Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 05. 2023
  • Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig bevind aan moord en is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis. Sollie deel sy aangrypende getuienis, hoe die Here hom "ytgesort" het, met Coach Freek.

Komentáře • 11

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 Před rokem +2

    Solly het my darem nou laat huil hoor. So dankbaar vir wat die HERE vir jou gedoen het Solly. Hou vas, dis die moeite werd. JESUS is ons ANKER.

    • @violahartzenberg1344
      @violahartzenberg1344 Před rokem

      Praise the Lord Solly from your friend friend German who play soccer with you in Seapoint

  • @charityforlife5970
    @charityforlife5970 Před rokem

    Uitverkoringnes beautiful Uncle Staggie ❤ God is faithful from strength to strength Sir

  • @MarioDiedericks-ss9bk
    @MarioDiedericks-ss9bk Před 9 měsíci +2

    We are the chosen one's

  • @eduardstrydom7880
    @eduardstrydom7880 Před rokem

    One of the most powerful i ever heard

  • @AngelaAngera-vj3jp
    @AngelaAngera-vj3jp Před 5 měsíci

    Dankie ek huil net Dankie Here

  • @mrhess9641
    @mrhess9641 Před rokem +1

    Yor die Meester is goed dankie Meester vir sy lewe.

  • @rosemarythysen7526
    @rosemarythysen7526 Před měsícem

    Dnki Solly x wens jy kan mt ons jong memse vn fisantekraal kom praat

  • @erikahuricharan8425
    @erikahuricharan8425 Před rokem

    Niks is ontmoontlik in Sy naam se die koortjie
    Ek wens die Kaapse gesalfdes kan Richardsbay toe kom om die jongelinge hier hulle getuies te gee .

  • @alettabeukes60
    @alettabeukes60 Před 9 měsíci

    Prys aan die Here dat hy u lewe kom aanraak het.. So baie kinders gaan verlore omdat die Vaders nie rol modelle in hul lewens was nie.