Daar was vir my 'n Deur uit die nommer uit - John Beukes
Vložit
- čas přidán 18. 01. 2022
- Welkom by die amptelike CZcams-kanaal van Baasraak saam met Coach Freek! Teken in (SUBCRIBE) op hierdie kanaal om jou gunsteling Preek van Freek, Radio, Potgooi en TV Programme van oor die jare, en baie meer eksklusiewe inhoud te stroom.
Klik op die SUBCRIBE -knoppie, sodat jy nooit sal uitmis as ons nuwe videos op ons kanaal plaas nie.
Die Here Jesus Christus, het oor die 20 jaar gelede, vir Evangelis Freek Vermaak gesalf en geroep, om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Die Here het vir Freek gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos, die dag waarop Hy vir dié in Sion wat treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer.
Coach Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die uitdagings in jou lewe Baas te Raak! Freek en sy vrou Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.
Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:
➢ www.baasraak.tv/
Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢baasraak.beezer.com/
Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢www.baasraak.tv/saai
Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: / baasraak
➢ instagram: / coach.freek
➢ potgooi: www.baasraak.tv/potgooi
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS! - Zábava
Thank you Father GOD 🙏🙌
Even though i walk in the shadow of valley i shall fear no evil because god is my Shepherd
Praise the lord forever glory belongs to god amen
Amen hou so aan
0
Glory my god is good Amen and Amen 🙏🙏🙏🙏
Die HERE is waarmaker van sy woord
Glory to Jesus 🙏🙏🙏
🔥AMEN ANOINTED 🔥
He is a father that will never leaf u and always ask what ever is to much for u ,give one step and the Lord will give the others to u ... there's only one way to Haven's gates
Dankie Vader vir die groot genade
Kragtig!! Hallelujah prys die Here
Die bloed van Jesus het dit gedoen hallelujah 🙏🙌🙌
The devil is a liar