphillips6845
    @amandaphillips6845 Před 2 lety +7

    Jy is n Baie geseende Jongman... Gaan net aan my die Here aan jou kant en jy sal survive my kind.... Baie liefde en omgee..... 🙏🙏🙏❤️

  • @JVH.FILMS01
    @JVH.FILMS01 Před 2 lety +5

    Jou een van my ma Se fav songs en my favourite artists ❤️

  • @lily-rosemackenzie2336
    @lily-rosemackenzie2336 Před 2 lety +11

    Ek begiine kyk nog net en ekt kla gelike ! ...

  • @moderndaysothoman
    @moderndaysothoman Před 2 lety +2

    Rotas for President!!!

  • @Lee-annSimons

    Ons biggest inspiration ❤

  • @nicardiojansen8592
    @nicardiojansen8592 Před rokem +3

    Rotasssss jys n legend 🙌 👏 ❤

  • @zaynegroenewaldt7335
    @zaynegroenewaldt7335 Před 2 lety +1

    Dankie bru vi jo musiek...inspiration en dalk sien os di man eendag in 🇳🇦namibia 🇳🇦

  • @itsmeroland9721
    @itsmeroland9721 Před 2 lety +6

    Rotas is highly overated❤️‍🔥🐐hy het bars en als just keep it up

  • @weedy897
    @weedy897 Před 2 lety +3

    Nhe best of all