Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 03. 2020
  • Grant Adams was deel van bendes. Wou wraak pleeg op sy Ma se "boyfriend" wat sy Ma dood geslaan het.
    So toe word hy deel van die No. 26 Bende in die tronk! Maar die een aand hoor hy iemand sê dat hy nie gaan kan slaap nie totdat ...
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com/
    Leon Goosen:
    www.leongoosen.co.za/

Komentáře • 43

  • @winnielamprecht9809
    @winnielamprecht9809 Před 6 měsíci +2

    Amen what a blessing

  • @joelo9546
    @joelo9546 Před 7 měsíci +2

    Sjoe ń tou wat 3 keer breek!!! Dankie Here!

  • @kathykock9580
    @kathykock9580 Před 3 lety +6

    Dankie Vader vir hierdie jongman se getuie U het hom kom vrymaak van satansbande. Here Ek bid U seen op hom en sy familie Amen🙏

  • @albertesauanimab1811
    @albertesauanimab1811 Před 3 lety +6

    Amen, Hallelujah, dankie vir nog n bemoediging my Hemelse Vader ,dat ek net nie van my kinders af moet verwag nie,maar ook my verantwoordelikhede moet nakom,laat hulle nie in verkeerde rigting moet beweeg nie as gevolg van my nie dankie vir die getuienis en die gebed

  • @fifiekinda1282
    @fifiekinda1282 Před 3 lety +5

    As Christus n plan het met jou lewe dan sal hy deur kom op sy tyd my God 🙏🙏🙏🙏

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 Před 4 lety +8

    Here Lewe. Dankie Jesus vir verlosing plan. En dankie vir getuienis en gebed. Baie huise is stuk en nog maals dankie uit namibia🇳🇦

  • @sanetsmith5581
    @sanetsmith5581 Před rokem +2

    Amen pragtig getuienis.. God is groot en getrou.. Jesus red en verlos die wat wil gered word.. 🙏🙏

  • @sarahroman890
    @sarahroman890 Před rokem +1

    Meneer Grant God is goed u Se moeder het Vir u en u broers net die beste in haar Hart het deurdat sy vir u en u broers in u tannie Se care.en het sy het altyd omgekyk Vir haar kinders tenspyte dat sy vir julle. Nie van self Groot gemaak het maar kom Kyk het of julle orite is en n lekkernye en klerasie gebring het.Dit is Hart roerend haar liefde was sterk Vir haar familie kinders Nou volwassenes.Tenspyte van haar heen Gaan.Mag die Here u seen met n goeie lewe in Jesus Christus.amen

  • @melissah827
    @melissah827 Před 3 lety +3

    Thank you lord for having your hand in his life and I pray for who are hurt angry and those that don't know you pour out the blessings of heaven on grants life and family and all of your children in your kingdom amen such an awesome god

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Před rokem +1

    Dankie Jesus hy is wonderlik Amen . Baie mooi

  • @JohanDebruin-uk5po
    @JohanDebruin-uk5po Před 5 měsíci +1

    Baie dankie vir die pragtige getuinis Prys die Here net die Here kan red en vir verander

  • @elizeoosthuizen5452
    @elizeoosthuizen5452 Před 3 lety +5

    PRAGTIG. Kyk hoe skoon is sy voorkoms. Die Here verander mens binne en buite

  • @ricky22962
    @ricky22962 Před 3 lety +3

    Thank you Jesus,You never fail us
    Always there for us

  • @deanmiles9473
    @deanmiles9473 Před 3 lety +4

    Blessed be the name of the Lord! Wow what a testimony my bro😭
    The Lord Jesus bless you my brother.
    Philippians 1:6
    King James Version
    6 Being confident of this very thing, that he which hath begun a good work in you will perform it until the day of Jesus Christ:
    Much love
    Dean
    England, United Kingdom

  • @user-qf2qc4sn4x
    @user-qf2qc4sn4x Před rokem +1

    Amen an Amen theres no other God

  • @juanitawilson7031
    @juanitawilson7031 Před 3 lety +5

    Amazing getuienis kon baie aanklank vind by die selfmoord veral want ek het ook daai punt bereik en pappa J het ingegryp Elie keer

  • @ansieswanepoel5127
    @ansieswanepoel5127 Před 3 lety +3

    Amen. Baie diep haal Jesus ons uit.

  • @michelleletitiaswartz-wilh6915

    Praise the Lord🙏🙏🙏

  • @jeanettelouw9892
    @jeanettelouw9892 Před 2 lety +1

    Niks is ontmoontlik Vir God nie, dankie Jesus Vir wat U Vir Grant gedoen het ons bid dat Elke gevangenis n ontmoeting met God sal he in die gevangenis,God is -Goed altyd🙏🙏🙏🙏🙏

  • @stephanlatsky9097
    @stephanlatsky9097 Před rokem +1

    God is awesome!

  • @anemouton4583
    @anemouton4583 Před rokem +1

    Baie mooi getuienis

  • @DawidPeka-iw4qq
    @DawidPeka-iw4qq Před rokem +1

    Wat
    ❤😢

  • @brendalouw3676
    @brendalouw3676 Před 2 lety +1

    Ware getuie red lewens .Prys die Her

  • @brendalouw3676
    @brendalouw3676 Před 2 lety +1

    N Ware getuie red lewens.Mag u getuie lewens red man van die Here .

  • @DjZaneSA
    @DjZaneSA Před 2 lety +1

    Wow ware stories red lewens,wees geseënd broer

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment Před 3 lety +3

    Pragtig! Prys die Heer!

  • @neelgovender5932
    @neelgovender5932 Před 3 lety +4

    Sjoe!! Hectic - one day, we in RSA will have a govt..which truly believes in it's people...and that government will stop the system that creates and allows people to resort to crime.

  • @kay-leightsauses3936
    @kay-leightsauses3936 Před rokem +1

    Amen .Grant

  • @GerdaDienie
    @GerdaDienie Před měsícem +1

    Dit is baie hartseer hier by ons is dit net so erg bid vir fisantekraal

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před měsícem

      Goeie dag, probeer jou lokale kerk ook betrokke te kry om saam te bid. Hoe meer bid hoe beter

  • @berniceglamour9351
    @berniceglamour9351 Před 3 lety +2

    Kosbare getuienis.

  • @berniceglamour9351
    @berniceglamour9351 Před 3 lety +2

    Dankie Jesus.

  • @sariestrydom8569
    @sariestrydom8569 Před 3 lety +3

    Like it a lot

  • @chrisels7418
    @chrisels7418 Před 3 lety +4

    Bid vir my en my gesin

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Goeie dag Chris, ons hou jou en jou gesin op ons gebedslys. Stuur asb vir ons jou gebedsversoek na info@diegetuienis.co.za

  • @louisedelange5192
    @louisedelange5192 Před 3 lety +2

    Verseker daar is niemand soos ons Jesus, dis ons asemhaling

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Amen

    • @annavisagie6498
      @annavisagie6498 Před 2 lety

      Dnki Here vir wat u vir hierdie jong man gedoen het wat u vir hom gedoen het kan u vir andere ook doen j moet net sê Here help my🙏

  • @paulinatoni594
    @paulinatoni594 Před rokem +1

    Net god kan wonders doen

  • @johnlackay
    @johnlackay Před 2 lety

    Ek soek asb Grant se nommer

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 2 lety

      Goeie dag, u kan Grant Whatsapp op
      0812742378

    • @johnlackay
      @johnlackay Před 2 lety

      @@DieGetuienis duisend maal dankie. Hou aan met die goeie werk. Ek geniet elke program.

    • @felicityfortuin2837
      @felicityfortuin2837 Před 2 lety

      @@DieGetuienis what a powerful testimony. As n moeder is my hart stukkend vir baie jongmense wat deur so baie dinge deurmaak as gevolg van ouers . God is soooo getrou. God seen u Grant