11 Nádine - Kaapse Draai (Akoesties / Acoustic)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 08. 2012
  • Nádine sing 'n ou bekende liedjie Kaapse draai.
  • Zábava

Komentáře • 56

  • @Kaoklaiporpuramuk
    @Kaoklaiporpuramuk Před 7 lety +6

    Mooi Liedje! groeten van een Nederlander!
    Ik hou echt van jullie muziek.

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    Ek soek Nie Ander in my lewe Nie Wie my geliefde persoon is Nadine hoffeldt sy is die eenste liefde vir my Ek sal nog alteite juo as Ek eendag by juo is in juo lewe van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓

  • @estihugo822
    @estihugo822 Před 10 lety +7

    Ek huil sommer- een van die mooiste Afrikaans liedjies ooit

  • @cassandrasouls576
    @cassandrasouls576 Před 2 lety +1

    Die lied herinder my van my laërskool Dirkie Uys Hoërskool konsert... xoxo

  • @markobotes9602
    @markobotes9602 Před 5 lety +1

    Luister nog steeds in 2018! Mooiste mooi!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před rokem

    Hi daar, een v my gunstelinge v jou songs. Dankbaar jou geliefde is beter. Bid nog steeds vir julle🙌✝️💕

  • @corpretorius9765
    @corpretorius9765 Před 8 lety +6

    Wonderlike weergawe, Nadine is een van my gunsteling sangers, :)

  • @27rasler
    @27rasler Před rokem

    Ek love die liedjie, groot fan van Vredendal wingerd fees se dae

  • @mornevanzyl5149
    @mornevanzyl5149 Před rokem

    Die mooi girl kan sing !!!

  • @marilynr7469
    @marilynr7469 Před 9 lety +3

    lief vir hierdie lied. Groete van Chicago!

  • @philippevalois381
    @philippevalois381 Před 5 lety +1

    Quelle voix! Quelle beauté!!!

  • @keithtudhope3874
    @keithtudhope3874 Před rokem

    Wow. Fantastic!!

  • @marnus4ever
    @marnus4ever Před 9 lety +2

    'n Hoendervleis Version van die Liedjie.......die song laat my SA SOOOO BAIE MISS!! Dankie Nadine vir die Version.

  • @p.scountrylive6728
    @p.scountrylive6728 Před 2 lety

    goeie een beste hou van jou musiek van kleins af

  • @deankruger7544
    @deankruger7544 Před 4 lety +2

    Mooi man

  • @lerique100
    @lerique100 Před 7 lety +3

    ek moet se ..ek weet baie mense gaan nie saam stem nie...jy sing soos n engel...jy is plat op die aarde mens...jy het n ongelooflike mooi stem ..

  • @g-fella5368
    @g-fella5368 Před 7 lety +4

    Wat 'n mooi liedje! Ek is 'n duitser en kan nie so goed afrikaans praat nie, maar hierdie lied is echt lekker en ek begryp die text! Ek sou graag Suid-Afrika toe gaan :) Groetjes van 'n vriend.

  • @kalvin114
    @kalvin114 Před 10 lety +4

    Ek woon nou in New Zealand maar ek moet se jou stem is so mooi, jy laat my dink aan my leewe terug in SA, baie mooi Nadine

  • @cobusobi
    @cobusobi Před 9 lety +2

    Dis fantasties. Hierdie vrou het klas. Dankie vir die musiek. Jy mag maar

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    is jy bly juo drome waar geword word het ek is so bly het gebeer el elke dag lief wees ek weet van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓👫

  • @mvc777
    @mvc777 Před 6 lety +1

    Baie baie mooi, dankie

  • @mtblover
    @mtblover Před 8 lety +2

    WOW!!!

  • @gavinjansevanrensburg2023

    Pragtige lied, pragtige meisie

  • @leonpretorius6507
    @leonpretorius6507 Před 3 lety +1

    Beautiful song en laat my verlang na vervloeë dae

  • @florispotgieter2041
    @florispotgieter2041 Před 6 lety +1

    JY SING PRAGTIG EN IS MOOI VROU.

  • @KL23251
    @KL23251 Před 8 lety +9

    Wie luister nog na die lied in 2016?? Dus n wonderlike weergawe

  • @hjehlers
    @hjehlers Před 7 lety +1

    Fantasties!

  • @colevandais
    @colevandais Před rokem

    So pragtig

  • @wernersunkel8082
    @wernersunkel8082 Před 10 lety +8

    Sy's beeldskoon van binne na buite

  • @lazarusmaponya5376
    @lazarusmaponya5376 Před 6 lety +1

    nyc liedjie, maal oor die liedjie

  • @noelbasson8129
    @noelbasson8129 Před 10 lety +1

    3:17 ahaaaahs. Nadine lovit, #gamechanger #wowsies

  • @Sungkawa
    @Sungkawa Před 11 lety +1

    Mooi

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 Před 5 lety +1

    Pragtig Diep.....

  • @TheMonique2005
    @TheMonique2005 Před 9 lety +3

    Shoe vrou het ek nou trane in my oe. Ek mis my huis maar ai ek moes trek :) dankie

  • @kurtgoodman1773
    @kurtgoodman1773 Před 11 lety +1

    Nadine I love this song... super video... But where is the original video with you and the 'coloured' guy? I love that video... Im here in Saudi, working, and I love songs from Home.

  • @mvc777
    @mvc777 Před 6 lety +1

    Nice

  • @kurtgoodman1764
    @kurtgoodman1764 Před 6 lety +1

    where is the video with her and the coloured guy?

  • @jefffogel2686
    @jefffogel2686 Před 9 lety +2

    Ek was luister aan hierdie mooie sang en ek het 'n vraag. Wat is 'n Witbos Kraai? Is dit net 'n kraai van Witbos, of 'n spesies van kraai?

    • @fyadriana
      @fyadriana Před 9 lety

      Jeff Fogel Dis eintlik witborskraai, nie Witbos Kraai nie. :D

    • @jefffogel2686
      @jefffogel2686 Před 9 lety

      Adriana de Kock So 'n witborskraai is 'n spesie van kraai? Is hulle 'n swart kraai, of 'n egpaar kleure?

    • @fyadriana
      @fyadriana Před 9 lety +1

      Jeff Fogel Ja, 'n witborskraai (pied crow in Engels) is in die kraai genus. Hy het sy naam vanaf sy voorkoms gekry: hy is swart met 'n wit bors. Hulle is so bietjie kleiner as 'n gewone swart kraai. Hulle is regoor Afrika te vind. Ek sien een omtrent elke dag en ek is naby Rietvlei Dam. :D

    • @jefffogel2686
      @jefffogel2686 Před 9 lety +1

      Adriana de Kock Dankie. Ek is van die VSA waar die kraaie is net swart.

  • @bessventer1821
    @bessventer1821 Před 6 lety +1

    Dit is sunning

  • @JDutoit
    @JDutoit Před 4 lety

    Nádine jy sing baie mooi, ek wil net vra kan jy n mix maak saam elvis presley se musiek asb.

  • @colleenodendaal830
    @colleenodendaal830 Před 7 lety +2

    nou verlange ek nog eers...

  • @jacooosthuyzen2189
    @jacooosthuyzen2189 Před 3 lety +1

    Joc84442788foooifioiiiiiiiiiyuiiitooooieooiiiyu😢😢😢😢😢😢😢😢😢🙏🙏🙏😢😢🙏😢🙏

  • @fadielsolomons1577
    @fadielsolomons1577 Před 6 lety +1

    Lee u loop

    • @jacooosthuyzen2189
      @jacooosthuyzen2189 Před 3 lety

      87r8oi88999969i8ìu7yýyyyd9iiirrrpotiiiuttttþttzzssiouix9988888tfuuo9o9itoopiofoooppooippppoolotij😢😢🙏🙏🙏😢😢😢😢😢😢😢

  • @williamstone4975
    @williamstone4975 Před 2 lety

    Nee wat. Jy meisie. Jys is n yster

  • @hanlieloveyoumatthysen5759

    boring