Twee wonderwerke: Sieklike ma veg voort en 440 g babatjie word binnekort vyf

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 04. 2024
  • Terwyl Mari Botha (33) teen twee outo-immunsiektes veg is haar baba op 25 weke gebore en het klein Ruaché ’n skamele 440g geweeg. Hierna het Mari se niere boonop opgehou funksioneer en moes sy uiteindelik ’n nieroorplanting kry. Mari het nooit ophou veg vir hulle “wonderwerkie” se onthalwe nie. En hoewel Ruaché se ontwikkeling effe stadiger as ander geskied, is sy vandag ’n vierjarige dogtertjie.
    Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.
    HOOF VAN POP24
    Izelle Venter
    OPERASIONELE HOOF
    Lea Knoesen
    KREATIEWE VERVAARDIGER
    Loren Greyling
    INHOUDSVERVAARDIGERS
    Conette le Roux
    Maryke Hansen
    PROJEKLEIER
    Ryno Verster
    KINEMATOGRAAF
    Rudi du Preez
    KLANKTEGNIKUS
    Sanele Velelo
    HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT
    Pieter Serton
    GRIMEERKUNSTENAAR
    Giselle Venter
    REDIGEERDER
    Mené Meyer
    FINALE KLANKMENG 
    Tamryn Breakey-Volschenk

    CZcams-KANAALBESTUURDER
    Quinton Lourens
    OPERASIONELE KOÖRDINEERDER
    Dene Opperman 
    MEDIABESTUURDER 
    Craig Fegen 
    DATA-ONTVANGER 
    Mcebisi Sidlai 
    HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
    Laretha Blom 

    GEHALTE-BESTUUR
    Shaun Abels 
    IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
    HOOF
    Nico Simpson
    INHOUDSHOOF
    Le Roux Schoeman

Komentáře • 5

  • @jojomasipa379
    @jojomasipa379 Před 3 měsíci

    How great is ou God! Sing with me, how great is OUR GOD!! Prys die Here.

  • @elsakirsten3866
    @elsakirsten3866 Před 3 měsíci

    Vandag is jou getuienis vir ons daar buite 'n bevestiging dat jou alleenpad eintlik God se reddingspad is. Dankie Mari.

  • @sariesteenkamp1935
    @sariesteenkamp1935 Před 3 měsíci

    Hoe groot is ons God hoe groot is ons God

  • @karenkleinhans3403
    @karenkleinhans3403 Před 3 měsíci

    Wow jy is sowaar n wonderlike mens en God het jou so sterk gemaak.
    ❤❤❤❤

  • @anitahartnick2880
    @anitahartnick2880 Před 3 měsíci

    God is groot