Agter die skerms: 'God is áltyd by ons,’ getuig gaste

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 04. 2024
  • Meer as 50 mense se aangrypende getuienisse is reeds vir kykers beskikbaar om gratis te kyk. En daar is nog báie op pad! Kankervegters, ’n wewenaar en weduwees en mense wat bo verwagting krisisse, siektes, ongelukke en onskuldige tronkstraf oorleef het ... Maar, getuig Andre van Straten: “God is altyd by ons,” ná sy vrou se skielike dood.
    Ons wil ook van jou hoor! Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel jou getuienis.

Komentáře • 1

  • @lindalappan-xp4zo
    @lindalappan-xp4zo Před měsícem

    Amen. Ek geniet jul getuienise dit is wonderlik om te hoor na elkeen se getuie. Hoe God hul verander het. Daar is hoop op elke pad vir elkeen daar buite daar is lig ook vir elkeen daar buite. Mag die Here Jesus jul elkeen seen.